Om 243 te Ackley of nie

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Om 243 te Ackley of nie

Post by Gawie(13mm) »

Malan, ek hoor jou.

Turbo's op motors is veronderstel om hul meer ekonomies te maak wat brandstof aanbetref. Die beter werkverrigting word egter soms misbruik. Dieselfde met 'n AI. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Om 243 te Ackley of nie

Post by Malan123 »

Ek kon dit nie self beter stel nie
Post Reply