Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post Reply
User avatar
ST Man
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Tue Jul 19, 2011 2:14 pm

Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by ST Man »

Hi almal

Ek het nie n geweer nie en ook nie n lisensie nie. Ek gaan jag een dalk twee keer n jaar maar dan moet ek saam met iemand stap wat n geweer het en skoiet.

So toe kry ek nou net n idee. Ek skiet .. bo gemiddeld nog nooit gekwes nie (touch wood). n Kollega vertel my nou net jy hoef nie n lisensie te he vir n voor laaier nie. Ek kan net een gaan koop. Ek sien hulle verkoop Thompson Center Muzzleloader met teleskope en alles. Is dit n goeie idee?

Net vir die rekord ek dink so geweer hang baie af van die ou wat met hom skiet. Ek is tegnies aangele en ek doen hout werk en restoreer karre so die klink nog na iets wat ek meer gaan geniet ook.

SE MY DIE WAAHEID!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa 1500 30-06 met Burris Laser Scope
Thompson .50 Centre fire muzzle loader
Walther PPQ 9mm
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by Lourens »

ST Man, dis 'n baie lekker speelding en hy slaan bitter hard. Dis maar net die skoonmaak waaraan 'n ou gewoond moet raak. Ek het 'n Thompson Impact soos die een in die foto wat ek graag wil verkoop, hy het maar 40 skote geskiet. Al rede hoekom ek hom wil verkoop is omdat ek doodeenvoudig nie tyd het om nog by hom ook uit te kom nie. En ook deels omdat ek die fondse op 'n nuwe geweer sal gebruik. Sit 'n lekker 2-7x33 of 'n 3-9x40 teleskoop op hom en jy is uitgesorteer. Sal alles behalwe die gevaarlike goed met hom skiet. PM my as jy belangstel.

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by BLOK »

Lourens

En ek dog jy gaan hom in die somer as die gras langer is en jy makliker nader kan bekruip hier by my kom gooi. Wil nog sien hoe skiet daai manne.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by .::Alwyn-U::. »

Ek het al 'n vlak varkie met een geskiet. Hy trek hom goed plat! let wel dit was 15m van my af..

Ek skiet maar met myne net vir die lekkerte, so paar keer 'n jaar want die skoonmaak is 'n las!

Groete
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by blaser »

JY BEWEEG 100 JAAR TERUG LYK OF JY DIESEL TROK GEDIENS HET AS JY N PAAR SKOTE GESKIET HET
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by .::Alwyn-U::. »

remington wrote: JY BEWEEG 100 JAAR TERUG LYK OF JY DIESEL TROK GEDIENS HET AS JY N PAAR SKOTE GESKIET HET
PERSIES!  maar vir party ouens is dit lekker om hulle hande veil te kry.. 

voorlaaiers is net beperk met afstand! en laai stadig oor.. my redes hoekom ek nie meer met hom JAG nie..

Groete
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by Armand Steenkamp »

Ek het lank voorlaaier geskiet. Baie lekker gewees. Maar soos almal se die skoonmaak was n gemors!! Ek ken nou nie die ''grend'' thompson geweere nie.Maar ek weet my roer moes n man na 6 skote skoon maak anders begin misfire hy!
Maar die satisvaksie wat jy kry om n bok plat te trek met n voorlaaier is baie groot!
Ek kon nooit daarin slaag nie maar ek kon dam n gemsbokmuis met hom skiet!! Sal n fototjie gou opsit

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by Armand Steenkamp »

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
ST Man
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Tue Jul 19, 2011 2:14 pm

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by ST Man »

Wat behels die skoon maak alles.
Waarmee maak mens so n geweer skoon.
Howa 1500 30-06 met Burris Laser Scope
Thompson .50 Centre fire muzzle loader
Walther PPQ 9mm
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by .::Alwyn-U::. »

Armand sal jou in volle detail kan se: maar wat ek doen is haal die loop af, gooi kookwater deur, bji solvent, nog kookwater en dan barrel care na die tyd.. 

'n Geweer is net soveel keer makliker!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by Armand Steenkamp »

Nes alwyn se.

Ekt ok ma altyd loop af gehaal,kookwater deur gegooi en dan skrop ek hom met n nylon borsel. Daarna gooi  ek hom Moosmilk,dis n solvint. Skrop dan maar weer verder. Dan werskaf ek hom met lappies tot die lappies eendag soon uitkom! Dan moet n man die flash hole ook skoon maak want al die skoonmaak goed loop le mos daar. Dis sal ook bepaal of jou eerste skoot n misfire of n hangfire is.

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by .::Alwyn-U::. »

ja dit klink eenvoudig maar vat jou 'n paar minute, en ook soos Armand vroeer genoem het.. 6 skote dan moet jy gan skrop haha, myne is darem nie so nie!

groete
User avatar
ST Man
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Tue Jul 19, 2011 2:14 pm

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by ST Man »

Hi Almal

Ek het nou n geweer. Ek het toe Rooijakkals se Thompson .50 gekoop met so paar goed by.
1. Baie dankie rooi jakkals vir n geweer wat in die kondisie is wat jy gese het en vir n maklike eerlike deal. As iemand iets by hom wil koop ooit ek kan rustig se gaan voort. Dankie rooijakkals.
2. Ek het van dag die geweer vir eerste keer geskiet. Iemand wat saam met my werk het sy permit vir plofstof gebring toe is ons twee skiet baan toe. Ek het dit baie geniet enekker geskiet. Die geweer is uitstekend..volgens my werk kollega want ek weet niks hoor net baie hard BBAAAA.
3. Ek het hom vanand skoon gemaak op die stoep. Lekker rustig gesit en deur werk ...dis nie so erg nie.. ek het 15min gevat as dit solank was.

Nie te min eks baie happy

LEon
Howa 1500 30-06 met Burris Laser Scope
Thompson .50 Centre fire muzzle loader
Walther PPQ 9mm
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by douw »

Baie geluk.

Ek hoop jy geniet hom. Ek het 'n .54 Lyman Deerstalker. Baie mooi geweer en skiet lekker. Ek sukkel bietjie met groepering. Sal dit seker binnekort reg kry dan wil ek graag ietsie met hom gaan skiet.

Laat weet asb sodra jy lekker doenig met joune.

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by Lourens »

Leon,

Ek is baie bly jy geniet hom, dis 'n lekker speelding daai, jy gaan nog groot pret h? en 'n hele paar bokke plattrek met daai masjien!!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
ST Man
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Tue Jul 19, 2011 2:14 pm

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by ST Man »

Sommer net n bietjie inligting vir almal. Ek het nou net gaan aansoek doen vir my plofstof permit.
Eers het Rooi jakkals vir my n brief gegee dat ek geweer by hom koop.

Ek is toe na NSN gewere waar hulle my n deregulasie sertifikaat gegee het vir geweer teen R350 (as jy die geweer by hulle koop is dit gratis) Ek weet nie of die nodig was nie maar was nie lus vir moeilikheid en dubbel werk.

Ek het vinger afdrukke laat neem by Garsfontein polisie stasie. Ek het nie n geweer lisensie nie so dit was nodig. Koste was R59.

Ek is met die papier met my afdrukke op na die Krimenele Rekord sentrum  271 Schoeman straat 1st floor Bothongo building waar ek die kwitansie (van Garsfontein polisie stasie) n gesertifiseerde ID afskrif en die papier met vinger afdrukke op ingegee het. Nog n Kwitansie daar ontvang. Geen koste verbonde. Die wag tyd ongeveer 5-6 weke.

Van daar is ek na plofstof waar ek n kopie van brief van rooijakkals, gesertifiseerde Id, kopie van polisie kwitansie vir vinger afdrukke in gegee het, bewys van ontvangs van vingerafdrukke by kriminele rekord sentrum, dereulasie sertifikaat in gegee het.  Koste R0 Tyd : wag ent vir polisie terugvoer dan so paar dae gehoor so 2-3.


Plofstof gaan niks met my aansoek doen tot ek die kriminele rekord sentrum verslag ingee nie so ek sou dit eerder doen as ek alles het en een trip spaar.  Dis die heele proses
Howa 1500 30-06 met Burris Laser Scope
Thompson .50 Centre fire muzzle loader
Walther PPQ 9mm
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by Armand Steenkamp »

HAhaha lyk my die besighyd het nou ingewikkeld geraak!
Ek het net vingerafdrukke en n form in gevul. Drie weke daarna toe het ek die permit.
Dit was nou n paar jaar trug.
Sterkte

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by Monrique (SJ) »

ST man

Baie geluk met jou roer, glo hy gaan jou nog baie pelsier gee. 

n Vriend van my het ook n .50 en het al n Eland en Koedoe onderskeidelik op 152m en 148m, gerange, geskiet.  Hy gebruik Sanedex kruit in syne want hulle rook darm bietjie minder en maak maklikker skoon, en dryf ook die .45 met sabbots koeel beter aan.  Hy gebruik n Hornady 240gr en 300gr in syne.

Lekker skoonmaak, my pel se altyd hy vat sy geweer vir n stort as hy hom moet skoonmaak

Groetnis
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by .::Alwyn-U::. »

ST

Gaan jy n scope op joune sit?
User avatar
ghoon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by ghoon »

Middag manne

Raak eers gewoond aan kruit reuk dan maak jy geweer met liefde skoon.

Daar is soveel gewere om van te kies,gaan kyk gerus by blackpowder arms.co.za veral CVA reeks Barend baie nice ou

Het nou competancy nodig wat rukkie gaan vat maar ons sal oor dit ook kom.
passion for   muzzleloaders:electra,accura,pedersoli single and double
bowhunting:hoyt turbohawk

GERRIT LESSING
User avatar
ST Man
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Tue Jul 19, 2011 2:14 pm

Re: Muzzleloaders goeie of slegte idee

Post by ST Man »

Ek gaan n scope opsit. Ek weet nog nie watse scope nie maar gaan nie n ziess wees nie....
Ek wil ook bietjie oop visier skiet het dit laas op laerskool gedoen met my daisy as en die souties in die straat skiet
Howa 1500 30-06 met Burris Laser Scope
Thompson .50 Centre fire muzzle loader
Walther PPQ 9mm
Post Reply