Opsoek na atn x sight 4k

Post Reply
zandre
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Oct 18, 2016 7:54 pm

Opsoek na atn x sight 4k

Post by zandre »

Middag almal. Ek is opsoek na n atn x sight 4k gebruik of nuut. Laat weet asb? Of kontak my
Zandre 0762583499
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Opsoek na atn x sight 4k

Post by projagter »

Ek het 'n ATN X-Sight II HD 3-14x met battery pack en IR flitslig asook 170mm en 140mm IR filters vir skietlampe. Het dit nuut as geskenk ontvang -- 2 keer gebruik en jakkals en rooikat geskiet. Daarna nie weer gebruik nie -- my oë te lig sensitief. Werklik soos nuut. JY kan dit kry vir:

ATN met IR lig wat daarmee saamgekom het R6500
Batterypak R1000
2 x IR filters R 1000.
User avatar
Albertdwk
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm

Re: Opsoek na atn x sight 4k

Post by Albertdwk »

As Zandre hom nie neem nie, kan ons gesels. Sal moontlik belangstel

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Opsoek na atn x sight 4k

Post by projagter »

Albertdwk wrote: Sat Sep 26, 2020 8:08 am As Zandre hom nie neem nie, kan ons gesels. Sal moontlik belangstel

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Albert. Ek het 'n paar privaat mss ontvang. van ander wat belangstel. Seker maar vir die persoon wat eerste sê hy vat die pakkie. Die goed is werklik nuut. Lê al vir meer as 'n jaar in my kluis en met aftrede in gedagte begin ek nou bietjie van die skietgoeters minder maak. Die 140 IR filter is bv nog in sy verpakking. Ek het net nooit werklik belang gestelin al die fieterjasies nie. Stel nie belang in fotos neem, videos ens. nie -- wil net die jakkals skiet sonder al die fieterjasies.
hierswolf
Full Member
Full Member
Posts: 112
Joined: Sun Apr 27, 2014 9:55 pm

Re: Opsoek na atn x sight 4k

Post by hierswolf »

projagter wrote: Sun Sep 27, 2020 11:25 am
Albertdwk wrote: Sat Sep 26, 2020 8:08 am As Zandre hom nie neem nie, kan ons gesels. Sal moontlik belangstel

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Albert. Ek het 'n paar privaat mss ontvang. van ander wat belangstel. Seker maar vir die persoon wat eerste sê hy vat die pakkie. Die goed is werklik nuut. Lê al vir meer as 'n jaar in my kluis en met aftrede in gedagte begin ek nou bietjie van die skietgoeters minder maak. Die 140 IR filter is bv nog in sy verpakking. Ek het net nooit werklik belang gestelin al die fieterjasies nie. Stel nie belang in fotos neem, videos ens. nie -- wil net die jakkals skiet sonder al die fieterjasies.
Ek was een van daai ouens wat pvt msg gestuur het en as hy nog besikbaar is sal ek die pakkie vat.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Opsoek na atn x sight 4k

Post by projagter »

hierswolf wrote: Sun Sep 27, 2020 12:25 pm

Ek was een van daai ouens wat pvt msg gestuur het en as hy nog besikbaar is sal ek die pakkie vat.

Goed. Dan is die pakkie joune.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Opsoek na atn x sight 4k

Post by projagter »

ATN x sight II HD is verkoop.
Post Reply