Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
-
Biltongjagter

Hierdie onderstaande wet en sy talle byvoegings, kan maak dat 'n man onwetend jou vuurwapens 'Verbode vuurwapens' maak, met al die nare gevolge wat daarop jou kan tref.
Lees hieronder en sien hoe maklik dit kan / (dalk kan) gebeur - afhangende of die genoemde dele, veral die dele in die talle byvoegings, wel finaal in die wet opgeneem is as deel daarvan.
Vuurwapen Wet 60 van 2000 -
Seksie 4 - Verbode vuurwapens -
> Art.1(f)(iii) waarvan die looplengte verander is sonder die skriftelike toestemming van die Registrateur;
Dan hierdie skuiwergat mbt looplengte verandering in die wet -
> (2) By die toepassing van subartikel (1) (f) (iii), is die toevallige verandering van die lengte van die loop van 'n vuurwapen deur 'n wapensmid in die gewone loop van die wapensmid se werk wat nie ten doel het die verandering van die lengte van die loop van daardie vuurwapen nie, moet nie geag word 'n verandering soos beoog in daardie subartikel te wees nie.
Then according to the Amendment Bill dated 24 February 2006 of the same Section 4 -
> Art.1(g) a device attached to the muzzle of a firearm to muffle the report.
INDIEN hierdie laaste artikel wel so opgeneem is in die wet, is talle van ons kniediep in die warm water wat wetsoortreding betref met ons puik knaldempers en tromp remme wat ons so links en regs aankoop en gebruik op ons geweer lope !!!!!!!
Is daar enige ware kenners van hierdie wet, in sy algehele omvang (alle byvoegings ingesluit), teenwoordig op hierdie forum wat ons as jagters kan help in hierdie verband sodat ons binne die perke van die wet kan bly wat ons vuurwapens betref?
Groete,
Koos.

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Interessante feite!Biltongjagter wrote: Hierdie onderstaande wet en sy talle byvoegings, kan maak dat 'n man onwetend jou vuurwapens 'Verbode vuurwapens' maak, met al die nare gevolge wat daarop jou kan tref.
Lees hieronder en sien hoe maklik dit kan / (dalk kan) gebeur - afhangende of die genoemde dele, veral die dele in die talle byvoegings, wel finaal in die wet opgeneem is as deel daarvan.
Vuurwapen Wet 60 van 2000 -
Seksie 4 - Verbode vuurwapens -
> Art.1(f)(iii) waarvan die looplengte verander is sonder die skriftelike toestemming van die Registrateur;
Dan hierdie skuiwergat mbt looplengte verandering in die wet -
> (2) By die toepassing van subartikel (1) (f) (iii), is die toevallige verandering van die lengte van die loop van 'n vuurwapen deur 'n wapensmid in die gewone loop van die wapensmid se werk wat nie ten doel het die verandering van die lengte van die loop van daardie vuurwapen nie, moet nie geag word 'n verandering soos beoog in daardie subartikel te wees nie.
Then according to the Amendment Bill dated 24 February 2006 of the same Section 4 -
> Art.1(g) a device attached to the muzzle of a firearm to muffle the report.
INDIEN hierdie laaste artikel wel so opgeneem is in die wet, is talle van ons kniediep in die warm water wat wetsoortreding betref met ons puik knaldempers en tromp remme wat ons so links en regs aankoop en gebruik op ons geweer lope !!!!!!!
Is daar enige ware kenners van hierdie wet, in sy algehele omvang (alle byvoegings ingesluit), teenwoordig op hierdie forum wat ons as jagters kan help in hierdie verband sodat ons binne die perke van die wet kan bly wat ons vuurwapens betref?
Groete,
Koos.
Ek wonder nou hoe my .22 se knaldemper die wet raak. Die oorskuif-tipe wat geen modifikasies aan die loop tot gevolg het nie. Art.1(g) a device attached to the muzzle of a firearm to muffle the report.
Moet ek nou vir CFR 'n skrywe rig?
Groetnis!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Nogal interessant!!!
Groetnis
Groetnis
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Dit is regtig belaglik.
So wie het die afmetings van die wapens geinspekteur?
Niemand het na my wapens gekyk toe ek aansoek gedoen het nie

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
As jy `n KD opsit verander jy tog nie aan die lengte van die loop nie? Jy sny mos net skroefdraad.
w.s
w.s
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Jagtersdok
Jy is heeltemaal reg sover my kennis strek het dit alles te doen met die ballistiese merke tydens n kriminele odersoek.Maar daar is ander eienskappe wat ook onthou moet word soos die kamer, slagpen ens wat sy eie unieke merke los.
Groete

Nog verdere verwarring tov Art.1(g) in Seksie 4 - Verbode vuurwapens -
>Amendment of section 4 of Act 60 of 2000, as amended by section 2 of Act 43 of 2003 - 19/05/2006 -
3. Section 4 of the principal Act is hereby amended?
(a) by the addition to subsection (1) of the following paragraph:
??(g) a device designed to be attached to the barrel of a firearm in order to
muffle the report.??; and
(b) by the insertion after subsection (1) of the following subsection:
??(1A) Despite subsection (1), the Registrar may authorise the
possession of a device contemplated in subsection (1)(g) on application
in the prescribed manner and subject to such conditions as the Registrar
may determine.??.
Hieruit wil dit blyk dat vuurwapen eienaars mo?t aansoek doen by die Registrateur op die voorgeskrewe manier om 'n klank dempingstoestel (K/d of tromp rem) te mag gebruik.
Of ons nou dink hierdie wet is belaglik of nie, dit is so deurmekaar dat enige vuurwapen eienaar kan te enige tyd vasgevat word vir een of ander wetsoortreding waarvan hy/sy nie eers naastenby 'n kans het om van bewus te wees nie.
Daarom, weereens, is hierdie van uiterste belang vir alle vuurwapen eienaars:

Ons het professionele regshulp nodig !!!!!!!!!Is daar enige ware kenners van hierdie wet, in sy algehele omvang (alle byvoegings ingesluit), teenwoordig op hierdie forum wat ons as jagters kan help in hierdie verband sodat ons binne die perke van die wet kan bly wat ons vuurwapens betref?
Last edited by Biltongjagter on Sat Jul 30, 2011 8:02 pm, edited 1 time in total.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Help my asb. reg
Indien daar beslag gel? word op 'n wapen na 'n kriminele oortreding word die projektiel wat herwin is eers na die tyd getoets teen die projektiel wat gevuur word uit die wapen. Dus al word die wapen na lisensiering verander bestaan daar nie vooraf kontroles om te bepaal of dit dieselfde wapen was nie.
Groete
Indien daar beslag gel? word op 'n wapen na 'n kriminele oortreding word die projektiel wat herwin is eers na die tyd getoets teen die projektiel wat gevuur word uit die wapen. Dus al word die wapen na lisensiering verander bestaan daar nie vooraf kontroles om te bepaal of dit dieselfde wapen was nie.
Groete
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Is so ja.spekieries wrote: Help my asb. reg
Indien daar beslag gel? word op 'n wapen na 'n kriminele oortreding word die projektiel wat herwin is eers na die tyd getoets teen die projektiel wat gevuur word uit die wapen. Dus al word die wapen na lisensiering verander bestaan daar nie vooraf kontroles om te bepaal of dit dieselfde wapen was nie.
Groete
Ek gebruik net hael in geval so-iets ter sprake kom
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
HeinM
Onthou net die doppie ook moet hom nie los nie

- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Klink vir asof hierdie wet ge"copy" en ge"paste" is van 'n ander land af... want lyk my nie ons 'wetstoepassers' weet eens wat dit beteken of hoe om dit toe te pas nie.......
????
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Manne
los n slapende hond. moenie krap waar dit nie jeuk nie. die assholes by cfr soek die tipe van goed. los die post dat hy n stille dood sterf asb. kom ons maak dit nie vir onsself warm nie

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Ek stem 100% saam Pitsmit
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Ek sekondeer
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
As dit 'n boedelgeweer is en hy is nog mooit gelisensieer nie, maak dit mos in elk geval nie saak nie.Christo Els wrote: Ek sekondeer
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Biltongjagter
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Pitsmit skryf:
As jy jou o? toe maak en oor 'n baie besige pad stap, beteken dit nie dat omdat jy nie meer die karre sien aankom nie, dat hulle nie meer daar is nie
Nee manne, dieselfde slapende hond gaan jou vat wanneer jy dit die minste verwag.
Dit is waar die noodsaaklikheid inkom om iets te doen aan die saak en die slapende hond sodoende onskadelik te maak voordat hy jou kan vat waar jy nie gevat wil wees nie.
Plasings op hierdie forum soos hierdie en ook hierdie jongstes waar iets voorgestel word en iets daadwerkliks gedoen word, is wat van ons verwag word by die aanskoue van so 'n swak wet wat ons al ons dae gee.
Bravo Fanie!!!
Groete,
Koos.
Neels stem 100% saam met Pitsmit. Christo Els sekondeer.Manne
los n slapende hond. moenie krap waar dit nie jeuk nie. die assholes by cfr soek die tipe van goed. los die post dat hy n stille dood sterf asb. kom ons maak dit nie vir onsself warm nie
As jy jou o? toe maak en oor 'n baie besige pad stap, beteken dit nie dat omdat jy nie meer die karre sien aankom nie, dat hulle nie meer daar is nie
Nee manne, dieselfde slapende hond gaan jou vat wanneer jy dit die minste verwag.
Dit is waar die noodsaaklikheid inkom om iets te doen aan die saak en die slapende hond sodoende onskadelik te maak voordat hy jou kan vat waar jy nie gevat wil wees nie.
Plasings op hierdie forum soos hierdie en ook hierdie jongstes waar iets voorgestel word en iets daadwerkliks gedoen word, is wat van ons verwag word by die aanskoue van so 'n swak wet wat ons al ons dae gee.
Bravo Fanie!!!
Groete,
Koos.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Dit is dalk wel so, maar gaan plaas die goed onder die regte manne se aandag wat besig is met die hofsake, dit is die plekkke waar die dinge bespreek moet word, nie hier wat daar deur almal gelees word, jy nou die sogenaamde wet aanhaal en een parate blixem dit uitverband gaan ruk en padblokade opstel en almal wil toesluit omdat die stukkie van die wet nie uitgeklaar is of hy dit nou so interpriteer. Dink wat jy s? en waar jy dit s?, presies soos die fotos met die camo's.
Al wat ek s? moenie krap waar dit nie jeuk nie. Gaan vind by die regte mense uit en maak die besware op die regte plekke. Want op die stadium weet niemand wat die wet regtig behels, watter wysigings werklik daar is en wat als geimplimenteer word. Nou met die topic wat jy hier begin het en praat van onwettige wapens is dit soos om rooilig aan te sit.
Ek het 'n regsgeleerde genader oor die saak, 'n man wat erg lief is vir gewere en hy sal verder na dit kyk, maar hier is wat hy tot dusver ges? het.
Daar sal sekerlik beswaar gemaak kam word teen die huidige definiesie ? soos jy hom daar aangedui het ? want dan sal ?n gunsmith nie eers ?n loop met ?n duim kan verkort om hom te sportise nie... ? klink nie asof dit die bedoeling van die wetgewer sou gewees het om funksionele en/of estetiese aanpassings te verhoed nie ? maar sekerlik om te keer dat wapens omgebou word in ander wapens (en vir ander doele) sonder die SAPD se medewete.
Kom ons kyk maar hoe loop die gebeure en watter besware word gehandhaaf
Al wat ek s? moenie krap waar dit nie jeuk nie. Gaan vind by die regte mense uit en maak die besware op die regte plekke. Want op die stadium weet niemand wat die wet regtig behels, watter wysigings werklik daar is en wat als geimplimenteer word. Nou met die topic wat jy hier begin het en praat van onwettige wapens is dit soos om rooilig aan te sit.
Ek het 'n regsgeleerde genader oor die saak, 'n man wat erg lief is vir gewere en hy sal verder na dit kyk, maar hier is wat hy tot dusver ges? het.
Daar sal sekerlik beswaar gemaak kam word teen die huidige definiesie ? soos jy hom daar aangedui het ? want dan sal ?n gunsmith nie eers ?n loop met ?n duim kan verkort om hom te sportise nie... ? klink nie asof dit die bedoeling van die wetgewer sou gewees het om funksionele en/of estetiese aanpassings te verhoed nie ? maar sekerlik om te keer dat wapens omgebou word in ander wapens (en vir ander doele) sonder die SAPD se medewete.
Kom ons kyk maar hoe loop die gebeure en watter besware word gehandhaaf
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Die nuutste weergawe van die Wet op die SAPS se webtuiste dui nie die wysiging aan nie Dit wil dus voorkom of knal dempers nog wettig is.
Frikkie
Frikkie
Cradock
-
Biltongjagter
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Neels, met alle respek ges?, jou volstruistaktiek, toe o? oor die besige pad stap of slapende honde nie steur nie, is beslis nie die manier van doen nie!Dit is dalk wel so, maar gaan plaas die goed onder die regte manne se aandag wat besig is met die hofsake, dit is die plekkke waar die dinge bespreek moet word, nie hier wat daar deur almal gelees word, jy nou die sogenaamde wet aanhaal en een parate blixem dit uitverband gaan ruk en padblokade opstel en almal wil toesluit omdat die stukkie van die wet nie uitgeklaar is of hy dit nou so interpriteer. Dink wat jy s? en waar jy dit s?, .....
Ook nie om 'sorry, ek het nie geweet nie' te pleit die dag as die paw-paw die spreekwoordelike 'fan strike' nie.
Die onus rus op ek en jy en elke volgende vuurwapen eienaar om hierdie wet reg en in plek te kry of heeltemal te laat skrap. D?t sodat iets prakties en werkbaar daargestel kan word in die plek daarvan.
Ons is die ouens wat aan die pen gaan ry, of ek of wie ookal die wet in al sy chaos hier neerskryf of elders waar die hofsake geveg word, is dit steeds ons wat die ouens gaan wees wat aan die kortste ent gaan trek as ons nie opstaan vir ons regte nie.
Die regte manne se aandag is die vuurwapen eienaars, die ouens wie die wet probeer beheer en reguleer.
Daarom glo ek is daar nie 'n beter plek as juis hier, waar 'n groot konsentrasie vuurwapen eienaars saamgetrek is, om die wet te bespreek nie - gebreke en al!
Groete,
Koos.
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Om die wapenwet en die agter die wapenwet aan te vat is om teen donderweer te poep. Toe ons van ou ID's na nuwe barcode ID's oorgegaan het het 80% binne 4 jaar nuwe ID's besit[45 000 000]. So ook van ou bestuurs lisensies na die groen bestuurs lisensies sonder veel probleme. Hoe moeilik kan dit nou wees om wapen lisensies te vernuwe? Die punt is die regering wil nie hulle samewerking gee nie. Hulle maak dinge so moeilik as moontlik en probeer wapen eienaars ontmoedig.
Enige van julle kan gerus vir julle DFO gaan vra watter kleur die buiteblad van die wapenwetboek is en kyk of hy weet. Die meeste sal opspring, die boek probeer soek en uitvind dat die meeste stasies nie eers so 'n boek het nie.
Dit is nie 'n geval van nie die slapende hond wakker maak nie, maar meer 'n geval van 'n dooie hond CPR gee.
G GERT
Enige van julle kan gerus vir julle DFO gaan vra watter kleur die buiteblad van die wapenwetboek is en kyk of hy weet. Die meeste sal opspring, die boek probeer soek en uitvind dat die meeste stasies nie eers so 'n boek het nie.
Dit is nie 'n geval van nie die slapende hond wakker maak nie, maar meer 'n geval van 'n dooie hond CPR gee.
G GERT
-
Biltongjagter
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Presies!Hoe moeilik kan dit nou wees om wapen lisensies te vernuwe? Die punt is die regering wil nie hulle samewerking gee nie. Hulle maak dinge so moeilik as moontlik en probeer wapen eienaars ontmoedig.
En in die proses wil of probeer hulle jou as wapen eienaar ontneem van jou grondwetlike regte.
Die vraag is dus: Gaan ons dit toelaat?
Dit is waarom ons op ons regte moet staan en die wat agter die wet sit daaroor aan te vat.
-
Biltongjagter
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Frikkie, die wet soos oorspronklik geskryf word nie oorgeskryf agv wysigings wat aangebring word nie.Die nuutste weergawe van die Wet op die SAPS se webtuiste dui nie die wysiging aan nie Dit wil dus voorkom of knal dempers nog wettig is.
Frikkie
Oorspronklike dokument bly net so onveranderd.
Wysigings aan die wet is aparte dokumente wat saamgelees/ingelees moet word met die oorspronklike geskrewe wetsdokument.
Groete,
Koos.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Ek weet dit maar jy sal sien dat op die elektroniese weergawes word die veranderinge wel op aangebring of minstens na verwys.
Het iemand die nommer van die wysigings wet dan trek ek die Staatskoerant.
Frikkie
Het iemand die nommer van die wysigings wet dan trek ek die Staatskoerant.
Frikkie
Cradock
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Ek stem nogsteeds saam met dok neels en gert ook. Dis nie volstruis taktiek nie. Ek het nog nooit gehoor dat enige iemand in die moielikheid gekom het oor n kd nie. Ons SA jagters klub het ook nog niks aan ons genoem dat dit onwettig is nie. Almal skiet met kd's en ek is 100% seker die manne by CFR weet dat almal met dit skiet want ek wed almal dat tot van daai manne skiet met kd's. Dis onnodig dat ons baklei onder mekaar oor die topic. Op die letter is dit seker nie heeltemal reg nie maar niemand kla of kom in die moeilikheid nie. So ek se weer los die topic want dok neels is reg. Almal lees die forum tot die polisie het afdelings wat die goed dophou so los dit dan krap jy nie n halfdooie leeu se bal nie. My 2c weer
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Biltongjagter
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Ek was gister in Carolina (klein dorpie met blanke DFO en staf) wat as een van die top presterende stasies mbt vuurwapen lisensies, ens. aangewys is in SAPD graderings.
DFO daar s? dat daar geen sprake van wetstoepassing is van enige aard mbt VWet 60 van 2000 en al sy wysigings op hierdie stadium nie, maar dat dit gaan volg een of ander tyd, is glo 'n feit.
S?, maak maar daarvan wat wie ookal wil, my raad is egter: bly binne die bepalings van die wet, wysigings en al.
Ons probleem is die korrekte interpretering van die spul chaos wat tans heers, veral die ongrondwetlike aspekte. Dit is waaroor my bekommernis op di? stadium gaan.
Frikkie, het jy enige idee wie hierdie elektroniese weergawes van die VWet so pragtig byhou soos jy beweer?