Wie het al sy 6.5Creedmoor se keel laat oorsny?
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Is daar iemand wat al sy 6.5CM se keel laat oorsny het en is dit die moeite werd. Indien wel, met hoeveel word looplengte dan korter? My 6.5Creedmoor het 3160 skote deur die loop en met borescope kan ek sien daars so 10-12mm se rifling so-te-sê weg. Ek besef met korter loop gaan ek nie weer my vorige spoed kan haal nie, maar as ek bo 2700fps, sonder druk, kan skiet dink ek hierdie kan dalk 'n goedkoper opsie as nuwe loop wees. Ek skiet nie verby 500m teiken nie en het tans 'n 6mm wat my tevrede hou.
OF
Moet mens maar sommer dadelik 'n nuwe loop laat opsit? Indien wel, na watter looplengte moet mens gaan? 26/28/30 duim? Ek het baie suskses gehad met 140 Berger VLD's @ 2805fps met 'n 24" loop en sal graag weer bo die 2800fps kerf wil kan skiet, sou ek besluit om eerder na 'n nuwe loop te kyk.
LAASTE VRAAG :
As mens na 'n ligter koeël wil gaan...kom ons sê 123 gr (vir bietjie meer spoed), sal mens moet kyk na 'n 1:8.5 of dalk 'n 1:9 groefdraai of is dit n swak idee as mens tevrede was met 140greiners en hulle BC?

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
edwill
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am
Re: Wie het al sy 6.5Creedmoor se keel laat oorsny?
So
I recut my 6.5Creed after 2900rds. It shot another 500rds, then it was done. I won't do it again.
New barrel I went Walther 28", 1-8 twist. Next time I'll go 26, just feels to long. The 28" does allow me to shoot much higher than my first 24". Currently shooting 139gn @ 2750fps with 40gn H4350. I don't think you need faster than a 1-8 twist, I shot some 147 Hornadys without any issues.
Sent from my SM-G970F using Tapatalk

- Gideon S
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Re: Wie het al sy 6.5Creedmoor se keel laat oorsny?
Hansie, ek stem saam met Edwill. Ek't al 260Rem se keel laat oorsny... looplengte en kamer het sodoende natuurlik verander. Dit verg dan lading ontwikkeling van voor af. Loop lewe op die 2de kamer is beperk en ek sal dit ook nie weer doen nie.
Wat looplengte betref glo ek 26" is goeie middeweg - as jy bietjie ekstra spoed wil kry sonder die onpraktiese gewig en gevoel wat 28" lengte bied. Dit laat jou ook met 2-4" lengte reserwe vir terugsny as jy voorkant toe wil eksperimenteer met die loop of kamer.
Wat twist betref het ek net ondervinding met 8" twist op 7x verskillende ses vywe, en ek was nog nooit teleurgesteld met die stabilisering van enige punte tussen 100gr tot 143gr nie. Bygesê ek skiet slegs in die binneland.
My raad is om reguit vir 'n nuwe loop met 8" twist te gaan... daar's geen komplikasies nie en alles is straight forward vir die volgende 3500+ skote met punte tussen 100 en 150gr.
Wat punt gewig betref is daar natuurlik 'n aansienlike verskil met spoed en windskuif tussen 140gr en 120gr punte. My persoonlike keuse is om die ligter 120-123gr punte vinnger te skiet waar afstand geskat moet word, en die 140's stadiger te skiet op gemete afstande waar jy tyd het, Strelok gebruik en mooi kan dial vir die skoot (rustige voorsitjag, SAJWV tabelle, long range, ens).
Net my opinie. Geniet die somme maak en ek hoop jy maak die regte besluit vir jou skiet omstandighede

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wie het al sy 6.5Creedmoor se keel laat oorsny?
ek sny gewoonlik my 284’s oor op so 1200 -1400 skote, ek glo dit gee maksimum verlenging van akurate skote op die loop.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Wie het al sy 6.5Creedmoor se keel laat oorsny?
Hoeveel skote skiet hulle dan verder voor hulle aftree?JPS wrote: Wed Jul 29, 2020 11:05 pm ek sny gewoonlik my 284’s oor op so 1200 -1400 skote, ek glo dit gee maksimum verlenging van akurate skote op die loop.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wie het al sy 6.5Creedmoor se keel laat oorsny?
Soos JPS daar se, as jy meeste kalibers/lope hier by 1200 skote oor sny verlang jy sy brykbare lewe maar om n loop met 3000+ skote oor te sny gaan imo tyd mors wees. Ek sou raai jy gaan elk geval seker n goeie 2 of 3duim agter moet af sny om weer by "vars" staal te kom en jy gaan n duim voor by die kroon ook wil af sny en hom oor kroon. Daar sit jy klaar met n 20" of 21" loop wat seker nie nog n 1000 skote gaan maak nie en jy kon daai GS koste gespaar het vir die nuwe loop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wie het al sy 6.5Creedmoor se keel laat oorsny?
Tot so 2500 se kant. Dan word hulle gong skiet Lope tot hulle gaan wat enigies van 100 tot 500 skote kan wees. Of hulle word direk fire forming lope.LoopSoosStroop wrote: Thu Jul 30, 2020 8:41 amHoeveel skote skiet hulle dan verder voor hulle aftree?JPS wrote: Wed Jul 29, 2020 11:05 pm ek sny gewoonlik my 284’s oor op so 1200 -1400 skote, ek glo dit gee maksimum verlenging van akurate skote op die loop.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wie het al sy 6.5Creedmoor se keel laat oorsny?
Stem saam.Capt. Oblivious wrote: Thu Jul 30, 2020 8:48 am Soos JPS daar se, as jy meeste kalibers/lope hier by 1200 skote oor sny verlang jy sy brykbare lewe maar om n loop met 3000+ skote oor te sny gaan imo tyd mors wees. Ek sou raai jy gaan elk geval seker n goeie 2 of 3duim agter moet af sny om weer by "vars" staal te kom en jy gaan n duim voor by die kroon ook wil af sny en hom oor kroon. Daar sit jy klaar met n 20" of 21" loop wat seker nie nog n 1000 skote gaan maak nie en jy kon daai GS koste gespaar het vir die nuwe loop
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Wie het al sy 6.5Creedmoor se keel laat oorsny?
Ek het self 28” gegaan en dis te lank. Half node op 2750 en vol node op 2900fps met 140gr punte. Teen 2900fps is jy diiiiik in die rooi volgens QL. Ek geniet my roer tans, en hy is bitter akkuraat, maar as ek moes oor doen sou ek 26” gaanedwill wrote: Wed Jul 29, 2020 9:34 pm So
I recut my 6.5Creed after 2900rds. It shot another 500rds, then it was done. I won't do it again.
New barrel I went Walther 28", 1-8 twist. Next time I'll go 26, just feels to long. The 28" does allow me to shoot much higher than my first 24". Currently shooting 139gn @ 2750fps with 40gn H4350. I don't think you need faster than a 1-8 twist, I shot some 147 Hornadys without any issues.
Sent from my SM-G970F using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Wie het al sy 6.5Creedmoor se keel laat oorsny?
Dankie vir al die antwoorde en oproepe.
Ander stupid vraag...en moet nou nie lag nie asb...Hoekom nie 27" of 29" nie? As mens dan die advies hierbo mooi navolg en op 1200 laat oorkamer vanaf 'n 27", dan sit mens darem seker weer met 26". Of hoe?
Terug by twist. Hoekom ek gevra het oor 'n 8.5 of 9 twist is omdat ek 123greiners probeer het en anders as ander Creedmoor eienaars, kon ek nie sukses met hulle kry nie. Ook geen sukses gehad met 108-greiners wat ek weet Berra204 (jaracallid) met groot sukses uit sy 26", 8 twist Creedmoor skiet. Ander rede was dat my 6.5x55 met 8.7 twist 156-greiners verskriklik mooi skiet. Dan, as ek reg is, is meeste .260's se twist = 9 en hulle gooi 130-greiners weer mooi. Darem 'n paar klippe in die bos gegooi...

Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Re: Wie het al sy 6.5Creedmoor se keel laat oorsny?
More.
Ek het ook met dieselfde vraag geworstel en het ook toe my kamer laat oorsny. Baie mannne het ook gese dit is nie die moeite werd om `n loop so laat te laat sny nie. beste is so rondom 1000-1200 skote vir maksimum leeftyd. Ek het toe maar laat oorsny omdat ek bang was hy los my in die jagseisoen. Ek het op 3500 skote gesny en ek het 13mm verloor. Kroon was nog mooi en het besluit om dit so te los vir die laaste paar skote. Na die oorsny was die kamer baie mooi en elke groef in die loop het mooi gelyk gesny(hoop dit maak sin). Die blink merke het mooi dieselfde gelyk met borescope. Die geweer het nog mooi groepies geskiet voor die oorsny en doen dieselfde na die oorsny. ek het met `n 26duim loop begin en het nou 25.5 duim en skiet basies dieselfde spoed met 140gr punte. Ek gebruik die geweer nou net vir jag so sy loop gaan hoperlik nog `n paar bokke laat val.
Die beste sal maar wees om `n ander loop op te sit en dan is jy weer reg vir die volgende paar duisend.

- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Wie het al sy 6.5Creedmoor se keel laat oorsny?
Ek het met n 8 twist 95’s-147’s geskiet.Hansieslim wrote:Dankie vir al die antwoorde en oproepe.
Ander stupid vraag...en moet nou nie lag nie asb...Hoekom nie 27" of 29" nie? As mens dan die advies hierbo mooi navolg en op 1200 laat oorkamer vanaf 'n 27", dan sit mens darem seker weer met 26". Of hoe?
Terug by twist. Hoekom ek gevra het oor 'n 8.5 of 9 twist is omdat ek 123greiners probeer het en anders as ander Creedmoor eienaars, kon ek nie sukses met hulle kry nie. Ook geen sukses gehad met 108-greiners wat ek weet Berra204 (jaracallid) met groot sukses uit sy 26", 8 twist Creedmoor skiet. Ander rede was dat my 6.5x55 met 8.7 twist 156-greiners verskriklik mooi skiet. Dan, as ek reg is, is meeste .260's se twist = 9 en hulle gooi 130-greiners weer mooi. Darem 'n paar klippe in die bos gegooi...
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Wie het al sy 6.5Creedmoor se keel laat oorsny?
Hansie ek sou n nuwe loop opsit en klaar kry.
Sit n loop op wat op 28/30” finish met n 1:8 twist.
Om n loop op daai hoeveelheid skote oor te sny gaan jou met elke herlaai/skiet sessie laat wonder oor wanneer hy jou gaan drop.
Ek het al 2 lope op n kompitisie verloor en glo my mens raak kwaad vir jouself as dit gebeur.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sit n loop op wat op 28/30” finish met n 1:8 twist.
Om n loop op daai hoeveelheid skote oor te sny gaan jou met elke herlaai/skiet sessie laat wonder oor wanneer hy jou gaan drop.
Ek het al 2 lope op n kompitisie verloor en glo my mens raak kwaad vir jouself as dit gebeur.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wie het al sy 6.5Creedmoor se keel laat oorsny?
Hansie
As jy nou jou nuwe loop opgesit het traai bietjie jou lading onder 60 000psi hou, dan kyk ons of jou loop meer skote gaan gee.
Groetnis
Wouter