Loop vervang op Sako Forester L579
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Loop vervang op Sako Forester L579
Naand manne het iemand al hulle dun loop op 'n sako Forester vervang met n medium palma tipe loop?
My vraag eintlik is kon julle die oorspronklike kolf maak werk met die dik loop of is daar nie genoeg vleis op hom om uit te werk vir die loop nie?
Groetnis
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
My vraag eintlik is kon julle die oorspronklike kolf maak werk met die dik loop of is daar nie genoeg vleis op hom om uit te werk vir die loop nie?
Groetnis
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Loop vervang op Sako Forester L579
Jaques
Die Sako-kolf het 'n redelike dun rand aan die bokant van die loopkanaal. Daar sal dus 'n redelike stuk van die van die Palma-loop bo die kanaal uitsteek. Die Sako-kolf is egter dik genoeg om rigied genoeg te wees na jy die loopkanaal vergroot het.

Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Loop vervang op Sako Forester L579
Ek het 'n medium palma Bartlein loop op my L579 gesit - daar was nie genoeg vleis aan die kolf nie en het eerder 'n nuwe kolf laat bou.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Loop vervang op Sako Forester L579
Hi Forester, hoe lank is jou loop en watter kaliber? My L579 (243win) se loop is moeg genoeg om vervang te word. Ek oorweeg om eenvoudig na 243AI te skuif.Forester wrote: Tue Sep 08, 2020 10:51 am Ek het 'n medium palma Bartlein loop op my L579 gesit - daar was nie genoeg vleis aan die kolf nie en het eerder 'n nuwe kolf laat bou.
Het jy oorweging geskenk aan hoe swaar die loop is en of die aksie die gewig sal kan hanteer?
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Loop vervang op Sako Forester L579
Myne is 'n 6XC met 'n 28" loop. Om eerlik te wees het ek op daardie stadium glad nie daaraan gedink of die aksie die gewig sal kan hanteer nie en dit was ook nie vir Terry Harrison 'n kwessie toe ek die bou met hom bespreek het nie. Sover is ek baie gelukkig met die geweer.Maroelas wrote: Tue Sep 08, 2020 1:02 pmHi Forester, hoe lank is jou loop en watter kaliber? My L579 (243win) se loop is moeg genoeg om vervang te word. Ek oorweeg om eenvoudig na 243AI te skuif.Forester wrote: Tue Sep 08, 2020 10:51 am Ek het 'n medium palma Bartlein loop op my L579 gesit - daar was nie genoeg vleis aan die kolf nie en het eerder 'n nuwe kolf laat bou.
Het jy oorweging geskenk aan hoe swaar die loop is en of die aksie die gewig sal kan hanteer?
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Loop vervang op Sako Forester L579
Ek het 'n Sako Forrester 243 met L579 aksie en het 'n Howa BB laat opsit by oom Kevan Healy, baie mooi uitgekom. Die kolf se "rail" of rand bo is nou dunner, maar as dit nie 'n rowwe bakkie geweer is nie sal hy hou.Jacques.308 wrote: Sun Sep 06, 2020 5:44 pm Naand manne het iemand al hulle dun loop op 'n sako Forester vervang met n medium palma tipe loop?
My vraag eintlik is kon julle die oorspronklike kolf maak werk met die dik loop of is daar nie genoeg vleis op hom om uit te werk vir die loop nie?
Groetnis
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Loop vervang op Sako Forester L579
Hi Forester dankie, by wie het jy die kolf laat bou en mag ek vra wat dit gekos het? Sal jy dalk vir my fotos whatsapp na 084 869 4967Forester wrote:Ek het 'n medium palma Bartlein loop op my L579 gesit - daar was nie genoeg vleis aan die kolf nie en het eerder 'n nuwe kolf laat bou.
Dankie byvoorbaat
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Loop vervang op Sako Forester L579
Hi Dirk dankie vir die terugvoer sal jy omgee om vir my n foto of 2 te stuur van die geweer. 084 869 4967Dirkvh wrote:Ek het 'n Sako Forrester 243 met L579 aksie en het 'n Howa BB laat opsit by oom Kevan Healy, baie mooi uitgekom. Die kolf se "rail" of rand bo is nou dunner, maar as dit nie 'n rowwe bakkie geweer is nie sal hy hou.Jacques.308 wrote: Sun Sep 06, 2020 5:44 pm Naand manne het iemand al hulle dun loop op 'n sako Forester vervang met n medium palma tipe loop?
My vraag eintlik is kon julle die oorspronklike kolf maak werk met die dik loop of is daar nie genoeg vleis op hom om uit te werk vir die loop nie?
Groetnis
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Dankie
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Loop vervang op Sako Forester L579
Pos eerder daardie foto's hier man! Ons wil ook sien!
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Loop vervang op Sako Forester L579
Michael van MG Riflestocks het my kolf gebou, hy adverteer hier op die forum...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Loop vervang op Sako Forester L579
Soos gevra

Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk

Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13650
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Loop vervang op Sako Forester L579
Soos my X altyd gese het, moenie warrie nie hy sal pas
Die loop meet 1.25" agter vir die eerste 6 duim en eindig by n duim voor
Die is nou n A2 aksie maar is mos maar selle ding

Stompe het daai selfde loop profile op sy howa en daar is nie pyn met die loop op die aksie nie, Trueworx het myne so raps onder die loop in gebed om te help met die gewig en hy skiet al te vraai so
Die oorspronklike kolf het wel nie gewerk met daai loop nie, ek dink die loop is agter dalk dukker as wat die kolfie was

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Loop vervang op Sako Forester L579
Die kort antwoord: ja jy sal kan. Vertrou jou smid, hy/sy sal dit mooi maak. Geniet hom