Wie van julle manne het een van die menere op julle gewere?
https://karoooutdoor.com/collections/ni ... riflescope
Ek wil weet hoe ervaar julle die toerusting-stel?
Waarde vir geld
Enige probleme wat ondervind word
Duidelikheid in dag / nag
ens.
Ek lees sover net goeie terugvoere op die internet oor die produk.
Ek het nie genoeg gelees nie, vind ek intussen die volgende negatiewe aspekte:
1) Sodra jy skiet in die donker 'white out' jou gesigveld weens die 'muzzle flash' en kan jy tydelik (se nie hoe lank) niks sien nie. Dit kan n probleem wees as jy n dier gekwes het en nie weet watter kant toe is hy in daai 'tydelike' onsigbare sekondes nie.
2) Sodra jy die skoop aanskakel is hy op 'default - day mode' en moet jy hom eers stel na 'night-mode' Ek lees jy kan sagteware van Sightmark se werf aflaai om dit reg te stel.
3) Jy kan geensins in die nag sien met 'ambient-light' soos met volmaan, jy moet die 'IR illuminator' aanhe.
Die res lyk of die ouens in die US die item geniet en baie suksesvol jag dag en nag.
Sightmark Wraith HD 4-32x50 digitale skoop
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Sightmark Wraith HD 4-32x50 digitale skoop
Last edited by FHM on Wed May 27, 2020 10:56 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Sightmark Wraith HD 4-32x50 digitale skoop
Ek het een en hy werk soos n bom in die aand. Hy kan n powerbank ook vat wat sy battery lewe baie verleng. Al wat bietjie pla is dat hy nie klank opneem nie maar dis ook nie die einde van die wereld nie. Ek gebruik myne hoofsaaklik in die aand maar het heel gemaklik in die dag ingestel. Dink sy dag beeld is seker maar so goed soos wat n digitale beeld nou maar kan wees maar hy kom tot sy reg as die son gesak het
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Sightmark Wraith HD 4-32x50 digitale skoop
Dankie maat, ek het gelees van die klank wat nie opgeneem kan word nie - dis nie vir my n faktor nie.
Wat van die 'white out' in die nag na die skoot - hoe lank hou dit aan?
Wat van die 'white out' in die nag na die skoot - hoe lank hou dit aan?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Sightmark Wraith HD 4-32x50 digitale skoop
Eks nie seker wat met die whiteout bedoel word nie maar ek was laas week agter n klomp honde jagters aan en die IR illuminator het teen n paar grassies vlak voor die geweer vas gelig en dit het veroorsaak dat die scope heeltemal wit word van die lig wat te naby soos n flash terug kom van die gras af. Toe ek van posisie verander het was die beeld weer doodreg. Wat bietjie pla is dat die focus ring redelik stram is om te stel en dan moet mens albei hande gebruik om die geweer stil te hou en te verstel. Sal graag n throwlever wil aanskaf
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Sightmark Wraith HD 4-32x50 digitale skoop
Dankie savage - ek juk al n rukkie om so nommertjie te kry, sal maar weer met die bankbestuurder moet gaan gesels...
Wat het joune geprys en wanneer / waar gekoop?
Wat het joune geprys en wanneer / waar gekoop?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Sightmark Wraith HD 4-32x50 digitale skoop
Dit was R14k gewees in Desember by wildman.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Sightmark Wraith HD 4-32x50 digitale skoop
Laaste vraag - die montering kan seker net met / op 'n picatinny rail gedoen word?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Sightmark Wraith HD 4-32x50 digitale skoop
Yes hy kom met sy internal mount vir n rail.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Sightmark Wraith HD 4-32x50 digitale skoop
Dankie
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Sightmark Wraith HD 4-32x50 digitale skoop
Enige infrarooi scope gaan vir jou white-out gee met n skoot en as daar gras of blare reg voor die scope verlig word
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44