Wie van julle het ondervinding van die press. Ek kan so een kry vir n goeie prys.
Moet nou nie vir my kom vertel van ander make nie.
Redding ultramag single stage press
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Redding ultramag single stage press
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Redding ultramag single stage press
Dit is groen en groen is goed?
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1117
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Redding ultramag single stage press
Ek hou van die stewige H frame. PM vir my die verkoper se nommer aa jy nie gaan koop nie asb.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Redding ultramag single stage press
Koop hom Uncle. Sal nie spyt wees nie...Heinz Petersen wrote:Wie van julle het ondervinding van die press. Ek kan so een kry vir n goeie prys.
Moet nou nie vir my kom vertel van ander make nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Redding ultramag single stage press
Ok maar n Lee is beter.Heinz Petersen wrote: Mon Sep 07, 2020 7:31 pm Wie van julle het ondervinding van die press. Ek kan so een kry vir n goeie prys.
Moet nou nie vir my kom vertel van ander make nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Redding ultramag single stage press
Koop n Howa
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Redding ultramag single stage press
Heinz, ek het een as jy wil kom loer