Hunting regulations - Level 3

Post Reply
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Hunting regulations - Level 3

Post by Dale SH »

Just received this from SA Hunters.

Dear Member,
We have received the message below regarding the cross district, metro or provincial border trip for hunting purposes from Environmental affairs. We ask that you take heed and act with caution. We will notify you of any developments.
“As you are aware, for the purpose of COVID Alert Level 3 there are different interpretations as to whether subsistence hunting is a wildlife management service or a leisure/ recreational activity.
The Dept has been requested to communicate to members of the public that subsistence hunting is regarded by the NATJOINTS structures as a recreational activity, and that persons are therefore not allowed to travel across district, metro or provincial border for hunting.
The SAPS at NATJOINTS have indicated that they will require persons to turn back when they are stopped at provincial borders. This request/ indication has been elevated to Ministerial level in order to be resolved at political level.
Unfortunately I cannot provide you with an indication of the outcome of these discussions, and we are awaiting instructions on the way forward regarding subsistence hunting during Alert Level 3.
At this stage I cannot advise you on what advice to provide to your members, but it may be safer not to make any new bookings until we have clear instructions on the way forward. Please also note that wives and children accompanying their husbands who are going to hunt, are not regarded as hunters....it would be extremely difficult to motivate why they are travelling across provincial borders.
It also makes it very easy to justify why subsistence hunting is a recreational activity, despite its intention. If persons still choose to travel for hunting, they should do so with discretion.”

Hunters Greetings
Last edited by Dale SH on Sun Jun 14, 2020 7:26 pm, edited 1 time in total.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hunting regulations

Post by tripodmvr »

Klink bekend. Vanaf 1 Mei is tabak weer kosher.

Ek dink ons moet ons gatte begin wip en stem dik maak. Daar waar ons heen gaan is juis waar die mense swaar kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Hunting regulations

Post by EtienneA »

Dit is om van naar te word.
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: Hunting regulations

Post by knipmes »

Ek voel of ek n vierkantige eier kan le #*@***
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by tripodmvr »

Daardie ou gesegde kom nou op in my gedagtes. Jy mag dans, maar jy moet dit net nie geniet nie. As mens op 'n plaas kom dan moet mens die gidse goed vertel dat dit hul regering is wat hulle so laat voortleef in armoede.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by sako 30-06 »

Maar dit is nog nie so aangewys in die regulasies nie.
So waarom moet ons nou weer net spring en doen wat hulle se?

So ek sal gaan jag totdat dit so gepubliseer word in die regulasies.
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 959
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by OosKaapJagter »

sako 30-06 wrote: Sun Jun 14, 2020 7:43 pm Maar dit is nog nie so aangewys in die regulasies nie.
So waarom moet ons nou weer net spring en doen wat hulle se?

So ek sal gaan jag totdat dit so gepubliseer word in die regulasies.
Die probleem is dat regulasies tans inderhaas uitgereik word omdat dit 'n "ramptoestand" is wat afgekondig is. Gevolglik gaan dit nie deur normale prosesse soos met gewone wetgewing nie. Dit is dus nie vreemd dat van die regulasies oop is vir interpretasie nie. Soos ek tevore al genoem het op 'n ander draad, help dit nie jy oortuig 9 polisielede dat jy reg is nie, maar die 10de een wat 'n slegte dag het arresteer jou en lê beslag op jou gewere, voertuig en bokke nie. Die "subsistence hunting" waarna verwys word is dubbelsinnig genoeg dat jy sommige polisielede kan oorttuig, maar nie almal nie. Indien hulle op nasionale vlak besluit dat jy nie uit jou distrik, metrogebied of provinsie mag reis nie, sal daardie instruksies so deurgestuur word aan die polisielede op grondvlak.

Dink aan hoe die domste polisieman wat jy gaan teëkom die regulasies gaan interpreteer. Ek wil nie na 'n naweek in die tronk en 'n hofsaak wat oor maande kan strek sien of my interpretasie dalk aanvaar gaan word nie. My soort jag is weliswaar vir vleis, maar alles in ag genome sal dit waarskynlik eerder as jag vir plesier deur die howe gesien word.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3629
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by Fanta300 »

As jy die voorgeskrewe permitte het, behoort jy OK te wees. Los maar net jou vrou en kinders eerder by die huis
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by JohanvB »

F.. Hulle!!!! Ek ry met my permit en gazette.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by PWV »

Ek sien nie kans dat hulle my voetuig en wapens konfiskeer nie!!!
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by JohanvB »

*Kennisgewing/Notice* (English below)

Ons is bewus van berigte dat inter-provinsiale reis vir jagdoeleindes nie meer toegelaat sal word nie.

*Neem asb. kennis dat daar tot op hede GEEN formele voorskrifte, direktiewe of wysiging van die regulasies gepubliseer is wat verhoed dat enige bestaansjagter (subsistence hunter) oor provinsiale grense heen mag reis nie.*

Die direktiewe vir die biodiversiteitsektor is steeds van krag. Let asb. op die volgende afdelings en ken jou regte:

*6.3* Uitdunning en *bestaansjag is toelaatbaar*.

*6.4* Die vervoer of andersins verplaas van lewende of dooie spesimen of produkte is toelaatbaar, *insluitend oor die distriks-, metro- of provinsiale grense, onderhewig aan die vereiste permit deur die regulasies.*

Skakel Saai asb. by 0660716094 indien u probleme ondervind by 'n padversperring.

Let daarop dat slegs bestaansjag toegelaat word. Dit beteken dat alle persone wat in die voertuig ry 'n geldige jagpermit en alle ander vereiste permitte en lisensies moet hê met die doel om self te jag.

Besoek: https://bit.ly/SaaiJagPermit om 'n reispermit vir jagdoeleindes te kry.

Saai se regspanhet ook vandag 'n skrywe aan die relevante departemente gerig om klaring oor die situasie te kry.

*English*

We are aware of reports that inter-provincial travelling for hunting will no longer be allowed.

Please take notice that there has been no formal directives or amendment of the Regulations published to date that precludes any subsistence hunter to hunt or to travel across provincial borders to do so.

The Biodiversity Sector directives are still in force- take notice of the following sections and know your rights:

*6.3* Culling and *subsistence hunting are permissible.*

*6.4* Moving, conveying or otherwise translocating of live or dead specimens or products is permissible, *including across district, metro or provincial borders, subject to the permit required by the Regulations.*

Should you experience any problems at a roadblock please contact Saai at 0660716094.

Please note only subsistence hunting is allowed. This means all persons travelling in the vehicle should have a valid hunting permit, relevant licenses and permits with the intention to hunt themselves.

To get a travel permit for Hunting purposes visit: https://bit.ly/SaaiHuntingPermit

Saai's legal team has sent a letter to the relevant departments to get clarity on the situation.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by sako 30-06 »

Darem iemand wat n ruggraat het, dankie Saai
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by JohanvB »

knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by knipmes »

Het iemand al oor grense heen gaan jag met die nuwe permitte. Indien wel, wat was die ervaring by padblokkades
Bennie Bester
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by Bennie Bester »

Middag Almal,
Ons spannetjie het Donderdagmiddag vertrek vanaf Kuilsrivier na Carnavon. Een voertuig- ek, my vrou en skoonseun met al die nodige permitte. Twee padblokkades: Van Rhynsdorp en Calvinia. Niemand het ons gestop nie, seker a.g.v. die reen. Sondag weer terug gekeer met 10 springbokke. Ons is by Calvinia gestop en is gevra vir ons reispermitte. Ek het die leer oorhandig, maar ek moes hulle die relevante dokumente wys. Toe ek by die eerste jaglisensie kom, se die polisiebeamte dit is reg en vra my bestuurderslisensie en daar gaan ons. Niemand het ons weer gestop nie.
Ons het ook ander jagters op die pad gesien.
Groete
Bennie Bester
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC

In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by william007 »

Goeie dag
Ja hier by ons was ook al n paar jagters gewees.
Een was van Vredendal af , is ook gestop by Calvina het die nodige permit gewys en Jaglisensie en hulle is deur. Selfde met die trug gaan slag van hier af.
Ander spane wat ek gehad het was van die Kaap, limpopo, noord wes, ook geen probleme gehad by roadblocks nie.( groot roadblock by 3 sisters)As ook roadblock in victoria West.
Manne het hulle jag lisensies gewys en permit. Als was 100%.
Ek kry more weer jagters. sal laat weet hoe dit met hulle gegaan het.
Groete.
User avatar
kwagga
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by kwagga »

Ons het vandag 4 jagters uit Pretoria op die plaas gehad in Limpopo. Alle dokumentasie en permitte was in plek. Daar was geen probleme nie.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1491
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by Eduard Venter »

knipmes wrote:Het iemand al oor grense heen gaan jag met die nuwe permitte. Indien wel, wat was die ervaring by padblokkades
Ek het al 'n paar groepe gehad onder level 3. Nog niemand is afgetrek nie. Ek was begin level 4 laas gevra vir my permit.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

User avatar
Parker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by Parker »

JohanvB wrote: Mon Jun 15, 2020 5:38 pm *Kennisgewing/Notice* (English below)

Ons is bewus van berigte dat inter-provinsiale reis vir jagdoeleindes nie meer toegelaat sal word nie.

*Neem asb. kennis dat daar tot op hede GEEN formele voorskrifte, direktiewe of wysiging van die regulasies gepubliseer is wat verhoed dat enige bestaansjagter (subsistence hunter) oor provinsiale grense heen mag reis nie.*

Die direktiewe vir die biodiversiteitsektor is steeds van krag. Let asb. op die volgende afdelings en ken jou regte:

*6.3* Uitdunning en *bestaansjag is toelaatbaar*.

*6.4* Die vervoer of andersins verplaas van lewende of dooie spesimen of produkte is toelaatbaar, *insluitend oor die distriks-, metro- of provinsiale grense, onderhewig aan die vereiste permit deur die regulasies.*

Skakel Saai asb. by 0660716094 indien u probleme ondervind by 'n padversperring.

Let daarop dat slegs bestaansjag toegelaat word. Dit beteken dat alle persone wat in die voertuig ry 'n geldige jagpermit en alle ander vereiste permitte en lisensies moet hê met die doel om self te jag.

Besoek: https://bit.ly/SaaiJagPermit om 'n reispermit vir jagdoeleindes te kry.

Saai se regspanhet ook vandag 'n skrywe aan die relevante departemente gerig om klaring oor die situasie te kry.

*English*

We are aware of reports that inter-provincial travelling for hunting will no longer be allowed.

Please take notice that there has been no formal directives or amendment of the Regulations published to date that precludes any subsistence hunter to hunt or to travel across provincial borders to do so.

The Biodiversity Sector directives are still in force- take notice of the following sections and know your rights:

*6.3* Culling and *subsistence hunting are permissible.*

*6.4* Moving, conveying or otherwise translocating of live or dead specimens or products is permissible, *including across district, metro or provincial borders, subject to the permit required by the Regulations.*

Should you experience any problems at a roadblock please contact Saai at 0660716094.

Please note only subsistence hunting is allowed. This means all persons travelling in the vehicle should have a valid hunting permit, relevant licenses and permits with the intention to hunt themselves.

To get a travel permit for Hunting purposes visit: https://bit.ly/SaaiHuntingPermit

Saai's legal team has sent a letter to the relevant departments to get clarity on the situation.
Ek het sopas n permit probeer aanvra op genoemde webtuiste. Skop n “error” boodskap elke slag uit.
Alle info is voorsien soos nodig maar duidelik is daar n probleem??
Stoot lood!
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by JohanvB »

Bel hulle, 0660716094
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by JohanvB »

User avatar
Parker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by Parker »

JohanvB wrote: Tue Jun 16, 2020 8:04 pm Bel hulle, 0660716094
Ek het. Het hulle direkte e-pos gestuur, en daarsy, permitte uitgesort!
Stoot lood!
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by bobby »

just came back from aberdeen area ec .
was one road block outside b/west , checked permit and drivers.
we turned of about 100m before the big road block in aberdeen . we got there wedsday but they say the taxis are terrible from the thursday and fridays.
must say the b/west guys at the road block were very nice and knew the rules . we were adviced buy the guys in b/west not to go to the road block near the bridge outside b/west
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Hunting regulations - Level 3

Post by JohanvB »

Padblokkade net buite Willowmore, aam Oudtshoorn kant, net bestuursliksens gevra, toe ry ek.
Post Reply