Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post Reply
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

n vriend van my het donderdag weer op daai gestroopte land n sog geskiet.  180grn PMP  300wm.  die in en uitgangswond was net bo die die vrat en onder die oog. hy se sy het so 2 keer getol en toe vat daai vark low range. gelukkig is die land gestroop en hulle kon toe verby haar jaag en nog n skoot inkry.  die goetters het Zombie bloed!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Jagbehep
Miskien moet ek jou vriend maar kom wys hoe skiet n 308 met 167gr Lapua n vark dat hy stil le ;D :D ;D :D ;D :D ;D :D,ek mag seker maar n bietjie brag. Ek wag nou nog vir n reply oor die ander lorrie.

Groette PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Cobus(Cobb) »

Jagbehep

Het jou ge PM

Cobb
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Lig my net gou weer in ek wil nou nie alles deurlees nie. Met gister se gebou trekery het my dagboek verdwyn en nou kon ek nie onthou watter naweek ons almal bymekaarkom by die rivier nie. Ek het jagters wat in September wil boek maar wil seker maak dit val nie op ons naweek nie.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Nou wat het nou van al my vark vriende geword, wil dit my voorkom ek moes vandag in die vrystaat gewees het en nie in September nie. ??? En julle laat weet my nie. >:( >:(

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

ek wag ook maar om te sien watter naweek is dit nou finaal.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Lekker vir jou Piet ek hoop jy kry jou kudu, die derde is die jakkals kursus in Potch en baie manne kom vir dit wat varke ook wil skiet ek dink ons maak dit dan die naweek van die 10de aangesien niemand al besluit het nie.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

die naweek van die 9/10 is uit, my vrou kry laser oog operasie die    vrydag
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

NOU WAT SE DIE RES DIT IS NOU EEN VAN TWEE NAWEKE OF DIE 17DE, OF DIE 24STE.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JPS »

Blok,

Beide daai naweke is vir my uit. MAAR ek kan miskien plan mak op daai 17de se naweek....

Indien dit nie so werk dat ek hierdie een kan bywoon saam julle nie sal ek met James reel vir ander tyd wat hom pas en sommer miskien gaan lynmaak daar by sy rivier plekkie. Sal besoek in een van ons takke doen op die Vrydag oggend daar in Kimberley dan is ek mos klaar naby ;) tensy my rigtingnou bietjie bedinges is?

Groete
JP
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Jagbehep

Ons gesels as ons mekaar by die herlaai naweek sien.
Jy en Blok moet vir my laat weet hoe ons ryery na die naweek toe gaan plaasvind.....of gesels ons as ek in SA is.
Daars nie n manier wat ek uitval of kanseleer vir die varkjag nie....inteendeel sal ek dit nog likes as dit vroeer gemaak word.

Jagbehep....jou ge PM
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

David

Stem oor alles wat jy se saam, hoe dan anders ek mos ook jagbehep :laugh:, Ek dink as jy terug is opad plaas toe stop jy by my hier in Potch dan reel ons sommer die ry en jag.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Is regso Blok dan maak ek so want ek moet daar by my broer aangaan om my ma op te laai.

PM my net jou kontakbesonderhede dan kontak ek jou sodra ek daar is.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Dis reg Dawid

0827723235

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Kan iemand nou asb net besluit en se watter naweek dit gaan wees of is daar nou twee naweke?
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

lyk my na 2 naweke. as dit so moet wees, dan is dit 100% met my.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Cobus(Cobb) »

13/14 AUG...??
26/27 AUG...??
3/4 SEPT.....??

Dis my voorstelle, eks goed vir enige van die naweke...

Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Jul gaan my mis op daardie naweke Kobus,lyk my ek sal maar weer op my eie. na James toe moet gaan
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

manne, ek sien almal is stil oor die datums. ek self is woensdag geopereer. ek het verkeerdelik gedink ek sal al die naweek of die volgende naweek al reg wees. maar heelaas was ek mal om so te dink.

so hier is my voorstel. kom ons kyk watter naweke pas julle manne in okt en verder aan. die RWC moet in gedagte gehou word. ek wil vra dat ons nie meer as so 4 manne per naweek is nie. dan kan ek en my jagmaats julle gemaklik hanteer. die idee is julle slaap by my rivier kampeerplek. en deur die dag en as julle wil in die nag soek ons n paar varke en jakkies, en as julle moeg is vang julle vis.  ek bedoel dus om die geleentheid nie te beperk tot een naweek nie.

besluit maar op n naweek of twee dalk drie. maar my varkjag naweek uitnodiging staan nog steeds. kom ons kyk net hoe ons dit kan reel.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JPS »

James,

Hoop jy sterk gou aan en is is sommer gou weer op die been.

Groete
Jan
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

James,ek het vir jou n sms gestuur en wag nog vir n reply
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Nou net nie so lank vat om gesond te word soos Jacques nie. Kalahari is mo nie vi sissies nie man, daar n tier.

Skree maar watter naweek ek is van nou af amper almal oop.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Problem Animal Control wrote: James,ek het vir jou n sms gestuur en wag nog vir n reply
sorry, nie gekry nie. stuur maar weer
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Hoender
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sun Sep 04, 2011 3:21 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Hoender »

Hoe ver is julle van Kimberley af?
.308 SAKO
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Wie Hoender???