300 H&H
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
300 H&H
Dagse,
Het besluit om vir my 'n 300 H&H te bou op die model 700 remmington slot wat ek het. Gan volgende week by die geweersmit kuier om pryse uit te vind.
Ma nou, watse loop sit mens op? Ken glad nie al die soorte loope nie?
Dit is nou seker weer wat mens beryd is om te betaal? Het somer ge gedink an 'n Trivelo loop, gehoor dit is goeie waarde vir jou geld.
Watse twist moet ek na kyk? Het gelees die 300H&H hou van 180-200gr punte so sal seker daarmee begin herlaai as ek hom eendag het.
Petrie

" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"

- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: 300 H&H
Petrie,
Ek het ook gehoor dat Truvelo redelike goeie waarde vir jou geld bied. Het al met 'n paar geweersmede gesels oor die geweerbou speletjie en die meeste van hulle beveel egter Pac-Nor se Super Match lope aan. Hulle reken as jy daai pyp op jou geweer sit kan hulle vir jou akkuraatheid waarborg, ongeag. Dis 'n dik loop en hy is 22mm in deursnee by die kroon. Vir die 300 H&H met 180gr en 200gr behoort 'n 1 in 10 twist voldoende te wees, hy sal jou ook nog toelaat om meeste 220gr punte sonder probleme te skiet.
Groete,
Lourens

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300 H&H
Petrie, ek het vir my n 300H&H laat bou. ek het die geweer nou maar eers n jaar. ek het baie lank gevat voordt ek besluit het op die kaliber en watter wapensmit ek gaan gebruik. ek het aanvanklik probleme met die 300 se akuraatheid gehad, ek konnie beter groeppe as 25mm op 100m kry nie. dit terwyl ek met rak ammo n 11mm groep kry. die vriendelikke manne van die forum het my egetr gehelp. en nou kry ek so 19mm sonder om doppe en punte te weeg. die probleem was op dieou end maar net weer by my en my onkunde oor herlaai.
my geweer het n 1/10 twist met n Truvello loop van 26duim. en n 1918 Oberndorf Mauser k98 met n timney/thor sneller. die geweer het n redelikke duk loop op en sy deursnee op sy dunste by die kroon 19mm. die geweer weeg 7kg. ek dink as jy iets soos n 300H&H wil laat bou dan moet jy dit in die ragte ou Holland en Holland styl laat bou. dit maak die geweer nog meer uniek.
ek is nie n voorstaander van spoed nie veral nie op n 30 kaliber nie, maar ek kry sonder om naby somchem se maksimum te kom maklik hoe spoed uit die geweer uit. die PMP Pro Amm 180grn gee so gemiddeld van 3080f/s, nie sleg vir rak ammo nie.
as ek nie laat bou het nie, sou ek n 300wm gevat het. die twee kalibers is balistiese tweeling.
wie gaan jou wapensmit wees?

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: 300 H&H
Ek het nog nie vas besluit op 'n geweer smit nie, iemand op die forum het vir Grobbies in Pta noord aanbefeel, ken glad nie sy werk nie. Wil graag iemand in Pta gebruik ma as mens bietjie verder moet ry vir 'n beter produk sal ek dit defnetief doen! My oom wat F-klas skiet het vir Ralph Badenhorst in Ermelo voorgestel ma is bietjie ver....Jagbehep! wrote:
my geweer het n 1/10 twist met n Truvello loop van 26duim. en n 1918 Oberndorf Mauser k98 met n timney/thor sneller. die geweer het n redelikke duk loop op en sy deursnee op sy dunste by die kroon 19mm. die geweer weeg 7kg. ek dink as jy iets soos n 300H&H wil laat bou dan moet jy dit in die ragte ou Holland en Holland styl laat bou. dit maak die geweer nog meer uniek.
Wat bedoel jy dat dit in regte Holland en Holland styl lat bou? Ek gee nie om vir 'n bietjie swaar loop nie, sal dit entlik so verkies. Nog nie besluit op loop lengte ma 'n paar mense het gese ek moet 26duim loop en lekker duk, maak hom dan lekker akuraat!
As jy daai akuraateit met standaard PMP kry raak ek sommer opgewonde!
Dankie vir al die raad!
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300 H&H
Petrie, ek gaan sukkel om vir jou n te verduidelik wat die styl is n foto of n prentjie sal dalk meer se. ek sal Gerrie Coetzee aanbeveel om baie redes maar kom ek noem net 2. hy weet verseker wat hy doen. en hy is n 300H&H fanatikus.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: 300 H&H
Hi,Jagbehep! wrote: Petrie, ek gaan sukkel om vir jou n te verduidelik wat die styl is n foto of n prentjie sal dalk meer se. ek sal Gerrie Coetzee aanbeveel om baie redes maar kom ek noem net 2. hy weet verseker wat hy doen. en hy is n 300H&H fanatikus.
Sit bietjie 'n Foto op van jou 300... Waar is Gerrie Coetzee?
Ek gan defnetief die kolf hout hou, weet die sintetiese kolwe is baie mooi ma so mooi hout kolf is vir my frek mooi! Ek het basies net 'n nuwe loop nodig, die parte wat ek al klaar het kom van 'n 8mm rem mag af en sien dat byde se parent case was 'n 375H&H so hopelik hoef daar nie te veel gewerk word an die geweer se slot, magesyn en triger nie...
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300 H&H
ek glo ook n nie die slot en magasyn gaan baie werk nodig he nie. ek het n okkerneuthoutkolf en die geweer is pragtig afgewerk. Gerrie Coetzee is in Bloem. hy is gereeld in die Magnum.
[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C02497.jpg[/img]
die 300 is bo
[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C02480.jpg[/img]
op die laaste foto was die 300 nog nuut en n mens kan sien hy kort nog olie. wat wel fout gegaan het is dat gedink het ek wil die geweerbelt op die hout he terwyl een van die kenmerkende tekens van die H&H styl is om die band op die loop vas te maak. maar dis nie so n groot probleem nie.

Last edited by James Wilson on Sun Jul 31, 2011 8:22 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: 300 H&H
Dagse, skuus man.
Gerrie is bietjie ver vir my, gan ma hier in Pta bietjie by 'n paar geweersmitte draai maak en ma dan besluit vir wie ek gan gebruik.
Jou 300H&H is baie mooi, weet net nie of ek sites sal opsit nie, net 'n scope mount meskien, sal ok die band op die kolf wil lat sit. Gan ok vra vir 'n 26duim Trevelo loop en bietjie an die duk kant. Klink of ek nie regtig iets anders op die aksie, magesyn en triger hoef te verander nie, meskien net die loop koop en betaal vir die werk daaran. Wil die naweek iemand gan sien om seker te wees. Het ok gelees van mens moet jou loop float, kroon lat sny (Watse grade) ens...het nie 'n idee nie... Moet ok nog besluit of ek hom wil lat gun blue of so mat kleur maak (weet nie wat noem mens dit nie)
Hoe werk daai Vortex van jou? Nog net 'n video clip op Youtube gesien toe hulle een getoets het en was nogal in my skik met wat ek gesein het.
Het solank vir my punte gekoop by S&O vir as ek hom het om te herlaai, 200GR NOSLER ACCUBOND, hulle was so goedkoop en hoop hulle sal mooi loop.
Gerrie is bietjie ver vir my, gan ma hier in Pta bietjie by 'n paar geweersmitte draai maak en ma dan besluit vir wie ek gan gebruik.
Jou 300H&H is baie mooi, weet net nie of ek sites sal opsit nie, net 'n scope mount meskien, sal ok die band op die kolf wil lat sit. Gan ok vra vir 'n 26duim Trevelo loop en bietjie an die duk kant. Klink of ek nie regtig iets anders op die aksie, magesyn en triger hoef te verander nie, meskien net die loop koop en betaal vir die werk daaran. Wil die naweek iemand gan sien om seker te wees. Het ok gelees van mens moet jou loop float, kroon lat sny (Watse grade) ens...het nie 'n idee nie... Moet ok nog besluit of ek hom wil lat gun blue of so mat kleur maak (weet nie wat noem mens dit nie)
Hoe werk daai Vortex van jou? Nog net 'n video clip op Youtube gesien toe hulle een getoets het en was nogal in my skik met wat ek gesein het.
Het solank vir my punte gekoop by S&O vir as ek hom het om te herlaai, 200GR NOSLER ACCUBOND, hulle was so goedkoop en hoop hulle sal mooi loop.
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 300 H&H
Jagbehep
Daai is nou wraggies n mooi 300 van jou ek sal net te heilig wees om hom te gebruik sal dit amper nie oor my hart kan kry nie.
Ek se nogsteeds die 300H&H is een van die veelsydigste kalibers wat daar is en ek dink Petrie jy het n baie goeie keuse gemaak jy sal nie spyt wees.
Blok.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300 H&H
Dankie Blok.
ek hou van die Vortex, maar hy het so n sensitiewe verstelling met sy paralaks dat jy so te se gladnie met daai scope in die nag geskiet kry nie.
verder is hy kookwater, as ek op 300m skiet na n nuwe teiken ,dan sien ek sommer met die scope die gate.
ek hou van die Vortex, maar hy het so n sensitiewe verstelling met sy paralaks dat jy so te se gladnie met daai scope in die nag geskiet kry nie.
verder is hy kookwater, as ek op 300m skiet na n nuwe teiken ,dan sien ek sommer met die scope die gate.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: 300 H&H
Hi Petrie.
Dalk is dit bietjie laat, maar het jy al oorweeg om met Chad te gesels by ARMS in Waterkloof?
Groete

- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: 300 H&H
Ek sal jou afraai om Gerrie Coetzee te gebruik.
Ek het my 375 gevat dat hy vir my 'n ander kolf opsit - sal vanaand van die kolf foto's neem en m?re hier plaas, die inletting is baie swak gedoen.
Na ek met groepering gesukkel het, het ek die geweer uiteindelik vir oom Kevin Healy gevat wat die aksie gebed het. Nou skiet hy reg, maar die kolf lyk steeds pateties.
Sy nek is ook heeltemal te lank, moet my vinger rek om sneller by te kom.
Ek vermoed Gerrie is so besig dat hy net aan die belangrikste roere self werk, verder hou hy net toesig oor die werkswinkel.
My eie opinie.
Hier is sy werkswinkel se vakmanskap op my kolf:

Last edited by Johan JvR on Fri Nov 18, 2011 7:52 am, edited 1 time in total.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: 300 H&H
Foto's geplaas - sien vorige skrywe
-
Biltongjagter
Re: 300 H&H
Ek sou verseker nie daardie geweer, soos jou fotos aantoon, aanvaar het nie.
Dit is werklik uiters swak!
Dit is so onnodig, maar neem terug en eis dat dit reggestel word.
Groete,
Koos.
Dit is werklik uiters swak!
Dit is so onnodig, maar neem terug en eis dat dit reggestel word.
Groete,
Koos.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300 H&H
almal maak seker foute. om op een fout wat hulle gemaak het die man totaal af te skiet klink te erg.
Koos Barnard het so 3 jaar terug n artikel oor Gerrie geskryf, en onder andere gese dat Gerrie se winkel slegs een van 3 gunsmits in die land is waar Magnum se personeel hulle wapens na toe vat. ek dink nie n mens kry sommer n groter vote of confidence as dit nie.
maar nou ja almal maak foute.
Koos Barnard het so 3 jaar terug n artikel oor Gerrie geskryf, en onder andere gese dat Gerrie se winkel slegs een van 3 gunsmits in die land is waar Magnum se personeel hulle wapens na toe vat. ek dink nie n mens kry sommer n groter vote of confidence as dit nie.
maar nou ja almal maak foute.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 300 H&H
Soos James se
Johan my geweer ook 300H&H het ek na armtec gevat in Potch en hy het soortgelyk soos joune terug gekom, Wouter weer glo aan hulle hy vat sy rugers na niemand anders nie. Jy was ongelukkig by gerrie maar James die man al wil hy elke keer gaan kopstamp
glo ook maar aan Gerrie.
Blok
Johan my geweer ook 300H&H het ek na armtec gevat in Potch en hy het soortgelyk soos joune terug gekom, Wouter weer glo aan hulle hy vat sy rugers na niemand anders nie. Jy was ongelukkig by gerrie maar James die man al wil hy elke keer gaan kopstamp
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: 300 H&H
Biltongjagter
Dis nou maar die nadeel as mens so ver van Bloem af bly. Gerrie se werkswinkel is nie op saterdae oop nie, so hy het vir my die geweer by sy winkel in die kooperasie gelos dat ek hom optel. (sonder sy oorspronklike kolf - nou nog weg)
Toe ry ek terug Cradock toe en hoop die geweer skiet darem beter as wat hy lyk - nou ja, lang storie kort, ek laat nie sommer weer by hom werk doen nie.
Jagbehep - ek weet nie so mooi dat magnum by slegs 3 mense laat werk nie, ek weet van lofprysing vir Oom Kevin Healy (Gregor Woods), Allan Henry (Koos), Paul Nothnagel (Koos), Danie Joubert en Bjinse Visser(Koos) om slegs 'n paar name te noem van baie goeie(puik) geweersmede in ons land.
BLOK - ja.....hyself is seker moer goed met wat hy doen, ek was nou maar net gelukkig om die tea-girl te kry wat my kolf kerf (vrydag kolf). Moes seker vir hom ges? het 'ek werk vir Magnum", dan was my kolf nou 100%.
(P.S ek het hom verwittig van hierdie onderwerp as hy iets wil s?.)

Last edited by Johan JvR on Thu Aug 25, 2011 11:29 am, edited 1 time in total.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 300 H&H
maar by Danie Joubert moet jy jou huis verkoop om gun te laat bou 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: 300 H&H
Neels, jy moet bietjie kyk, Danie het nou website gekry
http://www.daniejoubert.com/
Ongelooflik hoe hy met yster (en hout) kan werk.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 300 H&H
ek betaal nogsteeds nie daai geld nie.
Hy het pel van my nou die dag R60k kwoteer om sights, barrel ring en nog iets kleins te doen. Dis Ja@!@$!@$!$@#!
En weet jy wat s? hy as jy hom vra hoekom soveel? Vat jou goed en F@#@%&$%^&% Hy vra dit want mense betaal dit
Maar as iemand dit wil betaal dan mag hulle. Dat sy goed baie mooi is, is waar.
Vir my werk 'n geweer. Ek waarborg jou sy gewere is nie meer akuraad as bv Chad Gillie sin nie bv en vir my moet roer akuraad wees, looks maak net dinge gekompliseerd

Last edited by Jagtersdok on Thu Aug 25, 2011 1:22 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: 300 H&H
Goeie hemel, R60k.....dis rof! Dan bestel ek eerder splinternuwe Mauser98 van Duitsland af.
Alle grappies op 'n stokkie - ek oorweeg dit nou om un-inletted Boyds te bestel en by oom Paul Nothnagel af te laai. Hy vra ongeveer R 1500 vir die inletting, want die kolf pla my nou al baie lank.
Het nognie Chad se werk gesien nie....jy't nie dalk foto of twee nie?

Last edited by Johan JvR on Tue Sep 13, 2011 10:54 am, edited 1 time in total.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 300 H&H
Johan daai is goeie prys van Oom paul en sy werk is bakgat
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: 300 H&H
Dis wat ek ook gedink het.
My skoonmense bly in Vanderbijl, so ek karring elke nou en dan verby Kroonstad want die oumense wil die kleinkind sien dan sal ek daar stop.
Ek weet Beyers hier in Graaff-Reinett doen ook kolwe, maar ek ry nooit in daai rigting nie - askies Beyers as dit lyk of ek jou nie wil ondersteun nie.
My skoonmense bly in Vanderbijl, so ek karring elke nou en dan verby Kroonstad want die oumense wil die kleinkind sien dan sal ek daar stop.
Ek weet Beyers hier in Graaff-Reinett doen ook kolwe, maar ek ry nooit in daai rigting nie - askies Beyers as dit lyk of ek jou nie wil ondersteun nie.
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: 300 H&H
Johan
Gaan na www.armsonline.co.za daar sal jy Chad se werk sien. Dis by hom wat my geweer le om bietjie werk aan gedoen te kry, en hy gaan ook my 300WSM bou sodra ek 'n geldjie het wat rond le!
Volgens my doen hulle goeie werk.
Groetnis