Appeal board

Post Reply
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Appeal board

Post by James Wright »

ek hoop ek plaas die by die regte afdeling.

Ek het 'n aansoek wat afgewys was en waarvoor ek geappeleer het.My app?l was met geregistreerde pos gestuur en was al die 23st Feb 2011 in Pta ontvang maar is steeds nie op die stelsel gelaai nie.Ek het nou al menigde kere die call centre gebel waarna hulle my die appel raad se direkte nommers gegee het.Daar is geen antwoord nie,weet iemand dalk hoe ek te werk kan gaan om uit te vind wat die storie is?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Appeal board

Post by BLOK »

Nou op ENews

Blok

Firearm permits gathering dust
Eyewitness News | 3 Hour(s) Ago
With less than a month to go until the deadline to clear the firearm application backlog, authorities said thousands of processed permits are simply gathering dust at police stations.

Thirty national task teams have spent the past four weeks inspecting police stations and provincial offices across the country, to check on outstanding firearm applications to streamline the process.

The police's Dennis Adriao said the public needs to help them and collect their permits.

Anyone who wants to check the status of their permit can call the 24-hour hotline on (012) 353 6111.

(Edited by Tshepiso Moche)


Wil my voorkom of die probleem nie meer bo is nie maar onder by die stasies self.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: Appeal board

Post by James Wright »

Nee weet jy ek moet se ek het nie een slegte ding van Alberton statsie te se nie,ek kry nog altyd puik diens by hulle.
Ek het 15 Junie aansoek gedoen vir 'n 2de haelgeweer en hy was 4 weke later goedgekeur.Nuwe aansoeke loop vreeslik mooi,dis die appele wat erg frustrasies veroorsaak.
My vrou se 9mm was 1 Feb 2011 afgekeur,sy wag steeds op weierings brief na sy al paar keer fakse na Col Van der Walt gestuur het om die redes vir weiering te versoek.Sonder daai weierings brief kan sy niks doen nie.
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Appeal board

Post by SmitH »

Hi James

Probeer die nommers (012 3836231  012 3536186 )
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: Appeal board

Post by James Wright »

Baie dankie,ek het daardie 2 de nommer gebel en so waar as wragtig het 'n dame geantwoord.hulle werk glo nie met appele nie maar sy kon vir my 'n e-pos adres gee van iemand wat met die goed werk.ek gaan sommer nou 'n e-pos stuur.

hou duim vas...
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Appeal board

Post by Cobus(Cobb) »

James Wright wrote: Nee weet jy ek moet se ek het nie een slegte ding van Alberton statsie te se nie,ek kry nog altyd puik diens by hulle.
James, klink my ons is bure...waar in Alberton is jy??

Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: Appeal board

Post by James Wright »

Cobus,

ek bly in Mayberry Park,my kantoor is reg oorkant die Clinton Clinic.Waar is jy?Wie weet dalk het ons al in mekaar vasgeloop by Surefocus of by die Blou Meul...
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Appeal board

Post by Cobus(Cobb) »

James, skuus, sien nou eers die post....
Eks in South crest, net bo Alberton Noord...my broer is daar in Mayberry park...Laat my weet as jy weer Suirefocus toe gaan, ek gaan baie soontoe...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Appeal board

Post by Christo »

Appelraad nommer is 012 3536239. Hulle was laas 2 jaar terug baie behulpsaam.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Appeal board

Post by Christo »

Try "Shirees"
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply