Skaaphalsbande teen roofdiere

mar
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Sun Jun 05, 2011 7:15 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by mar »

Middag julle almal, Jammer ek is so bietjie baie stil gewees maar dis deel van mamma wees en nog te werk ai ai . Ek wil julle net inlig ons gaan die 10 September by die Merweville se boeredag skou wees en van die 14-16 September by die Mega Week in Bredasdorp wees as julle belangstel om te kom kyk en vrae te vrae.

Baie dankie

Mariettexxx :D
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by MEERKAT »

Mar

Jy het seker al op die forum gesien hoe die teleskope getoets word deur onafhanklike mense en dan word terugvoering op die forum gegee. Sal dit nie miskien 'n goeie idee wees om van die collars en halsbande ens te vergelyk nie?

Eerstens het ons 'n onafhanklike boer met kleinvee nodig +- 300 lammers.
Ekself sal 100 collars voorsien. (Owners choice collars)
Ekself sal 100 ander collars of klokkies of wat ookal aankoop vir die projek. (forum kan aanbeveling maak van tipe) en dan kan jy halsbande vir 100 lammers voorsien.

Vir die projek word al die lammers in een kamp gejaag, vir periode deur forum besluit. Dit kan self vir 2  of meer lamseisoene gedoen word.
Terugvoering aan die forum word op 'n gereelde basis gedoen met verloop van die projek. Aan die einde van die projek word kostes en verliese van verskillende metodes vergelyk.

Van my kant af is daar slegs een voorwaarde , aan die einde van projek word resultate in die media gepubliseer in 'n bekende landbou tydskrif.

Mooi loop
MEERKAT
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by Biker »

MEERKAT wrote:

Eerstens het ons 'n onafhanklike boer met kleinvee nodig +- 300 lammers.
Ekself sal 100 collars voorsien. (Owners choice collars)
Ekself sal 100 ander collars of klokkies of wat ookal aankoop vir die projek. (forum kan aanbeveling maak van tipe) en dan kan jy halsbande vir 100 lammers voorsien.

Vir die projek word al die lammers in een kamp gejaag, vir periode deur forum besluit.

Mooi loop
MEERKAt
Meerkat

Sal nie werk nie want as die alarmpie en liggies afgaan gaan dit die gedrag beinvloed.  Sal elke lot lammers met onderskeie halsbande apart moet laat loop
Groete Biker
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by MEERKAT »

Biker

Ek maak soos julle se of vra, ons wag net vir Mariette.

Mooi loop
MEERKAT
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by Dawie »

mar wrote: ....Ek wil julle net inlig ons gaan die 10 September by die Merweville se boeredag skou wees en....

Baie dankie

Mariettexxx :D
Hallo Mariette

Toe gaan ek spesiaal om na julle halsbande te kyk en bietjie te gesels..... en toe's julle nie daar nie??

:'(

Dawie
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by jaracal »

Pine welkom hier en soos jy aangaan met die "neukenaar" gebeur dinge later al vinniger.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by douw »

Welkom Pine

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by tafjak »

Pine

Welkom maat, my ou tips werk seker nie in Aberdeen nie. ;) Lekker om van iemand so naby aan my te hoor. Die ou rekenaar bly maar 'n wonnerlike ding en knoop tog so baie van ons pen-en-potloodmanne.

Mooiloop

Ps. "Potlood" vir die jonger garde is 'n stuk hout met grafiet in die middel wat iets kan griffel wat nou en dan leesbaar is.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by Biker »

tafjak wrote:
Ps. "Potlood" vir die jonger garde is 'n stuk hout met grafiet in die middel wat iets kan griffel wat nou en dan leesbaar is.
MMMMM Taffie en Rum en Coke  ???    Dit sit weer lood in die potlood  :angel:
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by JPS »

Biker wrote:
tafjak wrote:
Ps. "Potlood" vir die jonger garde is 'n stuk hout met grafiet in die middel wat iets kan griffel wat nou en dan leesbaar is.
MMMMM Taffie en Rum en Coke  ???    Dit sit weer lood in die potlood  :angel:
Biker ;D
Goed om jou weerhierte sien.
Groete
JP
shimano
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Tue Jun 28, 2011 10:27 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by shimano »

Dag se manne volg hierdie hele storie ma wil net graag weet wat het van mar geword, het jak die band gesteel vir speelgoed want as n draaijak n foxpro ka vat dan kan jak seker iets soortgelyk doen. Groete ek geniet die forum.
Thomas Smit

Musgrave 270 win K98, Sako 222 vixen, Taurus 357 mag en my oupa se 22 extra long.
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by MEERKAT »

Sien gister op Landbou.com dat die collar mense (E shepherd) alle bande verbreek het met Mariette van Dyk.

Wonner wie gaan al die onbeantwoorde vrae nou beantwoord?

Mooi loop
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by Jassie »

Meerkat

Klink vir my daar is ook selfs hofsake aan die gang onder en tussen die betrokkenes.

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
mar
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Sun Jun 05, 2011 7:15 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by mar »

Ek wil begin om vir julle te vertel wat gebeur het tussen my en die mense van E-Shepherd en glo my ek is nog steeds seer wat gebeur het. Ek het hulle nou gaan aangee by die CCMA. Hulle het my net gebruik vir al my kontakte en lekker gery op my rug gery want ek het basis al die bemarking gedoen en hulle het die voordeel getrek. Ek sou afgegaan het na die skoue en op die nupperetjie kon hulle nie vir my kontrak neer sit nie en net daar besluit ek is nie meer goed genoeg nie en weggejaag  sonder enige verduideliking waarom en hoekom nie. Baie van my skaapboere was en nog steeds omgekrap en teleurgesteld en daar word selfs van my backorders wat hulle terug hou van my en hulle wil dit nogsteeds sluk dat die boere gemeenskap is Afrikaans en klient diens is baie belangrik nie. Ek wens dinge kon anders wees want ek mis dit om met julle boere te gesels maar nou ja die lewe gaan aan ek is besig met 'n ander landbou produkte en ek sal julle dit aan julle bekendstel. Baie dankie vir al julle geduld en ondersteuning. :-[
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by tafjak »

mar

Nou kan jy vir ons vertel wat het geword van die halsbande? Werk dit en hoe word die toetse(klinies) gedoen. Lyk my hulle het jou ook om die bos gelei.

Laat waai, laat ons kan hoor!

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
mar
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Sun Jun 05, 2011 7:15 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by mar »

Hello Taffie en vriende
As julle wil sien hoe die toetsing afgeloop het gaan kyk na www.proagri.co.za en ja die mense wat nou die halsbande bestuur is nie onse eie mense nie- bulgare en engels, dis al wat ek kan se vir nou want my hofsaak is om die draai die 24ste van die maand en glo my ek sal vir al die inligting met julle deel sodra die hofsaak klaar is en ek jammer as ek so skaars was op die forum want die bestellings het geloop na al my bemarkings veldtogte. Ek wou by Merweville wees en by Bredasdorp skou maar soos taffie se "Lyk vir my hulle het jou ook om die die bos gelei" ja hulle het dit kan ek vir julle almal se en beaam. Dankie al wat ek  van julle kan vrae as ek mag, kan daar mense wees wat my kan help om vir my te se of hulle belang sou gestel het om die halsbande te koop. Dankies tot volgende keer  :-*
tafjak wrote: mar

Nou kan jy vir ons vertel wat het geword van die halsbande? Werk dit en hoe word die toetse(klinies) gedoen. Lyk my hulle het jou ook om die bos gelei.

Laat waai, laat ons kan hoor!

Mooiloop
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by Geno »

mar wrote: Dankies tot volgende keer  :-*
Haai hoe oulike soentjie kry Sir Taffie! ;D ;D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by JACQUES BOTHA »

Geno
Jy moet weet hy het datem mooi gepraat met die dame?
Gan jy ook nou n soentjie bedel?
Lekekr bly
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by BLOK »

JB

HY stel nie belang nie want sy bler nie. ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by tafjak »

Nee,

ek dink almal op die site het 'n soen gekry. Sien baie deursettingsvermo? in haar(Mari?tte), voel tog dat sy om die bos gelei is deur "Vertrappers"/aasvo?ls om slegs eie gewin(na aanleiding van artikel in LBW).

Darie Bulgare en Britte ken nog nie vir Vlekkie nie en ook dat hy nooit teleurstel nie. So paar verrasings wag op hulle.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by BLOK »

Taf.

Moet saam met jou stem. Nie almal sou terugkom en omverskoning vra en se hulle is om die bos gely nie. Baie mooi en dapper van haar om dit te kom doen.

Hier was gister nogal n omie by my wat vir my vertel van die nuwe wonderlike ding wat so goed gaan werk het hom maar gelos en nie probeer reg help nie. Mens leer mos maar met tyd en ondervinding wie wil gehelp word en wie nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by JACQUES BOTHA »

Blok
Het die oplossing iets te doen met arabioere en groen  metode van jakklase beheer?
Dalk kan die bulgare ook insette lewer?
Mooi bly
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by BLOK »

Dalk nog n aap wat vir n April fools joke geval het ja ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
mar
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Sun Jun 05, 2011 7:15 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by mar »

Manne, wil julle net waarsku die duiwels van die skaaphalsband gaan na die Megaweek toe om die skaaphalsbande daar te verkoop en ek en julle weet daai goed werk nie. Ek is waarsku julle betyds...dinge het suur geword tussen die mede vennote en glo my daar kom nog baie pret van die episodes. Ek hou julle op hoogte van sake...

Groete x
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Skaaphalsbande teen roofdiere

Post by Christo »

mar wrote: Manne, wil julle net waarsku die duiwels van die skaaphalsband gaan na die Megaweek toe om die skaaphalsbande daar te verkoop en ek en julle weet daai goed werk nie. Ek is waarsku julle betyds...

Groete x
.??? Het jy nie die goed juis verkoop nie? .???
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply