En daars hy nou. Kan kaartjie gaan optel. 155 werksdae na ek ingehandig het.Philip_L wrote:22 Jan n nuwe aansoek ingegee en 30 Junie sms gekry dat dit goedgekeur is. 110 werksdae.
Volgens DFO is my kaartjie geprint, maar hulle “weet nie wanneer hulle weer gaan haal nie”....
Ek het die naweek klaar gejag vir die jaar, so die kaartjie sms sal seker in die week nog kom!
18 Mei n hernuwing ingegee. 3 September sms gekry dat dit goegekeur is. 76 werksdae.
Lisensie aansoeke wagtydperk
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Daars lig voor in die tonnel manne!
SMS van goedkeuring op die 13de Augustes gekry, na
137 werksdae, (190 kalenderdae ) en ek het nou net my kaartjie by my DFO gaan optel na net 3 weke!
SMS van goedkeuring op die 13de Augustes gekry, na
137 werksdae, (190 kalenderdae ) en ek het nou net my kaartjie by my DFO gaan optel na net 3 weke!
Groetnis
Philip
Philip
-
AOosie
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Dec 28, 2016 4:17 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het my heraansoek vanoggend gaan indien. Sers Van Vuuren was ongelooflik behulpsaam….sy het sommer ook gehelp met die heraansoek van my bevoegdheid (want die kaartjie het wel verval). Vir een of ander rede wys die ou kaartjie n vervaldatum van 5 jaar teurg, hoewel sy kon bevestig op die sisteem is dit geldig vir 10 jaar. Die kaartjie sê weer ek is bevoegd vir handwapen, lang en haelgeweer, hoewel die sisteem dit nie aandui nie. Sy het gesê ek moet nie komkommer nie, sy sal dit uitsort. Geen motivering nodig vir heraansoek nie...nie eers daai stukkie waar mens kan gorrel nie, maar ek het wel n lang brief van motivering aangeheg. Sy het bevestig dat my aansoeke volgende Donderdag ingestuur word, dat ek seker 120 werksdae sal wag vir bevoegdheid en dan nog 120 dae vir hernuwing. Sy het ook bevestig dat my kwitansies voldoende is as bewys dat ek op tyd aansoek gedoen het vir die hernuwing….ek moet dit maar net altyd by die ou lisensie hou! Weet nie of ek op hierdie forum wil sê van watter stasie sy is nie...maar Sers Fires is tops!!
FN 308
BRNO .22
BRNO .22
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
AOosie
Ek hoop rerig nie jy gaan 240 werksdae wag vir jou lisensie heraansoek nie.
120 Bevoegdheid dan 120 lisensie is onaanvaarbaar.
Great as mens n goeie DFO het.
Sterkte.
Ek hoop rerig nie jy gaan 240 werksdae wag vir jou lisensie heraansoek nie.
120 Bevoegdheid dan 120 lisensie is onaanvaarbaar.
Great as mens n goeie DFO het.
Sterkte.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
146 werksdae. Geen verandering. Nog nie "in for consideration" nie.musgrave270 wrote: Thu Aug 27, 2020 11:20 am Staan self nou al op 121werksdae. Darm by CFR maar nog nie " in for consideration" nie.
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Belaglik!!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Bel hulle elke dag en stuur email elke dag. Selfs my kaartjie was binne week by provinsiaal - wag nou dat my DFO dit gaan optel. Wanneer dit gebeur sal niemand weet nie.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Voggend deurgekom CFR toe. Die man reken as level1 inskop sal dinge beter gaan. Op die stadium probeer hulle nog opvang en hy raai my aan om weer volgende maand terug te bel. Hy kan my nie help nie.
Klink of alles nou dood ruk daarso
Klink of alles nou dood ruk daarso
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My nuwe aansoek is goedgekeur 19 Augustus, kaartjie geprint die 3de September maar le nog by printers. Die laaste paar dae kom ek glad nie deur Cfr toe nie asook die printers se lyn lui net altyd en loop eventueel dood. Hulle ruk die hele covid petalje deur die hoender se poephol!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Volgens 'Where's my App' staan ek op 131 werks dae. Volgens die nuwe funksie wat gebasseer op statistiek en huidige trends kan ek verwag dat my lisensie op 164/228 dae goedgekeur kan word.
En daar skuif hy wragtig na 'Preparation for Consideration' toe.
2 daughters. Plenty guns.
En daar skuif hy wragtig na 'Preparation for Consideration' toe.
2 daughters. Plenty guns.
Francois Vogel
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lyk my ons twee ansoeke hardloop so saam, myne het ook vandag oorgeskuif na Preparation for Consideration toe na 130werksdae. Ek gaan nou maar begin doppe prep want lyk my hulle is nou aan die beweeg daar.Francoisv wrote: Wed Sep 16, 2020 12:38 pm Volgens 'Where's my App' staan ek op 131 werks dae. Volgens die nuwe funksie wat gebasseer op statistiek en huidige trends kan ek verwag dat my lisensie op 164/228 dae goedgekeur kan word.
En daar skuif hy wragtig na 'Preparation for Consideration' toe.
2 daughters. Plenty guns.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Vandag 'approved' sms gekry, kaart is maar sy eie wag.Smith223 wrote:Lyk my ons twee ansoeke hardloop so saam, myne het ook vandag oorgeskuif na Preparation for Consideration toe na 130werksdae. Ek gaan nou maar begin doppe prep want lyk my hulle is nou aan die beweeg daar.Francoisv wrote: Wed Sep 16, 2020 12:38 pm Volgens 'Where's my App' staan ek op 131 werks dae. Volgens die nuwe funksie wat gebasseer op statistiek en huidige trends kan ek verwag dat my lisensie op 164/228 dae goedgekeur kan word.
En daar skuif hy wragtig na 'Preparation for Consideration' toe.
2 daughters. Plenty guns.
2 daughters. Plenty guns.
Francois Vogel
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Kaartjies word redelik vinnig geprint, klink my dit vat net lank om gehaal te word
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het my aansoek vir 338WM die 17 de Januarie 2020 ingehandig. Vandag die kaartjie gekry.
Groete
Bennie Bester
Groete
Bennie Bester
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ons Dfo het Feb vanjaar laas n aansoek wat goed gekeur is gekry.
Wat de TOK !!!!!
Johan
Wat de TOK !!!!!
Johan
- Jakkals90
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Fri Mar 13, 2015 7:49 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek wens ek kon my lisensies ook so vinnig kry soos van julle. Ek glo die DFO speel 'n baie groot rol maar ook die stasie se integriteit. Ek het my aansoek Julie 2019 ingedien, Junie 2020 goedgekeur en ek kon my lisiensie eers 17 Sep by die DFO kry. Ek moet bevoeg dat ek na weke se sukkel om die DFO in die hande te kry stasie toe gegaan het en gewag het tot die een daar uitspat!
Die nuwe verkoue (Covid) is heeltyd die verskoning om swakker diens te lewer. Ek het darm nou my lisiensie en galbraak gaan ook seker niks verander nie
Die nuwe verkoue (Covid) is heeltyd die verskoning om swakker diens te lewer. Ek het darm nou my lisiensie en galbraak gaan ook seker niks verander nie
Jac Steyn
Rossi .38 Special S/S
Norinco JW-15 .22LR
Howa 6.5 Creedmoor 22"
Nikon Monarch 3 (5-20x44)
Rossi .38 Special S/S
Norinco JW-15 .22LR
Howa 6.5 Creedmoor 22"
Nikon Monarch 3 (5-20x44)
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Goedkeuring SMS het gister deurgekom. 152Werksdaemusgrave270 wrote:Voggend deurgekom CFR toe. Die man reken as level1 inskop sal dinge beter gaan. Op die stadium probeer hulle nog opvang en hy raai my aan om weer volgende maand terug te bel. Hy kan my nie help nie.
Klink of alles nou dood ruk daarso
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het toe maar vanoggend begin om die "complaints" in te dien want ek staan op 92 werksdae & 127 kalender dae. Tot op hede is daar geen terugvoer van die FLASH of CFR via email gewees nie.......die lot krap my g@t met 'n kort stokkie, want ons moet moes net spring elke keer as hulle 'n nuwe gier kry
Kan iemand dalk help met die SAPS aanhaling t.o.v. die 90 dae vir aansoeke
Kan iemand dalk help met die SAPS aanhaling t.o.v. die 90 dae vir aansoeke
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek staan vandag op 94 dae ophernuwing van 3 wapens een van hulle my SD pistool en my papiere het nie eers die stasie verlaat nie. Oor 4 dae verval my lisensie op my SD vorige Hernuwing was gedoen en klaar voor my lisensie verval het. Dit is asof hulle net aansoeke bo op mekaar pak en glad nie die onderstes aanraak nie.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Die 3de Aug my heraansoek ingedien...
Gister het DFO my gebel.. my kaartjie is by hom ek kan kom haal...
Kom ons sê 2 Maande ... ek dink dis baie goeie diens vir Cumberland stasie...
Gister het DFO my gebel.. my kaartjie is by hom ek kan kom haal...
Kom ons sê 2 Maande ... ek dink dis baie goeie diens vir Cumberland stasie...
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Naas jy is darem baie gelukkig. Ek staan op 85 werksdae met my SD pistool se hernuwing en 47 werksdae met my 458 se nuwe aansoek en altwee lè nog by provinsale dfo. En niemand kan vir my sè hoe lank die provinsiale dfo nog gaan vat nie.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Myne die 07/07/20 in gegee en nou eers CFR toe gestuur.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
155 werksdae in totaal. 83 werskdae in Petoorsdorp. 0 vordering.Mellies wrote: Tue Aug 11, 2020 1:01 pm Self besig met n persoonlike beste. Eerste week in Maart n nuwe aansoek ingegee. Nou twee maande by CFR sonder vordering.
Behoort darem naby Xmas goeie nuus te kry...
Met n vleisie...
Met `n vleisie...
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lyk my mens kan maar reg maak vir so 8 maande. Ek het nou 2 kaartjies gekry wat so lank gevat het. Dan ook my 375 ingegee begin Maart en hy is nog "in consideration"
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- RabieL
- Full Member

- Posts: 161
- Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek is gelukkig, my een aansoek het net 98 werksdae geneem vir approval maar nou wag ons maar vir die kaartjie. Ek sien die stats op die App het verbeter vir n ruk maar nou weer terug waar dit was 157 werksdae.
"Only Accurate Rifles Are Interesting"
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek wag nou al amper 2 maande vir 'n kaartjie vir 'n geweer wat in November 2019 gekoop is. Dit sit 'n mens se moermeter nogal diep in die rooi!

