Ek is nou besig om uit kluis spasie te hardloop en maak nie saak hoe groot die kluis waarna ek kyk nie, kan ek net nie sien hoe mens die spasie ordentlik kan benut, sonder dat jy elke keer die kluis moet uitpak om by die agterste geweer by te kom nie.
Ek dink nou daaraan om vir my kluis 'n geweer rak in te bou wat op "roller slides" kan uitskuif. jy skuif dus die hele inhoud van die kluis uit, en kies die een wat jy wil h?. Gewere sal in twee rye, links en regs van die middel staan met scopes binnetoe gedraai
Ek het 'n carousel oorweeg, maar jy gaan 'n moerse kluis nodig h? om 'n redelike klomp gewere op hom te kan hou.
Het enige van julle dalk planne wat goed werk?
Ek het ook die metode gesien, maar dit staan my ook nie regtig aan nie...
http://www.youtube.com/watch?v=rX6jIutRA-I&feature=player_embedded
Kluis spasie
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Kluis spasie
Ek sien die wiel is reeds uitgevind!
Ek dink ek moet die roete volg en sommer die trollie op wiele sit ook, dan ry die hele lot mos sommer saam werk kamer toe as jy die dag wil gewere skoonmaak of olie gee.
http://www.klsecurity.com/GSA_Advantage/class-5-weapons-safe-rifle-cart.jpg

-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Kluis spasie
BSbaboonstalker wrote: Ek sien die wiel is reeds uitgevind!
Ek dink ek moet die roete volg en sommer die trollie op wiele sit ook, dan ry die hele lot mos sommer saam werk kamer toe as jy die dag wil gewere skoonmaak of olie gee.
http://www.klsecurity.com/GSA_Advantage/class-5-weapons-safe-rifle-cart.jpg
Waar kry jy daai prentjie van daai kluis? dit lyk sommer bakgat!
Groete
Alwyn
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Kluis spasie
Google is 'n wonderlike ding!BS
Waar kry jy daai prentjie van daai kluis? dit lyk sommer bakgat!
Groete
Alwyn
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Kluis spasie
ja ek sien dit kom van google af
gaan jy dit maar DIY of hoe?
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: Kluis spasie
'n Langer plat kluis wat net genoeg diepte het sodat jou roere met teleskope gerieflik inpas, wat dan langs mekaar staan i.p.v. agtermekaar.
Hunter
Hunter
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Kluis spasie
Ongelukkig werk dit nie so met my ou kluis nie. Die gewere wat ek die meeste skiet het die grootste scopes op en hulle moet om die hoekies staan sodat hulle nie in die deur se pad is nie. Werk egter aan 'n nuwe kluis wat vir my nog 12 staanplekke sal geeMaak soos ek maak en pak die geweere wat jy meeste gebruik voor.