375 H&H lading
-
Hendri88
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Aug 10, 2020 10:38 am
375 H&H lading
Hi
Ek het my ou Cogswell and Harrison se 26 duim loop afgesny na 20duim.
Ek is op soek na n lading/spoed vir 300gr Partitions en 270gr A Frames. Ek het net soveel S335 oor en will nie alles opgebruik om n lading te kry en dan weer van voor begin met invoer kruit
Ek kry sub moa groeping met 300gr pmp soft nose teen 2200fps met 63 gr S335
Sal graag n beter punt wil skiet
Enige advies daar buite?

Re: 375 H&H lading
Vergeet om te noem, hy het n 1:14 twist
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 375 H&H lading
https://www.somchemreload.com/search?c=8&f=127
Die PMP en 63gr gee 'n baie stadige spoed. Is jy seker van die spoed? Waarmee is dit gemeet?
Om veilig te speel skiet 2 of 3 skote met die volgende :-
1. 66gr met die 270 A-frame
2. 65gr met die 300gr Partition.
Gaan lees onder Quick Load Herlaai watter inligting nodig is om ladings te bereken en bring dit na die tafel. Hopelik sal ons die saak vinnig kan oplos.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Hendri88
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Aug 10, 2020 10:38 am
Re: 375 H&H lading
Dankie.
Ek lees die spoed met n labradar. Redelik n klomp gemeet en almal daar naby. Ek sal gaan kyk watse inligting ek nodig het en aanstuur

Hi Tripod
Ek het nou al die inligting vir die 375
Kaliber - 375 H&H
Koeel - Ek soek graag n lading vir 300 Nosler Partitions en 270 Swift A-frame
Koeel Gewig - 270 en 300
Maak Dop - Whinchester
H2O dop - 92.7gr
Slag Dop - Winchester LRM
TPL - 91.4 (300gr PMP) - 91.2 (270gr Speer)
Magasyn Kas Lengte - 93 plus
Loop Lente 20 duim
Kruit - S335
Lading 1 - 300gr PMP Soft soft nose, 63gr S335, TPL 91.4mm, WLRM, Spoed - 2215vps
Lading 2 - 270 Speer BT, 67gr S335, TPL 91.2mm, WLRM, Spoed - 2550vps
Soos ek hier bo gese het ek sal graag naby aan n lading will kom vir die Partitions en A-frames sonder om teveel kruit en punte to skiet. EK het nog so bietjie S335 oor. WIll hulle laai en bere vir jag doeleindes.
Baie dankie en groete

Huidige ladings :-
1. PMP300 - 62,8gr vir 2210vps bereken op node. Jy het dit prakties bevestig. Node boontoe 65,6gr = 2300vps
2. Speer 270 - 2550vps is by maks druk. Veiliger node is by 64,2gr = 2460vps
Beramings vir ander koeëls :-
1. 300 PART - 62gr vir 2345vps - stop as jy 2400vps oorskry. Skiet so 2 of 3 om brandspoed te kry.
2. 270 Aframe - 64gr = 2500vps - stop as jy 2550vps oorskry. Skiet so 2 of 3 om brandspoed te kry.
My lading aanbeveling mag snaaks lyk, maar ek kyk of ons nie naby aan akkurate nodes kan uitkom nie.
1. PMP300 - 62,8gr vir 2210vps bereken op node. Jy het dit prakties bevestig. Node boontoe 65,6gr = 2300vps
2. Speer 270 - 2550vps is by maks druk. Veiliger node is by 64,2gr = 2460vps
Beramings vir ander koeëls :-
1. 300 PART - 62gr vir 2345vps - stop as jy 2400vps oorskry. Skiet so 2 of 3 om brandspoed te kry.
2. 270 Aframe - 64gr = 2500vps - stop as jy 2550vps oorskry. Skiet so 2 of 3 om brandspoed te kry.
My lading aanbeveling mag snaaks lyk, maar ek kyk of ons nie naby aan akkurate nodes kan uitkom nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Hendri88
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Aug 10, 2020 10:38 am
Re: 375 H&H lading
Tripod, weereens baie dankie
Ek gaan die Patritions en A-Frames prober
Interesant dat die partitions en PMP se spoed so verskil?
Ek gaan die Patritions en A-Frames prober
Interesant dat die partitions en PMP se spoed so verskil?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 375 H&H lading
As jy 'n mikrometer het, meet die deursnee van die PMP en die Partition.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Hendri88
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Aug 10, 2020 10:38 am
Re: 375 H&H lading
Die Partitions is so .02-.03 mm nouer as die PMP's
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 375 H&H lading
Ek het eintlik die omgekeerde verwag synde ek voorheen gehoor het dat PMP kleiner is as normaal.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Hendri88
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Aug 10, 2020 10:38 am
Re: 375 H&H lading
Hi Tripod.
Ek kon die naweek die nuwe ladings vir die 375 gaan toets. Het so paar gelaai om opte bou na die lading en toe 5 op daai ladings geskiet.
Geen tekens van druk nie. Nie die resultate gekry wat ek voor gehoop het nie
Partitions 300 gr - 62gr - Spoed tussen 2174 en 2199 vps. Groepering was 2 duim.
Die drie skote met laer ladings was almal naby aan mekaar. Dink ek moet dalk eerder kyk na 62.8gr of soek na n hoer spoed node. Jy het gepraat van 65.7gr
Swift A-frame 270 gr 64gr - Spoed tussen2293 en 2307 vps. Groepering was 3 duim.
Die drie skote met laer ladings was nader aan mekaar.
Ek raak nou dum op my S335 en wonder of die oefening nie verniet is nie. Dalk kyk na nuew kruit.
Dink ek sal Vihtavouri N540 kry as ek weer in die stad is.
Groete