Draad op Heavy palma loop

Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Draad op Heavy palma loop

Post by Eight »

Hello almal, ek wil graag advies vra. Watse draad sny mens op n heavy palma loop vir n muzzle brake? Sal 20-1.5 werk?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8005
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Draad op Heavy palma loop

Post by Arnold »

Ek het M18x1 aangesien al my gewere M18x1 is en hierdie is ook geredelik beskikbaar as mens iets wil koop om op te skroef. So maak seker van wat jy wil opsit en besluit dan wat sal werk.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Draad op Heavy palma loop

Post by jankraay »

Ek laat sny ook M18x1


Sent from my iPhone using Tapatalk
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

Re: Draad op Heavy palma loop

Post by birklec »

Al my lope ook m18x1 gesny
User avatar
Haasvel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm

Re: Draad op Heavy palma loop

Post by Haasvel »

Vat maar altyd muzzlebreak of silencer saam na GS toe

Sent from my SM-A530F using Tapatalk

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Draad op Heavy palma loop

Post by ruaanb »

Laat sny na n ewe getal altyd. Ek het n geweer gehad wat na m17 gesny was en dit was n pyn met knaldempers. Ek het laat oor sny op die ou einde na m16.
DvD
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Sat Sep 21, 2019 10:53 pm

Re: Draad op Heavy palma loop

Post by DvD »

M18/1
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8005
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Draad op Heavy palma loop

Post by Arnold »

Sommer om n idee te kry vsn proporsies.
Image

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Draad op Heavy palma loop

Post by Eight »

Baie dankie Arnold
Post Reply