wat wil jul graag nog skiet?

User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Monrique (SJ) »

Kan sien hoekom die bok se naam Bongo is!!


Sal graag like van n ordentlike Koedoe, Eland, en n mooi Rooibok!!

Groetnis
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Biker »

Mulius Jalemma
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Rooies »

Dis hoekom ek jou so baie like,  Dries. ;D ;D
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Francois Briedenhann »

Biker. 

Ek dink dis iets wat die meeste van ons sal wil jag of altans almal. 

Groete FB
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Dewie »

Halo

n' KOEDOE op die voet ;)
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by JPS »

Blouwildebees (dood die keer).
Spingbok in die kalahari
Gemsbok in die kalahari
Rooihartebees

In onse land wil Ek bogenoemde nog jag.
Held past spesies in die buiteland wat Ek ook graag sal wil jag.

Groete
JP
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Wiehan111 »

Ek het uit eindelik my vlakvark die jaar geskiet, vandat ek my eerste bok geskiet het wou ek nog altyd 'n vark skiet.
Volgende op my lysie:
Gemsbok
Kudu
Die klein 5

Groete
25-06 Savage Tactical
Post Reply