Skiet met Parkinsons
-
CassellG
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Mon Jan 15, 2018 2:22 pm
Skiet met Parkinsons
More Manne
Ek , my Pa en Broer..jag al Jare saam.
Ma Pa in sy 70 het ligte parkinson begin ontwikkel en het ook nou "n pas aangeer....dus is die skiet van groot kaliber uit , omrede die skok na die pas aangeer. Ek wil nie graag he die ou kerel moet "ge-sideline" word nie,,,en ek en boet beplan om "n kaliber te bou , wat lighte recoil het vir papierskiet en bakkie skiet doeleindes..
dalk iets met "n chassis wat redelik swaar is wat oor sandsakkies gaan skiet.
Ek hoor graag julle slimmes se insette. :Hy besit reeds "n howa 308 bullbarrel met GRS Berserk.
my aanvanklikke gedagte was dalk om te herloop .260 toe , of dalk Grendel toe , met "n goeie loop en goeie muzzlebreak , omrede hy reeds die regte aksie het.
ek luister graag...

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Skiet met Parkinsons
Groterige knaldemper? Hy is gewoond aan die 308 en dit tel baie.
Waar is die pasaangeër (links of regs) en uit watter skouer skiet hy?
Waar is die pasaangeër (links of regs) en uit watter skouer skiet hy?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Skiet met Parkinsons
Sit n kwik buis in daai 308 se kolf met n lekker knaldemper. Jy kan dan ook 125gn koele laai as jy wil.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Skiet met Parkinsons
Stem saam Toyrsi.
Daar is ander moontlikhede soos ook hier genoem, maar sy voorstel bes moontlik die beste resultaat vir die laagste koste.
Beste.
Daar is ander moontlikhede soos ook hier genoem, maar sy voorstel bes moontlik die beste resultaat vir die laagste koste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Vissie
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Re: Skiet met Parkinsons
Na my mening het die 6.5 Grendel beperkte doodmaakvermoë op wild behalwe die heel kleinste bokkies.
Beter as daai .308 met ‘n demper...
7x57 of 7mm08 met ‘n demper.
Beter as daai .308 met ‘n demper...
7x57 of 7mm08 met ‘n demper.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Skiet met Parkinsons
Sit 'n demper of muzzle brake op die 308 en skiet bietjie die ligter koeels soos die 125 ballistic tip en 130gr mono koeels ... hierdie is dalk 'n baie goedkoper en minder frustrerend as om die loop te probeer vervang.
-
CassellG
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Mon Jan 15, 2018 2:22 pm
Re: Skiet met Parkinsons
Baie dankie Die insette. Die pasaangeer sit aan die linkerknat en hy skiet met die regter skouer.
Ek stem vir die kwikbuis , die Roer het reeds "n sustac demper op...ek was egter verbaas hoe min terugskop Die Nuwe Warrior Muzzlebrake bied teenoor die sustac.
al rede hoekom ek wil 6.5 of self 6mm is vir lekker fynskiet....ons jag een of tweekeer per jaar maar is een of tweekeer per maand op die baan , dis mos hoe ons dorpenaars rol of hoe?

THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Skiet met Parkinsons
Praat van Parkinsons, daar was 'n ou omie wat graag haelgeweer kom skiet het ny ons klub.
Dit was pynlik om hom dop te hou as hy die haelpatrone laai.
Maar, wanneer hy reg was en die klei geroep het, was daar geen tekens van die siekte nie, hy het rotsvas gestaan en die kleie geklink
Dit was pynlik om hom dop te hou as hy die haelpatrone laai.
Maar, wanneer hy reg was en die klei geroep het, was daar geen tekens van die siekte nie, hy het rotsvas gestaan en die kleie geklink
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Skiet met Parkinsons
308 is reg vir fynskietCassellG wrote:Baie dankie Die insette. Die pasaangeer sit aan die linkerknat en hy skiet met die regter skouer.
Ek stem vir die kwikbuis , die Roer het reeds "n sustac demper op...ek was egter verbaas hoe min terugskop Die Nuwe Warrior Muzzlebrake bied teenoor die sustac.
al rede hoekom ek wil 6.5 of self 6mm is vir lekker fynskiet....ons jag een of tweekeer per jaar maar is een of tweekeer per maand op die baan , dis mos hoe ons dorpenaars rol of hoe?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Skiet met Parkinsons
Stem verseker vir 308 vir fynskiet en algemene jag - vlak, berge en dale, bosveld en wat nog.
Tesame met ekstra’s bygevoeg en raad hier ontvang, sal hy met selfvertroue en waardigheid sy ding kan doen. Hoef niks te verduidelik nie.
Beste.
Tesame met ekstra’s bygevoeg en raad hier ontvang, sal hy met selfvertroue en waardigheid sy ding kan doen. Hoef niks te verduidelik nie.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Skiet met Parkinsons
Ek het 'n defibrilator in my linkerbors en skiet normaal met die ding. Die dr. wat my opereer het , het my spesifiek gevra of ek skiet en met watter skouer, dit was die rede dat hy dit toe links ingesit het. So glo my jy kan met so ding skiet , vir eie gemoedsrus bevestig dit met die dr....CassellG wrote: Fri Jun 05, 2020 5:40 pm Baie dankie Die insette. Die pasaangeer sit aan die linkerknat en hy skiet met die regter skouer.
Ek stem vir die kwikbuis , die Roer het reeds "n sustac demper op...ek was egter verbaas hoe min terugskop Die Nuwe Warrior Muzzlebrake bied teenoor die sustac.
al rede hoekom ek wil 6.5 of self 6mm is vir lekker fynskiet....ons jag een of tweekeer per jaar maar is een of tweekeer per maand op die baan , dis mos hoe ons dorpenaars rol of hoe?
Glo my as ek vir jou sê dat jy nie daai defib wil kwaad maak nie, hy byt hard!!
-
CassellG
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Mon Jan 15, 2018 2:22 pm
Re: Skiet met Parkinsons
Dankie manne...dit is sy 2de pas aangeer....die eerste een se drade het losgekom uit die hart , en daar word met alle mag en krag gese , dat dit die 30 nul kwes was wat hom losgeskud het. nous die ou kerel huiwerig om roer te vat...
na aanleiding van die gesprek glo ek die .308 gaan biekie werk kry
na aanleiding van die gesprek glo ek die .308 gaan biekie werk kry
-
Quicker
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Jul 16, 2019 11:23 pm
Re: Skiet met Parkinsons
.308, kwikbuis of chassis, dink wel kwikbuis mag dalk cheaper wees as chassis en sal die man se “style” pas.
155gr comp pitte vir stad skiet en dan sommer 150gr pitte vir jag.
En dan n lekker aggressive brake, check net laat hy gasse ens ni te kwaai agtertoe gooi ni...dan is daai .308 Só mak soos n lammietjie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
155gr comp pitte vir stad skiet en dan sommer 150gr pitte vir jag.
En dan n lekker aggressive brake, check net laat hy gasse ens ni te kwaai agtertoe gooi ni...dan is daai .308 Só mak soos n lammietjie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Skiet met Parkinsons
Ek verstaan julle bekommernis 100%. Daar is egter geen manier dat n medium kaliber n pasaangeër gaan beïnvloed nie. Litteken weefsel in die borskaswand vorm soms om die drade en met die 24/7 beweging van jou bors agv asemhaling kan dit selfs in raar gevalle self uittrek. Daar is egter redelik speling ingebou met die elektrodes se koord lengtes om vir n harde hou of val te kompenseer.CassellG wrote: Fri Jun 12, 2020 9:40 am Dankie manne...dit is sy 2de pas aangeer....die eerste een se drade het losgekom uit die hart , en daar word met alle mag en krag gese , dat dit die 30 nul kwes was wat hom losgeskud het. nous die ou kerel huiwerig om roer te vat...
na aanleiding van die gesprek glo ek die .308 gaan biekie werk kry
By all means koop n 6mm of 6,5mm tac driver vir die genot daarvan, maar hou maar aan om met die .30 kalibers te skiet ook.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44