Beretta .22 - soek raad
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Beretta .22 - soek raad
Dit is 'n geweertjie waarmee ek as kind leer skiet het. Oopvisier. Met die ouderdom wat my oge nou bietjie verwerk het, kan ek nie meer met die oopvisier skiet nie. Daar is egter nie plek om 'n teleskoop te monteer nie.
Is hier dalk iemand wat 'n soortgelyke probleem gehad het. Hoe kan ek 'n teleskoop of miskien 'n "red dot" op hom monteer sodat hy weer kan begin werk!
Is hier dalk iemand wat 'n soortgelyke probleem gehad het. Hoe kan ek 'n teleskoop of miskien 'n "red dot" op hom monteer sodat hy weer kan begin werk!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Beretta .22 - soek raad
Nog 'n foto net om te toon dat ek nie die agterste deel van die aksie kan benut om 'n "rail" op te sit nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Beretta .22 - soek raad
Hi oom. Ek het dieselfde probleempie. My oupagrootjie se winchester is nou by my en ek moet werk maak om hom reg te kry vir skiet. Die korrel is lelik bymekaar gemaak met 'n hamer of iets soortgelyks en ek kan hom nie afhaal en vervang nie
Ek wil nie boor en tap aan hom nie, so het gedink om 'n kort picatiny rail op die visier se gate te monteer en dan 'n goedkoop RDS op te sit.
As ek so kyk na oom se visier dovetail kan Thor miskien vir oom help met iets soortgelyks.
Met die RDS sal hy ook makliker laai en hanteer as met 'n teleskoop.
Ek sal vanmiddag probeer fotos opsit van hoe ek dit wil doen.
Kriek
Ek wil nie boor en tap aan hom nie, so het gedink om 'n kort picatiny rail op die visier se gate te monteer en dan 'n goedkoop RDS op te sit.
As ek so kyk na oom se visier dovetail kan Thor miskien vir oom help met iets soortgelyks.
Met die RDS sal hy ook makliker laai en hanteer as met 'n teleskoop.
Ek sal vanmiddag probeer fotos opsit van hoe ek dit wil doen.
Kriek
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Beretta .22 - soek raad
Al raad wat gaan werk, sonder 'n hartoperasieAceofspades wrote: Wed Aug 12, 2020 10:07 am Hi oom. Ek het dieselfde probleempie. My oupagrootjie se winchester is nou by my en ek moet werk maak om hom reg te kry vir skiet. Die korrel is lelik bymekaar gemaak met 'n hamer of iets soortgelyks en ek kan hom nie afhaal en vervang nie
Ek wil nie boor en tap aan hom nie, so het gedink om 'n kort picatiny rail op die visier se gate te monteer en dan 'n goedkoop RDS op te sit.
As ek so kyk na oom se visier dovetail kan Thor miskien vir oom help met iets soortgelyks.
Met die RDS sal hy ook makliker laai en hanteer as met 'n teleskoop.
Ek sal vanmiddag probeer fotos opsit van hoe ek dit wil doen.
Kriek
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Beretta .22 - soek raad
Die railtjie moet net geprofile word en korter gemaak word.
As oom iemand kan kry wat so 'n aluminium rail kan profile vir oom se loop kan mens die dovetail gebruik om 'n insert in te sit en dan alles op hom vas te trek.

Kriek
As oom iemand kan kry wat so 'n aluminium rail kan profile vir oom se loop kan mens die dovetail gebruik om 'n insert in te sit en dan alles op hom vas te trek.

Kriek
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 958
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Beretta .22 - soek raad
https://forums.gunboards.com/showthread ... cope-Mount
https://za.pinterest.com/tricoexpo/misc-stuff/
Dit lyk nogal baie soos die Walther Model 1. Hier is nogal so een met 'n teleskoop op: https://www.youtube.com/watch?v=gq5pBeCNkzQ
https://za.pinterest.com/tricoexpo/misc-stuff/
Dit lyk nogal baie soos die Walther Model 1. Hier is nogal so een met 'n teleskoop op: https://www.youtube.com/watch?v=gq5pBeCNkzQ
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Beretta .22 - soek raad
Dit behoort maklik te wees om 'n ligte refleks-visier op die swaelstert of visiermontering te monteer. Weens die gewig van die groter rooikol-visiere sou ek hulle nie graag op so 'n ge-improviseerde montering heg nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Beretta .22 - soek raad
Wat van 'n "rail" plak met epoksie op die ring van die Beretta. Dit kan ook werk met ander gewere.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Beretta .22 - soek raad
Baie dankie vir die inligting. Ek dink ek sal daarmee na 'n geweersmid toe kan gaan en presies verduidelik wat ek wil he!!
Weereens 'n groot voorreg om 'n lid op Jaracal te wees!!
Weereens 'n groot voorreg om 'n lid op Jaracal te wees!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Beretta .22 - soek raad
wlm het 'n Lynx Red Dot aanbeveel. Op GunsAfrica het ek net-net een gemis. Is hier dalk iemand op die forum wat so 'n tipe "sight" het om te verkwansel?