Subsonies 223
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Subsonies 223
Goeie naand vriende.
Ek het onlangs vir my 270 subsoniese ladings gelaai. Wonder nou of mens 'n Springbok met 'n 55gr vmax wat 1000fps hardloop kan voorsit. Dit sal kop skote, 50m en nader wees. Het enige iemand dit al probeer?

Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Subsonies 223
Al gaans en eende so geskiet. 3.7gr S221 met SPP agter 55gr FMJ.
Jy sal springbok op 50m met gemak skiet, beide kop en blad. Ek was verbaas oor akuraatheid met hulle.
Hulle skiet so sag jy hoor letterlik die slagpen op die slagdop val.
Jy sal springbok op 50m met gemak skiet, beide kop en blad. Ek was verbaas oor akuraatheid met hulle.
Hulle skiet so sag jy hoor letterlik die slagpen op die slagdop val.
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Subsonies 223
Dit is juis soos jy sê oom pvdw. Met die 270 hoor ek net die slagpen en die punt sê impak op die teiken.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Subsonies 223
Hoekom gebruik jy nie die 270 nie. Die swaarder koeël sal beter doodmaakvermoë hê. Geen gesukkle met ladingontwikkeling nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Subsonies 223
223 sub-sonies, .22 is baie minder moeite. Goed jy is 30% swaarder op 55gn, maar dis my 2c.
Miskien laai jy akurater as goeie .22, dan maak dit sin.
Sent from my iPad using Tapatalk
Miskien laai jy akurater as goeie .22, dan maak dit sin.
Sent from my iPad using Tapatalk
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Re: Subsonies 223
Wat laai jy vir daai subsonic 270?
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Subsonies 223
9.5 MP200 986fps 150S&B punte. Rem 91/2 primers en dacron.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Subsonies 223
Ek is geweer sponsor so ek laat maar my swaer met die 270 skiet. Geen twyfel in die 270 nie. Was maar meer 'n retoriese vraag.tripodmvr wrote:Hoekom gebruik jy nie die 270 nie. Die swaarder koeël sal beter doodmaakvermoë hê. Geen gesukkle met ladingontwikkeling nie.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Subsonies 223
Ek is seker hy sal mooi werk maar ek sal eerder nek skoot skiet, nek is bietjie groter en daai koeel sal nogsteeds nek breek, ek het jare gelede mak springbokke by my swear so geskiet juis om dit stil te hou met .22. Sal ook werk agter die blad, het 'n hele paar so met .22 geskiet as hulle nie reg staan vir kop of nek nie.dehacked wrote: Thu Jun 18, 2020 7:16 pm Goeie naand vriende.
Ek het onlangs vir my 270 subsoniese ladings gelaai. Wonder nou of mens 'n Springbok met 'n 55gr vmax wat 1000fps hardloop kan voorsit. Dit sal kop skote, 50m en nader wees. Het enige iemand dit al probeer?
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Subsonies 223
Sal daai lading nog cycle in n semi?Pvdw wrote: Thu Jun 18, 2020 8:11 pm Al gaans en eende so geskiet. 3.7gr S221 met SPP agter 55gr FMJ.
Jy sal springbok op 50m met gemak skiet, beide kop en blad. Ek was verbaas oor akuraatheid met hulle.
Hulle skiet so sag jy hoor letterlik die slagpen op die slagdop val.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Subsonies 223
Diw 1 wat ek gesien the het nie gewerk nie.Plaashaas wrote: Fri Jun 19, 2020 7:04 amSal daai lading nog cycle in n semi?Pvdw wrote: Thu Jun 18, 2020 8:11 pm Al gaans en eende so geskiet. 3.7gr S221 met SPP agter 55gr FMJ.
Jy sal springbok op 50m met gemak skiet, beide kop en blad. Ek was verbaas oor akuraatheid met hulle.
Hulle skiet so sag jy hoor letterlik die slagpen op die slagdop val.