Arms Knaldempers
-
ablm468
Arms Knaldempers
Ek was nou die dag by Arms in Pretoria en het daar met die manne gepraat oor knaldempers, hulle se hulle knaldempers werk baie goed.
Kos ongeveer R1500 vir "supply and installation". Lyk baie soos die Terminator kd.
Het iemand dalk ondervinding van hulle kd, is hulle effektief?

blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Arms Knaldempers
ek het een op my 204 werk goed
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Arms Knaldempers
Hallo Hansman,
Ek het een van Arms se knaldempers op my .375 en een op my .243. Albei werk uitstekend. Ek het ook vriende wat op .308 en .303 het en almal is sover gelukkig.
Groete
Johan

Where He leads me I shall follow!
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Arms Knaldempers
Ek het maandag een bestel vir my 308. En hulle gaan nog 'n klomp werk vir my op die geweer doen.
Sal julle terugvoer gee sodra ek my geweer terug kry, oor 6 weke. Bietjie geduld asb!

.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Arms Knaldempers
Die wag maak mens dood! My terminator behoort in hierdie week klaar te wees
!
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Arms Knaldempers
Piet,
Ek dink in jou geval is die ARMS ene beter, hulle is nader!!!
Ek dink elke ou glo syne is die beste, maar jy moet besluit wat is meer prakties?
As ons 'n terminator invoer, moet ons in elk geval die groefdraad moet laat sny en cap opsit, tensy jy dit self doen, dan gaan jy die smit moet betaal vir die werk.( ons, verwys na Pretoria manne)
Soos op 'n ander topic vra die smit jou dan meer omdat jy nie KD by hom gekoop het nie.
Ek verstaan Clarence doen BAIE goeie werk, ek dink net dit kan ons heelwat duurder uitwerk om meer te betaal as wat nodig is.
Tensy Clarence dalk 'n kontak het hier bo wat dit teen 'n spesiale prys kan doen?
Soos vroeer genoem, wag ek vir my geweer van Chad af, sal dan terugvoer kan gee oor ARMS se KD's.
Groetnis.

Vosman
Baie goeie punt! Party geweer smede is sommer duur... Ek het terminator op 243 en so het my kostes beloop:
Knaldemper R1000
posgeld R120
Sny van skroefdraad en cap R250
TOTAAL: R1370
Ek het gedink dis baie bullik, ek het nog nie eers met my nuwe 243 geskiet nie vandat die Terminator op is nie maar sien baie uit! Vrydag is ek weer tuis opi plaas..
Groete
Alwyn
Baie goeie punt! Party geweer smede is sommer duur... Ek het terminator op 243 en so het my kostes beloop:
Knaldemper R1000
posgeld R120
Sny van skroefdraad en cap R250
TOTAAL: R1370
Ek het gedink dis baie bullik, ek het nog nie eers met my nuwe 243 geskiet nie vandat die Terminator op is nie maar sien baie uit! Vrydag is ek weer tuis opi plaas..
Groete
Alwyn
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Arms Knaldempers
Alwyn,
Die manne was jou goedgesind met die skroefdraad sny en die cap.
Hier wil van die manne R850 he vir daai stukkie werk.
"n man moet maar 'n verhouding opbou met jou wapensmit.
Laat weet hoe dit die naweek gaan met jou Terminator!
Groetnis

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Arms Knaldempers
Vosman,
Bel vir Truvelo.
Praat met Rodney.
Se vir hom ek het jou verwys.
Sny van die skroef draad is so R300.00 die cap sal bietjie meer wees agv die arbeid.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Arms Knaldempers
Vosman
Sjoe daai is bietjie rof. Ek sal nie se ek kom al 'n lang pad saam die man nie maar ek gaan gereeld daar om. Ons sal sien hoe dit uitdraai dan die naweek.
Ek sal lat weet en fotos ook probeer opsit.
Groete
Sjoe daai is bietjie rof. Ek sal nie se ek kom al 'n lang pad saam die man nie maar ek gaan gereeld daar om. Ons sal sien hoe dit uitdraai dan die naweek.
Ek sal lat weet en fotos ook probeer opsit.
Groete
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Arms Knaldempers
Hallo Piet- Skiet,
Jammer ek kom nou eers weer hier uit.....dit het bietjie rof gegaan die afgelope tyd. My naam is Johan. PM gerus as jy meer detail verlang.
Groetnis
J
Jammer ek kom nou eers weer hier uit.....dit het bietjie rof gegaan die afgelope tyd. My naam is Johan. PM gerus as jy meer detail verlang.
Groetnis
J
Where He leads me I shall follow!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Arms Knaldempers
Ek het al heelwat saam met Prohunt geskiet met sy Arms knaldemper op sy .243, en ek met my Terminator op my .22 250, en ek moet s?, ek dink syne is stiller en ook net so akkuraat.
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Arms Knaldempers
Ek het gister my 308 terug gekry met die ARMS kd, is opgewonde om die te gaan toets!
Sal julle op hoogte hou.
Groetnis
Sal julle op hoogte hou.
Groetnis
-
ablm468
Re: Arms Knaldempers
Vosman
Laat bietjie weet wat was die totale koste vir jou kd.
Groete
Hansman

- axe942
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm
Re: Arms Knaldempers
Hi Vosman,
Ek is nuuskierig om te hoor hoe dit met die ARMS kd gaan. Is self in die mark vir 'n kd en dit is maar tussen die ARMS en die Terminator. Miskien ARMS omdat dit naby my is.....
Hannes.

Hannes
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Arms Knaldempers
Jis Kerels!
Hansman, die KD het my R1650 gekos, dit is ge-'fit' en ook my cap is ingesluit.
Hannes, daai KD werk bebliksemd! Het vanoggend gou baan toe gegaan en bietjie getoets. Die skoot loop omtrent soos 'n hornet of miskien amper 'n .22
Dan is my vinnige ervaring dat hy maak my geweer meer akkuraat. Baie beter groepe met hom geskiet as sonder hom.
Net ter herinnering ek het die kd op 'n portugese mauser gesit wat 'n 308 gemaak is jarrrrre terug. Ek het 2 moa groeperings geskiet, (eintlik bietjie minder maar sal nog presies gaan meet) met my gemors ammunisie.
Ek is kwaai opgewonde oor die set-up wat ek nou het met my Obrigardgsh plank!

Last edited by Vosman on Thu Sep 15, 2011 10:27 am, edited 1 time in total.
- axe942
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm
Re: Arms Knaldempers
Hi Vosman,
Ek is bly om te hoor. Ek gaan my .308 ook ARMS toe vat. Dit is vir 'n .308 Israeli Mauser. Klaar besig om 'n Boyds kolf te laat opsit so ek kan ook nie meer wag.
Kan jy s? dat hy die recoil ook noemenswaardig minder maak ?
Ek is bly om te hoor. Ek gaan my .308 ook ARMS toe vat. Dit is vir 'n .308 Israeli Mauser. Klaar besig om 'n Boyds kolf te laat opsit so ek kan ook nie meer wag.
Kan jy s? dat hy die recoil ook noemenswaardig minder maak ?
Hannes
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Arms Knaldempers
Hallo Hannes,
Ek het Arms KD's op my ,375 en ,243 en dit verminder die terugskop verseker baie. Die ,375 skiet nou selfs uit die l?houding heel aangenaam en dis nie 'n straf om meer as 10 skote met hom te skiet nie
Groete
Johan
Ek het Arms KD's op my ,375 en ,243 en dit verminder die terugskop verseker baie. Die ,375 skiet nou selfs uit die l?houding heel aangenaam en dis nie 'n straf om meer as 10 skote met hom te skiet nie
Groete
Johan
Where He leads me I shall follow!
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Arms Knaldempers
Ek sien my een sin is dubbelsinnig, ek het 2 keer 1" moa groepe geskiet met minder goeie patrone.
Die terugskop word regtig heelwat minder!
Johan, ek dink 'n mens sal regtig 'n groeter noemenswaardige verskil voel op die groot kalibers soos jou 375.
Ek het ook al gevoel hy maak 'n 300wm heel mak!
Hannes, jy kan jou vlamspies gerus na Chad toe vat, hulle het regtig vir my goeie werk gedoen op my geweer, buiten vir die kd wat uitstekend is.
Sal ook nog met een van Clarence sin wil skiet, ek dink op my volgende geweer of met een van die forum manne sin sodra ons mekaar raakloop!

- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Arms Knaldempers
Ek het self ook n ARMS K/D op my 7x57 en dit is regtig n plesier om hom te skiet.Akkuraatheid is beter en dit klink amper soos n .22 met n blitser of stinger patroontjie as die skoot afgaan.Die klap is weg en jy hoor net die koeel hardloop voor hy die teiken tref.Die spoed het afgekom,maar nie veel nie.Ek het gedink die K/D sal die spoed verhoog.
Groete
C.B
Groete
C.B
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Arms Knaldempers
Hi Vosman, ek het self agter gekom dat ladings wat nie so goed geskiet het, skiet nou minder as 1 moa. My spoed het ook met +-45fps afgekom. Ek het die Terminator op.Vosman wrote: Ek sien my een sin is dubbelsinnig, ek het 2 keer 1" moa groepe geskiet met minder goeie patrone.
Sal ook nog met een van Clarence sin wil skiet, ek dink op my volgende geweer of met een van die forum manne sin sodra ons mekaar raakloop!
Groetnis
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Arms Knaldempers
My geweer skiet sowat 40fps vinniger met die kd op, so dit is vir my snaaks dat jou spoed verminder het?
Ek glo die ekstra gewig voor haal van die wip uit die loop uit en dus skiet jy meer akkuraat.
Ek moet se dat ek nie regtig die verskil kan hoor tussen die Terminator en die arms kd nie.Het nou die dag met altwee geskiet en altwee werk baie goed!
Die ARMS is bietjie langer, maar dunner, en die Terminater bietjie korter en dikker.