Wat gebruik jy?

Post Reply
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Wat gebruik jy?

Post by .::Alwyn-U::. »

Goeie naand almal

Ek is opsoek na 'n nuwe/beter fabriek ammunisie as PMP.

Ek wil weet watse ander fabriek ammunisie daar is wat beter is?
Iets wat dalk accuBond of iets in het.

Ek weet meeste mense op forum herlaai self, maar julle ken mos die verskillende ammo in ons land.

nog een iets, kry mens Federal premium te koop in ons land?

Asb help.

Groete
Alwyn
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Wat gebruik jy?

Post by DWB »

Ek weet die manne het op 'n stadium ges? jy kan remington se core lokt of so iets gebruik
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
HUNTER
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm

Re: Wat gebruik jy?

Post by HUNTER »

Alwyn-U

Jy kan Highland AX gebruik, ek persoonlik dink dit is 'n beter rondte as PMP en dit behoort goedkoper te wees. Jy kry ook in die Highland reeks ammo wat met Bowtail punte gelaai is wat nie die geval met PMP is nie wat almal Flat Base is. Die Highland ammo skiet ook beter groeperings vir my as PMP, maar dit kan afhang van wat jou roer van hou. Ek praat nou nie van duurder fabrikate nie want ek glo jy soek iets wat om en by in PMP se prysklas is.

Hunter
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Wat gebruik jy?

Post by .::Alwyn-U::. »

Hunter

Ek weet PMP en highland is aan die goedkoop kant relatief tot ander fabrikate. ALHOEWEL ek bereid is om paar rand meer te betaal vir iets wat beter is!

Groete
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Wat gebruik jy?

Post by erx »

Hi Alwyn

DWB is reg, Remington Core Lockt het el al in 308 en 22-250 gebruik, en hulle loop diep mooi vir fabrieks ammo.

Groete
erx
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Wat gebruik jy?

Post by Hein M. »

.::Alwyn-U::. wrote: Goeie naand almal

Ek is opsoek na 'n nuwe/beter fabriek ammunisie as PMP.

Ek wil weet watse ander fabriek ammunisie daar is wat beter is?
Iets wat dalk accuBond of iets in het.

Ek weet meeste mense op forum herlaai self, maar julle ken mos die verskillende ammo in ons land.

nog een iets, kry mens Federal premium te koop in ons land?

Asb help.

Groete
Alwyn
Alwyn

Watter kaliber?

In 308 en groter kalibers kan jy kyk na African Elite.  Daar naby SBos kan jy by S&O / Parow Arms / Guns & Bows / City Guns of Rosenthals verseker goeie fabrieksammo kry vir bykans enige kaliber.

Vir Federal gaan jy hoes, maar dit is beskikbaar.  'n Pel van my skiet net met dit - en hy gee vir my die doppe ;D - ek kla nie...

Hendrik by S&O sal vinnig 'n plan maak om enige ammo te bestel.  Hulle diens is puik.

Groetnis!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Wat gebruik jy?

Post by .::Alwyn-U::. »

Hein

Ons het maar nog nie veel gewere nie, 243, 7mm rem mag en ek wag nog vir my 375H&H..

Wat sal julle se is n baie goeie fabriek ammo wat julle al vergelyk het met PMP?

Groete
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Wat gebruik jy?

Post by erx »

Alwyn

Op my 7mm RM het ek al baie Winchester gebruik met goeie resultate. Dis so silwer pak met rooi op geskryf.

Groete
erx
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Wat gebruik jy?

Post by Hein M. »

.::Alwyn-U::. wrote: Hein

Ons het maar nog nie veel gewere nie, 243, 7mm rem mag en ek wag nog vir my 375H&H..

Wat sal julle se is n baie goeie fabriek ammo wat julle al vergelyk het met PMP?

Groete
Alwyn

Vir die 243, beslis die Winchester ammo - soos Erx daar noem.  Dit is algemeen beskikbaar in 100gr.

Groetnis!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Wat gebruik jy?

Post by .::Alwyn-U::. »

ok great thanks julle, ek sal hom bietjie opspoor en probeer. ongelukkig jag eers weer in september as ek by die huis is.

Wat prys hulle erx? ek wil graag die 165gr skiet, die 140gr doen dit nie vir my nie, hulle is effens vinnig :o

Groete
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Wat gebruik jy?

Post by Jaco Swart »

Winchester Super X
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Wat gebruik jy?

Post by erx »

Nes Jaco S da se, Winchester Super x.
Ek het 2 jaar laas van hulle gekoop uit nood, verder herlaai ek net, so weet nie wat hul prys nie, en sover ek weet is hulle 175grein.

Groete
erx
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Wat gebruik jy?

Post by .::Alwyn-U::. »

Erx

Ok great, 175 is lekker.
Ek het op die site gaan kyk, ek sien daar is baie soorte super x. soos die power point, power max bonded kom altwee in 243 en 7mm uit. ek sal by S&O hoor wat prys hulle.

Groete
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Wat gebruik jy?

Post by erx »

Die wat ek gebruik het was die power point, maar ek sal eerder vir die bonded een gaan.

Groete
erx
Post Reply