Hunt buddy Silencer op 6.5 kaliber?
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Hunt buddy Silencer op 6.5 kaliber?
Is hier manne wat met n silent hunter, hunt buddy op n 6.5 skiet? Hoe ondervind julle hom?
Veral op loop wip of moet mens eerder die paar rand meer uithaal en die gewone silent hunter koop?
Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Hunt buddy Silencer op 6.5 kaliber?
Ek het n silent hunter op my 6.5 wat is nou weer die verskil tussen die hunt buddy en silent hunter.
Kan nie onthou watter model het ek nie?
Kan nie onthou watter model het ek nie?
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Hunt buddy Silencer op 6.5 kaliber?
Hunt buddy is kleiner
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Hunt buddy Silencer op 6.5 kaliber?
Hunt Buddy het 6 kamers, lengte 150mm.
Silent Hunter het 10/12 kamers. Lengte 210mm.

Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "

- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Hunt buddy Silencer op 6.5 kaliber?
Ek het een op my CZ 6.5x55 en ek is baie gelukkig.
Ek het hom al hele klompie jare. Oorspronklik op Hunt Buddy besluit omdat ek met die geweer in bosveld jag en wou hom so kort en lig as moontlik hou en n mate van klank onderdrukking hê. Hy werk so goed dat my laaitjie ook met die geweer kon begin skiet toe hy sewe jaar oud was- iets wat hy nie wou of kon doen sonder hom nie. Ek is baie tevrede met die HB. Hy is nie te lank om die geweer lomp, swaar en onnodig ongemaklik te maak vir bosveld bekruip jag nie.
Vir wat dit werd is, my laaitjie is nou 13 en het n HB op sy Howa 6.5x55 en my vrou het n HB op haar .30-06, en ons is nie n dag spyt daaroor nie.

Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Hunt buddy Silencer op 6.5 kaliber?
Dankie spanner jy het nie dalk n video met enige een van die gewere wat jy met hunt buddy skiet nie?Spanner wrote:Ek het een op my CZ 6.5x55 en ek is baie gelukkig.
Ek het hom al hele klompie jare. Oorspronklik op Hunt Buddy besluit omdat ek met die geweer in bosveld jag en wou hom so kort en lig as moontlik hou en n mate van klank onderdrukking hê. Hy werk so goed dat my laaitjie ook met die geweer kon begin skiet toe hy sewe jaar oud was- iets wat hy nie wou of kon doen sonder hom nie. Ek is baie tevrede met die HB. Hy is nie te lank om die geweer lomp, swaar en onnodig ongemaklik te maak vir bosveld bekruip jag nie.
Vir wat dit werd is, my laaitjie is nou 13 en het n HB op sy Howa 6.5x55 en my vrou het n HB op haar .30-06, en ons is nie n dag spyt daaroor nie.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Hunt buddy Silencer op 6.5 kaliber?
Nee ongelukkig nie. Ek behoort binne twee weke weer by die skietbaan te draai, dan sal ek 'n video kan neem, maar ek weet nie of dit dalk te lank is om te wag nie ?
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Hunt buddy Silencer op 6.5 kaliber?
Dankie Spanner maar ek het sommer besluit om n gewone silent hunter op te sit.Spanner wrote:Nee ongelukkig nie. Ek behoort binne twee weke weer by die skietbaan te draai, dan sal ek 'n video kan neem, maar ek weet nie of dit dalk te lank is om te wag nie ?
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Hunt buddy Silencer op 6.5 kaliber?
Ek skiet met die Huntbuddy op my 6.5x55.
Verseker nie die stilste en effektiefste op die mark nie maar tog baie prakties. Die klein grootte is nogal baie nice. Hy is net stil genoeg vir my in die veld om die suis in my ore te voorkom sodat ek die klap of mis van die skoot op die bok steeds mooi kan hoor. Op die baan ook stil genoeg om sonder ore te skiet. Die Silenthunter is verseker stiller maar ek het die een vir praktiese redes in die veld aan geskaf.

Niel Nel
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Thu Sep 19, 2013 4:05 pm
Re: Hunt buddy Silencer op 6.5 kaliber?
Ek is ook opsoek na n klein "bos" silencer vir n 6.5 so die HB klink perfek, wie kan ek kontak.om een op te sit?
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2961
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hunt buddy Silencer op 6.5 kaliber?
Henk die eienaar. Is lid op Jaracal, dalk sien hy jou. Kyk of j link kan kry.
Ek het een op my 7mmRM, baie tevrede, en dit op ‘n ligte Sako! Ek verkies ook die korter praktiese lengte.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Hunt buddy Silencer op 6.5 kaliber?
http://silenthunter.co.za/. Al Henk se besonderhede is daar.Niel Nel wrote:Ek is ook opsoek na n klein "bos" silencer vir n 6.5 so die HB klink perfek, wie kan ek kontak.om een op te sit?
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Niel Nel
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Thu Sep 19, 2013 4:05 pm
Re: Hunt buddy Silencer op 6.5 kaliber?
Baie Dankie