@Wouter
Goeie dag. Na aanlyding van Wouter se opmerking opdie vleisskade draad:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 9&start=25
wonder ek oor my nuwe .375H&H kombinasie.
Ek het altyd 300gr swift A-Frames geskiet. Die bonded koeels het vir my mooi gewerk teen lae spoed. Nou slaan ek oor na Barnes 300 TSX. My plan was nie om teen hoe spoed te laai nie, maar ek wil ook nie die koeel ontwerp uit onkunde ignorer nie.
My kruit opsies is S355, S365 en S335 (in volgorde van hoeveel voorraad ek het). Somchem lys S335 vir Barnes, maar snaaks genoeg nie S365 nie.
Ek wonder dus onder watter spoed daar 'n risiko is dat die Barnes nie sal omklink en sy werk reg sal doen nie.
PS, ek beplan nie binnekort om diere wat byt, stoot of steek te skiet nie, die plan sal vir die jag van BWB, Eland, Zebra ens. wees.
Ek hoor graag wat julle dink, jy ook asb. Wouter.
Groete
Johan
300gr Barnes TSX .375H&H spoed.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1117
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
300gr Barnes TSX .375H&H spoed.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 300gr Barnes TSX .375H&H spoed.
Johan
Met die groter kalibers(375 en op) het Barnes die neusprofiel aangepas om ontplooining te vergemaklik teen aansienlike laer inpaksnelhede, so ek sal my nie veel steur daaraan nie. Dit bygese voel ek nog steeds dat n mens enige produk moet gebruik vir wat dit ontwerp is. Hoekom n R20 koeel koop en hom gebruik teen die parameters van n R10 koeel? Dit is so goed jy koop n Farrari en jy ry hom teen 100km/h op die autobaan. Teen daai snelheid sal n Jetta jou beter hanteer.
S355 is die poeier van keuse vir daai kombinasie en sal jy die koeel teen sy volle potensiaal kan benut.
Groetnis
Wouter

Baie dankie Wouter.
Nou min of meer hoe vining stel jy voor ry ek hom en hoeveel S355 oktaan moet ek ingooi?
Ek sien die bekende boekie wys 59.4 tot 66 gr S355 vir spoed van 2194 tot 2389. In elkgeval toe nie so baie vining nie. Ek sal laat weet hoe dit gaan.
Nou min of meer hoe vining stel jy voor ry ek hom en hoeveel S355 oktaan moet ek ingooi?
Ek sien die bekende boekie wys 59.4 tot 66 gr S355 vir spoed van 2194 tot 2389. In elkgeval toe nie so baie vining nie. Ek sal laat weet hoe dit gaan.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 300gr Barnes TSX .375H&H spoed.
Johan
PM my jou besonderhede van jou geweer soos benodig met QL, dan werk ons vir jou n lekker lading uit. Ek het so bietjie rondgespeel en dit lyk of ons dalk beter resultate met S365 sal kry.
Groetnis
Wouter
PM my jou besonderhede van jou geweer soos benodig met QL, dan werk ons vir jou n lekker lading uit. Ek het so bietjie rondgespeel en dit lyk of ons dalk beter resultate met S365 sal kry.
Groetnis
Wouter
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1117
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: 300gr Barnes TSX .375H&H spoed.
Baie dankie. Ek gaan vanaand meet en jou PM.