Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post Reply
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Rem »

My 6mm Creedmoor is uiteindelik klaar.

N projek wat omtrent met 4 maande uitgestel is agv COVID (wag nogsteeds vir my kolf) maar ek is "over the moon" met die resultaat.

Agtergrond van die Barnard SMS aksie.
Dis n Reminton 700 kloon aksie so jou rem700 kolwe en snellers pas op hom.

SPECS
Aksie - Barnard SMS
Loop - Bartlein Marksman 1:7.2 (27duim)
Sneller - Triggertech Diamond
Kolf - MDT HS3 (Ek wag nog vir die MDT XRS) wat ek eintlik bestel het, maar ek leen vir nou die HS3
Scope - Delta Stryker 4.5-30x56
Ringe - MDT Elite (high)
Brake - Terminator
Silencer - Gun Warrior Shorty (ek besluit nog of ek n brake of shorty gaan gebruik)

Kolf "hiccups"
Die kolf se "pillar" tussen die sneller en mag was te hoog en dit het aan die trigger hanger vas gedruk so ons moes daai pillar met omtrent 6mm afvuil. Ek het bietjie gaan rondlees en ek dink daars n paar rem700 kloon aksies wat trigger hangers het so eks nie seker of daai aksies ook dieselfde probleem sou gehad het nie, maar dis darem n baie klein fix en lyk ook of die XRS se middel Pillar bietjie klein en laer is (ek weet te min daarvan so sal wil hoor by ander manne wat custom aksies het)

Die Aksie:
Manne ek besit nie n ander custom aksie nie, maar het al n paar gevoel. Die barnard voel net heeltemal anders. Ek is werklik baie beindruk met die afwerking en my geweersmit het met twee gesit op dieselfde tyd en hy was so beindruk dat hy vir die ander man gese het, indien hy wil verkoop stel hy belang. Hy se die twee aksies se toleransies was presies dieselfde, hy kon gladnie n verskil meet tussen die twee nie.
Di een nadeel van die aksie dink ek (en ek het dit nig nie so getoets nie) is dat omdat die tolransies so "tight" is mag jy dalk probleme optel sodra jy baie stof of iets inkry (nie getoets nie, net n opmerking).

Sal bietjie update aanstuur sodra ek spoed en groepe begin skiet het. mik om die 108eldm teen so 3050fps te skiet.
My skiet partner is n fotograaf so hy verstaan nogals n kamera. Ons beplan om dalk n Youtube channel te begin "The Precision Rookie" gemik op die "average Joe" se skiet, wat ek geleer het, wat ek nog moet leer, wat breek, wat werk en dalk n jag of twee ook. Niks te ernstig nie maar hopelik goed genoeg om interessant te maak.

Sal fotos opsit van my foon af.
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Rem »

FotosImageImageImageImageImageImageImageImageImage

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Heinz Petersen »

Dit is nou n "kom kyk my geweer"
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Rem »

Hopelik voel ek dieselfde oor hoe hy groepeer. No pressure.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Mellies »

Joh!!!!

Met n vleisie...
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by joe rocket »

Donkie d@nner soos Oudstes se:" Dis nou n kom kyk my geweer times two" Hy sal skiet. Baie geluk.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8005
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Arnold »

Baie mooi
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Malan123 »

Baie mooi!!! Geluk
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by 243Songdaug »

Baie netjies mater. Bakgat geweertjie daar. Top gehalte komponente.

Hou ons op hoogte van hoe hy skiet?
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Rem »

243Songdaug wrote:Baie netjies mater. Bakgat geweertjie daar. Top gehalte komponente.

Hou ons op hoogte van hoe hy skiet?
Ek sal so maak. Hopelik is my vermoe darem goed genoeg om die geweer "justice" te doen.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1000
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Toyrsi »

Baie netjies en baie geluk.
Ek voel dis belangrik om te noem wie die geweer gebou het ook.
Dis 1 van ons SA en Forum lede.
Jaco Goosen aka 243Songdaug.

Hoop jy geniet die geweer.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by 243Songdaug »

Dis 'n pragstuk en eks seker dat Rem gaan hom geniet.

Mater, jou vaardigheid en die wapen sal mekaar mooi komplimenteer. Ek voorsien dat jy sal ver gaan met die wapen. (Ek voorsien ook dat dit die 1ste van vele pasmaak wapens gaan wees.)

Jy kan jouself op die skouer klop - jyt groot gegaan en ek dink jyt reg gekies.

(Ns....sal volgende keer eers seker maak my hande is skoon voor ek fotos neem en vir jou stuur hahaha)
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Rem »

243Songdaug wrote:Dis 'n pragstuk en eks seker dat Rem gaan hom geniet.

Mater, jou vaardigheid en die wapen sal mekaar mooi komplimenteer. Ek voorsien dat jy sal ver gaan met die wapen. (Ek voorsien ook dat dit die 1ste van vele pasmaak wapens gaan wees.)

Jy kan jouself op die skouer klop - jyt groot gegaan en ek dink jyt reg gekies.

(Ns....sal volgende keer eers seker maak my hande is skoon voor ek fotos neem en vir jou stuur hahaha)
Ongelooflik hoe Jaracal al talle Suid Afrikaanse skutte bymekaar gebring het, en nog buite die land ook. Het vir Ian (Sangoma) oom deur jaracal in NZ ontmoet. Klas manne, dankie

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Schalkskiet
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Wed Oct 16, 2019 12:18 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Schalkskiet »

Baie mooi, waar het jy die Delta Stryker gekoop as ek mag vra?
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Rem »

Geweer het toe sy kolf gekry (HS3 was n leen kolf)

110smk sierra teen 3090fps vandag getoets. Dit lyk of daar iets kan werk. Skote 1,2 in die bull en 3,4 is hoog. Kon dalk ek ook gewees het. ImageImageImageImage

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
User avatar
Rigby
Full Member
Full Member
Posts: 164
Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Rigby »

Pragkettie Rem!
Rerig mooi uitgekom.

Twee vrae
- met watter kruit laai jy?
- wat het jy op die cheeckpiece geplak? Ek hou van die idee en sal ook so iets wil doen.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by 243Songdaug »

Jis mater daai lyk mos bakgat! Eks bly die roer skiet so mooi.

Sien jou môre oggend by Te Horo - bring die Creedmoor saam
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Rem »

Rigby wrote:Pragkettie Rem!
Rerig mooi uitgekom.

Twee vrae
- met watter kruit laai jy?
- wat het jy op die cheeckpiece geplak? Ek hou van die idee en sal ook so iets wil doen.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek gebruik ADI2209 (H4350 in n ander blik)

Daai is "XCEL Value Pack, Neoprene Foam AntiVibration Pads with Adhesive" Wat ek oor amazon gekoop het. Soek bietjie op die internet. Hulle plak en werk baie lekker gebruik dit vir klomp goed.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Rem »

243Songdaug wrote:Jis mater daai lyk mos bakgat! Eks bly die roer skiet so mooi.

Sien jou môre oggend by Te Horo - bring die Creedmoor saam
Ek bring hom saam

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
User avatar
Rigby
Full Member
Full Member
Posts: 164
Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Rigby »

Rem wrote:
Rigby wrote:Pragkettie Rem!
Rerig mooi uitgekom.

Twee vrae
- met watter kruit laai jy?
- wat het jy op die cheeckpiece geplak? Ek hou van die idee en sal ook so iets wil doen.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek gebruik ADI2209 (H4350 in n ander blik)

Daai is "XCEL Value Pack, Neoprene Foam AntiVibration Pads with Adhesive" Wat ek oor amazon gekoop het. Soek bietjie op die internet. Hulle plak en werk baie lekker gebruik dit vir klomp goed.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Shot - dankie Rem


Sent from my iPhone using Tapatalk
Hennie Dreyer
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Hennie Dreyer »

:'( Rerig baie mooi! En.....ek dink nie daar is genoeg byvoeglike naamwoorde om my begeerte na so 'n roer te beskryf nie
Hennie
.308 CZ 550 Lux
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Rem »

110 smk teen 3050fps
4 skote.
Baie gelukkigImageImage

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by JPS »

Hi

Aie netjiese geweer geluk.

Wou die 108eld m nie werk nie?
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Barnard SMS aksie - 6mm Creedmoor

Post by Rem »

Ek gaan die 108eldm vandag weer probeer. Hul skiet half duim maar nie soos doe smk nie. Dalk is dit "user errror"

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Post Reply