Sauer Fieldshoot 243
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Sauer Fieldshoot 243
Weet enige iemand wat die twist op hierdie 243s is?
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Sauer Fieldshoot 243
Malan as ek dit reg het is dit n 1:10. Sauer het die pot bietjie mis gesit met daai skuif
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Sauer Fieldshoot 243
Dankie Savage. Ek krap oral op die internet maar kry nerens die inligting nie. Ek sien wel dat die 6.5PRC uitkom met 8twist
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Sauer Fieldshoot 243
1 in 8
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Sauer Fieldshoot 243
Ek het ook 1 in 8 raakgelees, maar het gewens iemand hier het al 1 gemeet. Ek vertrou nie altyd Dr google nie
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Sauer Fieldshoot 243
Artikel in die nuutste Magnum oor dit. Reken 1 in 8.Malan123 wrote: Wed Jul 29, 2020 4:44 pm Ek het ook 1 in 8 raakgelees, maar het gewens iemand hier het al 1 gemeet. Ek vertrou nie altyd Dr google nie
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: Sauer Fieldshoot 243
Volgens Sauer se katalogis is dit steeds net 1:10
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Sauer Fieldshoot 243
Ai ai ai... sal maar voorraad soek en vra dat iemand meet
