Naand,
So skiet ek jare met ‘n pre-64 Win Mod 70 3skewe5 H&H. Die ou Barnes X’e loop sub MOA en ek sukkel nie. Middel van die lockdown raak hulle op na amper 20 jaar en ek koop ‘n pakkie van die nuwes (TSX). Beste groepering is so tussen 2 en 3 duim.. vier soorte kruit, 5 punte later is al wat werk Sierra Game Kings (300 gr). Ek trek nou lag lag by R4-5000 se komponente verby! My vraag is: as ‘n loop uitgeskiet is, sal hy nog so rukkie ‘n sagte punt soos die SGK goed gooi, of is die net nukke en ek moet nog soek vir sy kos?
Sent from my iPad using Tapatalk
Ou geweer vol dinge...
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Ou geweer vol dinge...
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ou geweer vol dinge...
Jy weet dat hulp net om die draai is. Hoekom so sukkel? Bring syfers tafel toe dat ons probeer help.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Re: Ou geweer vol dinge...
Oom Tripod,tripodmvr wrote:Jy weet dat hulp net om die draai is. Hoekom so sukkel? Bring syfers tafel toe dat ons probeer help.
Hier is waarmee ek die naaste gekom het:
Loop 550 mm
Dop Hornady
Dop vol 95,7 gr H2O
Dop lengte 72,3 mm
CCI250
Nosler Accubond 300gr
TPL 91,8 mm
S335 gemengde lotte
63 gr
2359 fps chrony 5m
Hy was so 1,5 duim
Maar ek onthou nie dat die geweer so gesukkel het met meeste punte nie.
Sent from my iPad using Tapatalk
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ou geweer vol dinge...
64,6gr = 2410vps op die chrony 5m weg.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Re: Ou geweer vol dinge...
Ek laat weet môre hoe loop hy. Dankie!tripodmvr wrote:64,6gr = 2410vps op die chrony 5m weg.
Sent from my iPad using Tapatalk
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Re: Ou geweer vol dinge...
Dankie Oom Tripod,
64,6 het so 2394 vps geloop en was nog effens oop.
64,7 was 2408 vps en sub MOA. Bitter lae variasie - ES 3!
64,8 was 2412 en ook sub MOA maar effens meer variasie. Sal bly by 64,7.
Sent from my iPad using Tapatalk
64,6 het so 2394 vps geloop en was nog effens oop.
64,7 was 2408 vps en sub MOA. Bitter lae variasie - ES 3!
64,8 was 2412 en ook sub MOA maar effens meer variasie. Sal bly by 64,7.
Sent from my iPad using Tapatalk
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ou geweer vol dinge...
Bly die resep het gewerk. Nou wat van die TSX?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Re: Ou geweer vol dinge...
Ons gaan hulle volgende probeer. Maar dit gaan eers in volgende week gebeur. Sal Oom weer pla. Dankie.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
