Gebede versoek
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Gebede versoek
Ai kerels. Rasmus mag jul vrede vind in hierdie tydperk en vashou aan goeie herhinneringe. Ben en Wouter sterkte vir jul familie lede, julself and die betrokke familie lid. Ons almal hier bid vir genesing en dat die Heer jul almal sal vashou.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Gebede versoek
Almal baie dankie vir die saam bid. Ons het nou nuus gekry, alles het goed verloop sy is nou in icu, en verwag om ten volle te herstel.
Groete Ben
Groete Ben
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Gebede versoek
Ben, glad there has been an improvement. Hope and pray for a full recovery.
Phew guys! Wouter, Rasmus, DWB I'm very sorry to hear about your loss. May God grant you and your families strength in this difficult time.
Phew guys! Wouter, Rasmus, DWB I'm very sorry to hear about your loss. May God grant you and your families strength in this difficult time.
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Gebede versoek
Wonderlike nuus!BenJacobs wrote:Almal baie dankie vir die saam bid. Ons het nou nuus gekry, alles het goed verloop sy is nou in icu, en verwag om ten volle te herstel.
Groete Ben
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte Rasmus, dit voel wreed. Mag julle rustigheid ervaar.Rasmus wrote: Tue Jul 28, 2020 10:56 am Wouter en Ben baie sterkte.
My pa is die 11 Junie hospitaal toe vir n rug operasie. Daar was n paar komplikasies wat ons oorwin het. Hy is toe uitgeplaas na n stepdown fasiliteit om sterk genoeg te word om ontslaan te word. Hy het ongelukkig iewer tussen die hospitaal en die stepdown Covid opgedoen en is positief getoets op die 10de Julie.
Hy het moedig baklei, maar ongelukkig kon die ou lyf nie meer nie en is hy laas Donderdag oorlede..... Die griep is n bl!ks&m en n werklikheid.
Sterkte vir almal. Die covid ding maak dit bitter moeilik aangesien mens nie by jou geliefdes kan kuier of hulle eers sien nie!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Gebede versoek
Môre almal.
Ek wil graag weer vra dat julle saam ons bid. Ek het nou nuus ontvang dat daar komplikasies gekom het en sy is nou op "life support" en weer in die teater in vir nood operasie. Dit lyk glad nie goed nie.
Groete Ben
Ek wil graag weer vra dat julle saam ons bid. Ek het nou nuus ontvang dat daar komplikasies gekom het en sy is nou op "life support" en weer in die teater in vir nood operasie. Dit lyk glad nie goed nie.
Groete Ben
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Gebede versoek
Mag die Vader julle almal genadig wees en moed gee.. sterkte manne
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Gebede versoek
Groot sterkte vir almal. Ons God is groot, en goed.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gebede versoek
Sterkte almal
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte manne. Ons dra jul almal in ons gebede op aan ons verlosser.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Bonesjara
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Tue Jun 07, 2016 8:10 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte! Ons dink en bid saam.
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Gebede versoek
More Manne
Eerstens baie dankie vir almal se gebede en al die boodskappe wat gestuur is. Dit is met groot hartseer om vanmore vir julle te se dat my Pa gistraand die strydbyl begrawe het na meer as 10 weke se geveg. Paps ek gaan jou ontsaglik mis en ek kan net dankie aan ons Hemelse Vader se dat hy vir ons so wonderlike mens geleen het om as huweliks maat vir my Ma, Vader vir ek en broer en ons vrouens en Oupa vir ons kinders kon wees. Die mensdom is vandag virseker armer met sy heengaan.
Mooiloop Paps.
Eerstens baie dankie vir almal se gebede en al die boodskappe wat gestuur is. Dit is met groot hartseer om vanmore vir julle te se dat my Pa gistraand die strydbyl begrawe het na meer as 10 weke se geveg. Paps ek gaan jou ontsaglik mis en ek kan net dankie aan ons Hemelse Vader se dat hy vir ons so wonderlike mens geleen het om as huweliks maat vir my Ma, Vader vir ek en broer en ons vrouens en Oupa vir ons kinders kon wees. Die mensdom is vandag virseker armer met sy heengaan.
Mooiloop Paps.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Gebede versoek
Baie sterkte vir julle in die tyd Wouter. So ook aan elkeen wat Sy Hulp nou besonders nodig het.
Groetnis
Philip
Philip
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte Wouter.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte word julle toegebid.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Gebede versoek
Innige simpatie, Wouter.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebede versoek
Baie Jammer om te hoor Wouter.
Ons dink aan julle.
Baie Sterkte!
Ons dink aan julle.
Baie Sterkte!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Gebede versoek
Baie jammer om te hoor Wouter. Sterkte vir jou, gesin en familie.
Mag ons Vader julle omarm en jou vader se mooi herinneringe julle met warmte in jul harte laat.
Beste.
Mag ons Vader julle omarm en jou vader se mooi herinneringe julle met warmte in jul harte laat.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Gebede versoek
Ai Wouter, baie jammer om te hoor. Sterkte vir jou en jou mense in die moeilike tyd.
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gebede versoek
Jammer om te hoor my groot maat! Dis baie slegte nuus om te ontvang. Sterkte!
Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Gebede versoek
Jammer om te hoor Wouter, ons dink aan julle in ons gebede.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Gebede versoek
Aii oom. Baie sterkte en ons bid vir oom hulle.
Groete Ben
Groete Ben
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Gebede versoek
Jammer om te hoor Wouter. Alle sterkte vir jul familie
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Gebede versoek
Sterkte Wouter.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Gebede versoek
Sterkte Wouter.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br


