Goeie dag jaracal gemeenskap.
Baie dankie vir die aanvaar.
Ek is van Pretoria en ek sien uit om van almal hier te leer en raad te ontvang.
Dankie
Mooi dag en jaar verder.
Sent from my ANE-LX2 using Tapatalk
Nuweling
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1895
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuweling
Welkom. Watter skiet aktiwiteite neem jy aan deel? Kom gesels lekker saam en vra as jy wil inligting hê. (daar is nie 'n ding soos 'n dom vraag as jy nie weet wat om te doen nie. Ons sal graag ondervinding deel.)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
