Sprinkane
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Sprinkane
Die sprinkane is al weer die hele Karoo vol,(twee jaar namekaar) word daar ander gifstowwe behalwe Deses en Sumi Alfa gebruik?
hoe veilig is die gifstowwe?
hoe veilig is die gifstowwe?
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Sprinkane
EK WEET NIE N MUR HOE GIFTIG DAAI STOWWE IS NIE MA WAT EK WEET IS AS HULLE IN DIE OMGEWING VAN DIE DAM SPUIT WAT BLOEM VAN WATER V OORSIEN RUIK EK DIT IN DIE AAND AS EK MY TUIN NAT SPUIT EN OOK IN DIE BADWATER AS EK SOMS BAD OF STORT...die kollegas in die vuil driehoek sal nou nie kan weet nie, hulle is seker al gewoond aan dit..
ek dink daai gif reuk sal self graaf reinette se water laat beter smaak...het iemand al slegter water gedrink as in graaf reinette on second thoughts die water daar anderkant vryburg na brei se kant toe is ook bitter sleg, die seep maak nie eers skuim in daai water nie

Shoot straight and tell the truth!
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Sprinkane
Taffie
Of in Grahamstad nie,souter as die see seg ek jou!
Meso ruik jou water na dubbel bendix (bhc)
johan...QBE
Of in Grahamstad nie,souter as die see seg ek jou!
Meso ruik jou water na dubbel bendix (bhc)
johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Sprinkane
Hier langs die vaal in die vuil driehoek is ons nie ver van ernstige kolera gevalle nie, daai Vaal rivier is nie meer 'n rivier nie - dis nou 'n riool stroom. Julle weet dit krap my sommer om 'n mens is 'n ondankbare bliks*m kyk net hoe verwoes ons die wereld om ons....
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Sprinkane
NEE EK GEBRUIK NIE DUBBEL BENDIX NIE.... EERDE DUBBEL BRANDEWYN EN COKE...
OK EK KON OOK NIE EERS TANDEBORSEL MET PORT ALFRED WATER NIE..
EN EK WEET HOEKOM JY HALFTYD IN GRAAF REINETTE LAMOENE KRY EN NIE WATER NIE..
EK KOOP NET HEYDENRYCH SE BOERBOK BILTONG OP JANSENVILLE DAN RAAK EK EERS NA DIE BERG DORS....OF VOOR CAZ... EK BERUS MY MA BY DIE COKE DAAR IN DAAI OMGEWING..
EN JOHAN DAAI SEEP WAT NIE SKUIM NIE MAAR OPDRIFSELS MAAK IS DEFNITIEF SEEP WAT SO OP DIE WATER DRYF ...........
OK EK KON OOK NIE EERS TANDEBORSEL MET PORT ALFRED WATER NIE..
EN EK WEET HOEKOM JY HALFTYD IN GRAAF REINETTE LAMOENE KRY EN NIE WATER NIE..
EK KOOP NET HEYDENRYCH SE BOERBOK BILTONG OP JANSENVILLE DAN RAAK EK EERS NA DIE BERG DORS....OF VOOR CAZ... EK BERUS MY MA BY DIE COKE DAAR IN DAAI OMGEWING..
EN JOHAN DAAI SEEP WAT NIE SKUIM NIE MAAR OPDRIFSELS MAAK IS DEFNITIEF SEEP WAT SO OP DIE WATER DRYF ...........
Shoot straight and tell the truth!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Sprinkane
Hokaai, asb. hokaai, gee my net 'n kans om asem te skep...ek kan nie meer nie daar rek nou net nog 'n rib spier van al die gelag. Die mense hier saam my kyk my al skeef uit dat ek myself so breek.
Sterkte met die sprinkane Johan!
Sterkte met die sprinkane Johan!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Sprinkane
Meso
Nee die seep sink,wat dryf is die mokke wat jy afwas
johan...QBE
Nee die seep sink,wat dryf is die mokke wat jy afwas
johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Sprinkane
ja johan heo lekker lag ek nou.. daai wate ris so sleg dis eintlik beter om nie te was nie, jy ruik en voel eintlik beter sonder daai water as met dit...
ok ernstig nou dis een ding wat ek myself mee bederf(straf).. al is dit n koue stort of afspoel in n plaasdam..maar n warm bad na heelnag se skiet doen darem die ding vir n man,,,as jy nie so half aan die slaap raak in die bad nie,,,....
moeggeploeg
ok ernstig nou dis een ding wat ek myself mee bederf(straf).. al is dit n koue stort of afspoel in n plaasdam..maar n warm bad na heelnag se skiet doen darem die ding vir n man,,,as jy nie so half aan die slaap raak in die bad nie,,,....
moeggeploeg
Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: Sprinkane
Meso
Ek bad in die week nie baie nie, maar my maat naweke!!!! heeltemal niks. Ek het al skaam geraak in die veld, daar kom so ou jong tefie reg windaf van my in, sit reg en sonder musiek. Weet jy wat doen sy toe, draai glad nie om nie en tot my verbasing druk sy net haar neus toe en beur vorentoe. RERIG!!!
Tot later
Taffie
Ek bad in die week nie baie nie, maar my maat naweke!!!! heeltemal niks. Ek het al skaam geraak in die veld, daar kom so ou jong tefie reg windaf van my in, sit reg en sonder musiek. Weet jy wat doen sy toe, draai glad nie om nie en tot my verbasing druk sy net haar neus toe en beur vorentoe. RERIG!!!
Tot later
Taffie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Sprinkane
TOE SY HAAR NEUS TOE DRUK MOES JY JOU BAKKIE START TAFFIE...EK DINK SY HET SEKER GEDINK DIS NOU SULKE TYD...
EN TEEN WIL EN DANK SEKER MAAR GEDINK SY LOOP N LOS GELUKKIE RAAK (SO TER WILLE VAN OORLEWING DEKKING)
MAAR JY NOEM NIE IN JOU DEKKINGSVERSLAG DAT JY TOE MAAR DIE SNELLER GEDRUK HET NIE...
EN TEEN WIL EN DANK SEKER MAAR GEDINK SY LOOP N LOS GELUKKIE RAAK (SO TER WILLE VAN OORLEWING DEKKING)
MAAR JY NOEM NIE IN JOU DEKKINGSVERSLAG DAT JY TOE MAAR DIE SNELLER GEDRUK HET NIE...
Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: Sprinkane
Meso
Ek gebruik net dit as my stortmeter, as jakkalse hulle neuse toedruk weet ek dat daar weer 'n slag gebad moet word!!!
Taffie
Ek gebruik net dit as my stortmeter, as jakkalse hulle neuse toedruk weet ek dat daar weer 'n slag gebad moet word!!!
Taffie
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Sprinkane
Smaak my mos julle stink sommaar die jakkies van die plase af. 
Moennie dat die greenies hiervan hoor nie, hulle sal dit as 'n nie-dodelike beheertegniek ontwikkel en ons nagridders met wetgewing verbied om vir 'n week voor jy gaan jag, te bad.
Caller
Moennie dat die greenies hiervan hoor nie, hulle sal dit as 'n nie-dodelike beheertegniek ontwikkel en ons nagridders met wetgewing verbied om vir 'n week voor jy gaan jag, te bad.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.