Jakkals roep en skiet video's

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Geno »

Nog so paar hondjies gerol...

https://youtu.be/9hmgWBqHAd8
Goed, beter, 6millimeter!
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2153
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Koos Barnard »

Aitsa!! Netjies Geno, geluk!
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by naas222 »

mooi man.. hoor jy blaas maar lekker as jy opgewonde jakkals koors kry😂😂
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by pieter h »

Goed gedoen Eugene


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Geno »

Sondag en Dinsdag nag se video.

https://youtu.be/DNghrhJh5ws
Goed, beter, 6millimeter!
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Basjan123 »

Baie goed gedoen. Hoe hou jy tred met waar die dooie jakkalse lê?
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by dawiec »

mooi geskiet met jou creed Geno >:D
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Springkudu »

Vandag ‘n video op Facebook gesien waar ‘n jakkels in die donker tussen ‘n trop skaap in gaan lammers uit die trop trek en vrek byt, net daar los, volgende een gaan haal, 3 lammers. Moet sê dit is eers toe ek besef watter blikskottel die goed is en watter skade hulle maak. Skiet soveel soos julle kan manne!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by BeesBreet »

Hy byt nie net dood en los nie... hy vreet die die neuse af, agter kraakbeen aan


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by BeesBreet »

BeesBreet wrote:Hy byt nie net dood en los nie... hy vreet die die neuse af, agter kraakbeen aan


Sent from my iPhone using Tapatalk
Geno kan die hele storie kom vertel, maar is ook sommer baie lammers vir die nag, nie net die 3 nie


Sent from my iPhone using Tapatalk
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by projagter »

Videos stil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Capt. Yoda »

projagter wrote: Sat Sep 12, 2020 8:36 amVideos stil
Hoe nou?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by projagter »

jag die manne nie meer nie??
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by jankraay »

Ons jag/skiet/moor nog al die pad.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2953
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Lategan1 »

Kom nou Jan, die vraag is waar is die video’s.... bewyse. Of neem jy nie jouself af nie!

Indien nie, ek ook nie. 8)

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by jankraay »

Te veel moeite om elke keer op youtube te sit.


Sent from my iPhone using Tapatalk
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by projagter »

mis maar net die lekker kyk. groot seblief.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by pieter h »

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by pieter h »

Gisteraand so 19h30 teef op foto bo geskiet.Sy het n werpsel.Was so vinnig daar ek kon nie record nie.Steenboklam gebruik.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by naas222 »

pieter jy knou hulle af.. een vir een.. hoop jy kan nou daai reun flous.. hy is aleen en kleintjies gaan honger word.. jyt n goeie kans die naweek
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by pieter h »

Naas daar was geen jak Antw gisteraand net stilte.Glo gate moet in die kamp wees.My buurman.Jak werk altyd v daar al onder rand langs na my toe.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Jacques1988
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Jacques1988 »

https://youtu.be/3_PH8AhaodU

Paar video’s van jakke wat ek geskiet. ATN 4K 3-14, Tikka T3 Super Varmint .243 55gr Varmagedons teen 3750 FPS


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by naas222 »

mooi gedoen.. jy maak my jaloers.. was 4 maande terug laas op n stoel
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by projagter »

Jacques. mooi gedoen,. dankie vir kyk.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by pieter h »

Mooi video Jacques lekker om na te kyk


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply