Dagse manne
Wie kan my dalk raad of terugvoering gee. Ek dink daaraan om n' silenser op my 243 te sit, ek besluit tussen die volgende twee, of n' Gunworrior met sy internal en external brake of een van Izak van Trueworx se silensers. Ek weet nie of is hier dalk een van julle manne wat alby al besit het of alby al sien skiet het op gewere nie. Wat sou julle keuse gewees het?
Dankie
Groete
Chris
Silenser - watter een, Truworx of Gunwarrior?
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Silenser - watter een, Truworx of Gunwarrior?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Silenser - watter een, Truworx of Gunwarrior?
Ek het ook gekyk na die Warrior, het gelyk hy gaan die job doen. Het op die ou einde 'n Next Level Barrel Tuner opgesit en meer as happy met hom. Pryse is min of meer dieselfde en ek het net die NL vir baie goeie prys gekry.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Silenser - watter een, Truworx of Gunwarrior?
Jy sal nie verkeerd gaan met enige een van die 2 nie
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Silenser - watter een, Truworx of Gunwarrior?
Ek is geneig om met Frikkie saam te stem. Dit sou ook my keuse wees.Frikkie Coetzee wrote: Mon Jun 22, 2020 2:35 pm Jy sal nie verkeerd gaan met enige een van die 2 nie
-
Cbird
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Re: Silenser - watter een, Truworx of Gunwarrior?
Ek het n Truworx vir my 300WM en ek hou baie van hom.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Silenser - watter een, Truworx of Gunwarrior?
Baie dankie julle
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm