Het enige iemand n Gunwarrior shorty silencer op hulle .308? Maak hy redelik stil? En hoeveel recoil vat hy weg?
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Gunwarrior shorty op .308?
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Gunwarrior shorty op .308?
Jacques die shorty is bedoel vir jagters of sport skuts wat n gesonde kompromie tussen lengte, gewig en klank soek.
Hy het n veel korter pre chamber as die ander Warrior opsies en ook minder baffles, dus is volume minder en gevolglik sal hy nie heeltemal so stil wees nie. Hy het wel n interne brake as standaard om beter gebruik van daai kleiner volume in die blast chamber te maak.
Hulle haal lekker recoil af, veral saam met een van die front brakes. Of hy stil genoef vir jou gaan wees hang af van waar jy gereeld skiet (onder n dak of buite in die veld) en hoe jy sulke goed ervaar.
Ek is gemaklik om hom tot op 308 / 30-06 aan te beveel en moet se die groot meerderheid mense wat hulle koop is baie tevrede.
Kontak my gerus privaat indien ek verder kan help.
Groete
JC

Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Gunwarrior shorty op .308?
Baie dankie ek het vir jou n privaat boodskap gestuurSeeMoNsteR wrote:Jacques die shorty is bedoel vir jagters of sport skuts wat n gesonde kompromie tussen lengte, gewig en klank soek.
Hy het n veel korter pre chamber as die ander Warrior opsies en ook minder baffles, dus is volume minder en gevolglik sal hy nie heeltemal so stil wees nie. Hy het wel n interne brake as standaard om beter gebruik van daai kleiner volume in die blast chamber te maak.
Hulle haal lekker recoil af, veral saam met een van die front brakes. Of hy stil genoef vir jou gaan wees hang af van waar jy gereeld skiet (onder n dak of buite in die veld) en hoe jy sulke goed ervaar.
Ek is gemaklik om hom tot op 308 / 30-06 aan te beveel en moet se die groot meerderheid mense wat hulle koop is baie tevrede.
Kontak my gerus privaat indien ek verder kan help.
Groete
JC
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 434
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Gunwarrior shorty op .308?
Yes Jacques,
Nie heeltemal "op topic" nie, maar ek het 'n Warrior Large op my 270 en is baie tevrede (demper met internal brake - nie eksterne brake by nie).
Maar wat ek eintlik wil noem is dat ek absoluut uit die veld geslaan was met hul puik diens!!!
Ek het die Woensdag bestel en betaal en het hom die Maandag ontvang.... in Suid-Kaap.
Omdat ek (in my onnoselheid) die verkeerde skroefdraad diameter gegee het, moes ek toe aanpassing maak en het my nuwe internal brake met regte skroefdraad (dit skroef in demper in) die Vrydag ontvang!
Hulle diens is tops en ek beplan alreeds om nog een (die Shorty - vir 243 AI) aan te skaf.
Groete,
Leon.
Ps. Ek het nie 'n youtube kanaal nie, so word nie deur enige verskaffers ge-sponsor nie....hahaha.