Vir die manne wat 30-06 Ackley Improved skiet, help gou n bietjie
Waar draai julle dop volume, watter koele skiet julle en watter kruit?
Ons beplan n 30-06 AI geweer en die loop kan enige iets van 30duim af korter gesny word, maar hy gaan meestal vir jag gebruik word so korter sal beter (maar wil nou nie n node mis oor ons duim kort is nie).
Gee daar so bietjie raad dat n mens beter kan beplan asb.
Groete
Andre
30-06 AI vrae
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 30-06 AI vrae
Die watter koeël en watter spoed is miskien wat die grootste invloed gaan hê. My gesonde verstand lei my om te raai dat 180gr vir jag die beste sal wees. Dan is 24 - 26 duim 'n praktiese lengte as dit by stapjag kom. Nou moet die syfers deur QL gaan om die beste te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 30-06 AI vrae
22duim met n silencer is waarna ek sou kyk as Somme klop.
Sieb kom in
Sieb kom in
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13650
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 30-06 AI vrae
IMO as jy regtig wil sien wat n 30.06AI kan doen hou die loop by 28 of self 29" en skiet hom van die bakkie af as julle wil jag met hom, maak daai dop vol MRP of N560 en voer hom iets in die 200gr + klas.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 30-06 AI vrae
Hallo Andre
Myne gebruik ek as n all rounder, so vir daai doel voer ek hom 180gr Barnes TSX met S365. My loop is 23 5/8. Looplengte gaan absoluut bepaal word met aplikasie en jou koeel gewig wat jy wil skiet soos die manne hier se.
Groetnis
Wouter

Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 30-06 AI vrae
Dankie vir julle raad so ver. Ek het nou maar n spread sheet opgetrek met die node spoed per loop lengte van 22duim op tot 30duim en ook vir koele: 150gr, 165, 178, 200 en 212gr.
Daar is duidelik n sweet spot in die 27/28 duim loop lengte waar mens met meeste van die koele se gewig op n node is sonder dat die druk onnodig in die rev limiter is.
Ek moet sê Arnold het darm ook n paar xcel sheets gestuur wat toe die selfde data deur gee.
Die voorlopige plan blyk om n 28duim loop te wees (eers sonder skroef draad) en dan loop so inskiet. Met die data wat ons dan in die regte wereld by mekaar maak kan die loop dan getrim word indien nodig waneer die skroef draad gesny word n bietjie later.
Probleem is mos maar altyd as jy daai een of twee duim tekort is en sy soek nog...

Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: 30-06 AI vrae
Hahahahahaha. Is so Andre, maar dit lyk vir my as jy 'n LA jagter is dan het jy nooit daai tipe probleme nie
.
Geniet die roer.
Geniet die roer.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13650
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 30-06 AI vrae
Solank hy net die kante kan raak is jy darem ok...
28" sal mooi werk vir n begin en soos jy se jy kan altyd korter gaan, as dit nie n vreeslike swaar loop is nie is dit nie so erg om met hom te stap as jy nou nie onder alles moet deur kruip nie. Ek dink nie daar is n jag geweer in my kluis wat se "loop" korter as 28" sal meet as jy die silincer wat voor op hulle is ook saam meet nie.