Klink so tipies waar basiese roetine aksies nie gedoen word nie.
Swak beriggewing - "exotic species" se gwhar. Hulle is ook nie meer so "rare" nie.
https://www.sapeople.com/2020/06/23/rar ... onal-park/
Bastergemsbok sterftes in KNP
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Bastergemsbok sterftes in KNP
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Bastergemsbok sterftes in KNP
Roan het redelike probleem met Miltsiekte (Anthrax) hulle raak siek as geen ander diere siek raak nie. Daar was toe helse program om hulle uit lug met helikopters gepyl om hulle in te ent deur SANparke. Toe vrek hulle van stress. Roan is baie gevoelig vir eksterne druk en vrek as Sable en Gemsbok nog sterk aangaan.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
