Wild Boar Fever X
- Methos
- Hero Member

- Posts: 581
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Wild Boar Fever X
Hi Almal
Weet nie hoeveel van julle die Wild Boar Fever reeks volg nie, maar van julle wat dit wel doen...
GOEIE NUUS!
Daar is nuwe een uit. Het gisteraand vir die eerste keer gestream. Hier is die YouTube link.
https://www.youtube.com/watch?v=09LTT0xwdfw
Kyk hier by 17min hoe 'n boar 'n hond soek en hom charge.
Geniet. Daar is hele paar uitstekende skote. Ek kan nie meer wag vir die jag seisoen om oop te maak nie!
Ons gaan van die 15de AUg op vakansie vir 2 weke en dan kom kinders eerste maar September maand gaan die skote begin klap!
Ek moet nog by die geweer winkel uitkom aangesien ek nie gelukkig is met die Sellier en Bellot se performance is nie. Dink ek gaan Hornady probeer die jaar.
Ek het die anderdag die President van die jagklub gebel en voorgestel ons hou 'n braai voor die seisoen begin sodat almal mekaar ook kan sien en dat ons sommer ook dit 'n dag maak wat ons almal se gewere kan instel.
Cheers

- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Wild Boar Fever X
Hi Methos
Die is die 2de gedeelte van nommer 10. Die 1ste gedeelte het so week terug uitgekom as ek reg is. Kyk die manne kan skiet ek dink nie ek het die talent vir dit nie. Sal baie daarvan hou om n dag saam Frans Albreght deur tebring en als te leer wat mens kan

-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Wild Boar Fever X
Ek dink dit is verkeerde link
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Wild Boar Fever X
Jou link wys Disturbed se musiek
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Wild Boar Fever X
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Wild Boar Fever X
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wild Boar Fever X
Methos, loer gerus na Federal Fusion, dit is as dit by julle beskikbaar is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Methos
- Hero Member

- Posts: 581
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Wild Boar Fever X
Sorry ouens. Blykbaar nie link reg gecopy. Hier is regte link: https://youtu.be/V91-BvPZWCc
Maar disturbed se song is ook reg. Down with the hunting sickness
Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk
Maar disturbed se song is ook reg. Down with the hunting sickness

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk
- Methos
- Hero Member

- Posts: 581
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Wild Boar Fever X
Dankie Oom! Ek het pas gaan kyk en dis maar 25 euro per boks van 180gr x 20. Aansienlik goedkoper as hornardy teen 75 euro per boksie.tripodmvr wrote:Methos, loer gerus na Federal Fusion, dit is as dit by julle beskikbaar is.
Los dit 'n mooi groot wond kanaal? Aangesien meeste van ons diere in hardloop geskiet word en vol adrenalien is moet mens groot gate maak.
Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Wild Boar Fever X
Methos ek het Federal Fusion op 'n hele paar bokke gebruik en hulle werk mooi. Wondkanale is meer as groot genoeg.
Terloops, ek was bevoorreg om Frans Albrecht te ontmoet in Oetingen toe ons saam met Swarovski daar gejag het. Ons het in hul ou familie-kasteel tuisgegaan en op Frans Albrecht se eiendom gejag. Ek het op elk van die vier dae wat ons daar was met hom kon praat, ook saam geëet. Hy het ons ook vergesel na 'n groot binnenshuise skietbaan in Ulm en daar vir ons instruksie gegee oor die skiet op hardlopende wild. Ons het op 'n luukse binnenshuise skietbaan met regte ammo geskiet na beelde (rolprente/video's) van allerhande wild, maar meestal wilde varke. Dit was groot pret. Frans Albrecht is 'n belese jongman en baie nederig. Regtigwaar 'n netjiese mannetjie vir wie ek groot respek gekry het.
Mooi loop
Terloops, ek was bevoorreg om Frans Albrecht te ontmoet in Oetingen toe ons saam met Swarovski daar gejag het. Ons het in hul ou familie-kasteel tuisgegaan en op Frans Albrecht se eiendom gejag. Ek het op elk van die vier dae wat ons daar was met hom kon praat, ook saam geëet. Hy het ons ook vergesel na 'n groot binnenshuise skietbaan in Ulm en daar vir ons instruksie gegee oor die skiet op hardlopende wild. Ons het op 'n luukse binnenshuise skietbaan met regte ammo geskiet na beelde (rolprente/video's) van allerhande wild, maar meestal wilde varke. Dit was groot pret. Frans Albrecht is 'n belese jongman en baie nederig. Regtigwaar 'n netjiese mannetjie vir wie ek groot respek gekry het.
Mooi loop
- Methos
- Hero Member

- Posts: 581
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Wild Boar Fever X
Baie dankie Oom Koos! Ek gaan hulle beslis probeer.
Ek sou wat gee om saam met Franz Albrecht en sy tjomme te gaan jag. Lyk na ver pret!
Van die videos wat ek gekyk het kom hy oor as baie opregte mens. Baie goed voor die kamera. Moet hom miskien die spreek persoon maak om jag te verduidelik. Meeste van die anti jagter vroumense sal smelt as hulle deur 'n aantreklike prins verduidelik hoe dinge werk
Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk
Ek sou wat gee om saam met Franz Albrecht en sy tjomme te gaan jag. Lyk na ver pret!
Van die videos wat ek gekyk het kom hy oor as baie opregte mens. Baie goed voor die kamera. Moet hom miskien die spreek persoon maak om jag te verduidelik. Meeste van die anti jagter vroumense sal smelt as hulle deur 'n aantreklike prins verduidelik hoe dinge werk

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wild Boar Fever X
Methos, nou is jy op die hoof se tapyt en sal moet verslag kom gee oor die Federals. Hulle skiet baie mooi op die teiken uit my 30-06. Onthou net dat die "fusion" gedeelte dui op 'n "bonded" koeêl en dus nie sommer gaan opbreek nie. Soos hulle in die "classics" sê, Laat Waai Kwagga.