Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
More manne. Sukkel bietjie met die quench van my lemme. Hulle wil nie lekker hard word nie. Het by KMTS 14C28N blanks gekoop. Ek het so paar vrae.
Hoe bepaal julle die temp
Hoelank hou julle by daai temp voor julle quench.
Watse metode gebruik julle om lemme te verhit.
Watse olie gebruik julle.
Ek wil nie nou al klomp geld spandeer as ek nie weet dat ek baie messe gaan maak nie.
Groete
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Toyrsi wrote:More manne. Sukkel bietjie met die quench van my lemme. Hulle wil nie lekker hard word nie. Het by KMTS 14C28N blanks gekoop. Ek het so paar vrae.
Hoe bepaal julle die temp
Hoelank hou julle by daai temp voor julle quench.
Watse metode gebruik julle om lemme te verhit.
Watse olie gebruik julle.
Ek wil nie nou al klomp geld spandeer as ek nie weet dat ek baie messe gaan maak nie.
Groete
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Toyrsi, stuur my 'n PM met jou nommer, dan bel ek jou. Dis nogal baie info om te tik. Ek sal wel 'n "write-up" doen en hier plaas later.
Ek het self bietjie 'n spoedwalletjie getref in my eerste 2 pogings. Ek het met 2 plaaslike manne gepraat om hulle te nader vir hulp en raad en was/is bereid gewees om te betaal vir hulp met die verharding en laaste skuurwerk, maar dit voel of die manne nie lus is om te help nie, want hulle is bang nog iemand is in die mark om messe te maak en te verkoop...
Dit is die laaste ding wat ek wil doen. Ek soek net iets konstruktiefs of my besig te hou, eerder as om te veel tyd voor die tv te spandeer. Youtube videos help tot 'n mate, maar daar is sekere goed waarmee ek sukkel. Marius, as jy nie omgee nie, sal ek ook graag op 'n stadium wil bel en net raad vra oor sekere goedjies?
Eugene wrote:Ek het self bietjie 'n spoedwalletjie getref in my eerste 2 pogings. Ek het met 2 plaaslike manne gepraat om hulle te nader vir hulp en raad en was/is bereid gewees om te betaal vir hulp met die verharding en laaste skuurwerk, maar dit voel of die manne nie lus is om te help nie, want hulle is bang nog iemand is in die mark om messe te maak en te verkoop...

Eugene, jy is meer as welkom! My nommer is 0ses4 drie4agt 0drie5een
Het vir my vrou n kombuis mes gemaak en vir my n jag mes.
Staal is m390. Groot mes se hef is carbon fibre en jag mes n harde hout, weet nie meer wat nie.
Die staal is maar vrek hard, veronderstel om 61 hrc te wees.
Dit het my ure geneem om die messe skerp te maak van nuut af met n Lansky stel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

Ja nee well done om dit met lansky aan te vat. Lyk mooi
Ek het in 2016 n profesionele Herbst mes grinder gekoop. Die klein grinding wiel se rubber het nou los gekom vanaf die as. Nou draai die rubber op die as in plaas van die rubber en as saam op die bearings.
Ek kontak toe vir Thinus Herbst en vra raad hoe om die rubber op die as vas te sit. Hy se geen probleem moet nie bekommerd wees nie, hy stuur vir my n nuwe een verniet.
Ek is regtig beindruk dat hy 4 jaar nadat die masjien gekoop is vir my so n waarborg gee. Die masjien is spesefiek vir die mes maker gebou en ek is nog nie n dag spyt dat ek die masjien gekoop het nie.
Eugene wrote:Ek het self bietjie 'n spoedwalletjie getref in my eerste 2 pogings. Ek het met 2 plaaslike manne gepraat om hulle te nader vir hulp en raad en was/is bereid gewees om te betaal vir hulp met die verharding en laaste skuurwerk, maar dit voel of die manne nie lus is om te help nie, want hulle is bang nog iemand is in die mark om messe te maak en te verkoop...
Dit is die laaste ding wat ek wil doen. Ek soek net iets konstruktiefs of my besig te hou, eerder as om te veel tyd voor die tv te spandeer. Youtube videos help tot 'n mate, maar daar is sekere goed waarmee ek sukkel. Marius, as jy nie omgee nie, sal ek ook graag op 'n stadium wil bel en net raad vra oor sekere goedjies?
Eugene, jy is meer as welkom! My nommer is 0ses4 drie4agt 0drie5een
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Dis die GEES van Jaracal....hier moedig ons mekaar aan, deel kennis en sug nie om mekaar uit te help nie.
DANKIE Explicity en die ander kenners - dit gaan nie ongesiens verby nie!
Ek het so bietjie met my knipmes ontwerp gespeel. Ek het besluit om die Brass Pivot Pin te ruil vir 'n Pivot Skroef en te gaan vir vol hout. Ek het Hardekool en Roos Hout gebruik.
20200718_160848.jpg
20200718_160757.jpg
20200718_160550.jpg
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Xplicitly wrote: Sat Jul 18, 2020 4:54 pm
Ek het so bietjie met my knipmes ontwerp gespeel. Ek het besluit om die Brass Pivot Pin te ruil vir 'n Pivot Skroef en te gaan vir vol hout. Ek het Hardekool en Roos Hout gebruik.20200718_160848.jpg20200718_160757.jpg20200718_160550.jpg
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Netjies!
Ek sien die hefmateriaal is ook met skroefies vas, of kyk ek verkeerd?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Xplicitly wrote: Sat Jul 18, 2020 4:54 pm
Ek het so bietjie met my knipmes ontwerp gespeel. Ek het besluit om die Brass Pivot Pin te ruil vir 'n Pivot Skroef en te gaan vir vol hout. Ek het Hardekool en Roos Hout gebruik.20200718_160848.jpg20200718_160757.jpg20200718_160550.jpg
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Netjies!
Ek sien die hefmateriaal is ook met skroefies vas, of kyk ek verkeerd?
Ja, ek het hul ook vas met skroefies. Ek het die brass liners getap.
Ai julle manne se messe lyk heel spoggerig.
Julle sal ook eventually agterkom dat mens nie meer arm hare en been hare oor het om te toets of jou mes skerp is nie
Ek moet ook vir Thinus Herbs n pluimpie gee.
Na omtrent 2 jaar het my herbs grinder se tensioning kabel gebreek.
Thinus het vir my n nuwe kabel gegee free of charge.
Oja en Eugene, jy het gevra watse afwerking kan jy met die hand kry.....
Net wat jou hart begeer.
Selfs met n masjien moet jy die grootste deel van die finishing met skuur papier en die hand doen.
(Alhoewel ek al van ouens gehoor het wat amper alles op die masjien doen, maar ek kry dit nie reg nie)
So daar is gee rede hoekom jy nie amper n mirror polish met die hand kan doen nie
maar na n hele dag se skuur raak mens gewoonlik gatvol en settle vir n baie meer sinvolle satin finish.
Oja, en na 3 dae se geskuur lyk jou hande soos n Zombie Ratel se kloue.
(moenie daink jy gaan naby Mamma kom met hande wat oortrek is met eelte en blase nie)
Het n klein Gedore ball pein hammer bietjie in die vuur gegooi en met n groter hammer bygekom.
Was n baie lekker projek en sy nuwe baas in Upington is baie tevrede met sy Tomahawk https://i.imgur.com/z6KCkFa.jpg
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
ZKK wrote: Mon Aug 03, 2020 3:13 pm
Oja en Eugene, jy het gevra watse afwerking kan jy met die hand kry.....
Net wat jou hart begeer.
Selfs met n masjien moet jy die grootste deel van die finishing met skuur papier en die hand doen.
(Alhoewel ek al van ouens gehoor het wat amper alles op die masjien doen, maar ek kry dit nie reg nie)
So daar is gee rede hoekom jy nie amper n mirror polish met die hand kan doen nie
maar na n hele dag se skuur raak mens gewoonlik gatvol en settle vir n baie meer sinvolle satin finish.
Oja, en na 3 dae se geskuur lyk jou hande soos n Zombie Ratel se kloue.
(moenie daink jy gaan naby Mamma kom met hande wat oortrek is met eelte en blase nie)
Die mense wat alles op die masjiene klaar maak gebruik die scotchbrite belde op die 2x72 grinders, gee 'n baie mooi satin finish. Ek dink as jy daai mes dan op die buffing wheel met polish compound sit sal jy mirror finish kan kry.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.