Jag met koper
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Jag met koper
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Quicker
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Jul 16, 2019 11:23 pm
Re: Jag met koper
Baie cool! - díe koelle gedeelte...
Sal verseker nie daai koelle skiet wat so “rond blom” nie, Barnes bly n wenner.
Dis n jammerte dat ons nie meer GS Customs kry nie...ek dink steeds dis n win win combo as hy in jou kettie werk.
Dankie vir díe deel!
Sent from my iPhone using Tapatalk

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag met koper
Quicker, jy kan nie beter koele kry, van dit wat jy soek, as die van Kriek nie. (Aceofspades hier op die forum).
Weet natuurlik nie hoekom hy so 'n jawbreaker vir 'n naam het nie!!
Weet natuurlik nie hoekom hy so 'n jawbreaker vir 'n naam het nie!!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jag met koper
Die naam is darem nie so erg niePWV wrote: Sat Aug 15, 2020 8:51 am Quicker, jy kan nie beter koele kry, van dit wat jy soek, as die van Kriek nie. (Aceofspades hier op die forum).
Weet natuurlik nie hoekom hy so 'n jawbreaker vir 'n naam het nie!!