Hulp met interpretasie van nuwe regulasie

Post Reply
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Hulp met interpretasie van nuwe regulasie

Post by 30-06 »

More ek soek gou julle slim manne se inset.

In die nuwe regulasie word culling toegelaat. Daar staan spesifiek "it may be conducted during the curvue time frames."

Ek verstaan dat jy dan wel in die nag kan skiet. Gister het die jagters vereniging n brief uitgestuur wat spesifiek se jy mag nie jag tydens die aandklok reel nie dus tussen 8 en 5.
Is die bewoording verwarrend of wat mis ek.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met interpretasie van nuwe regulasie

Post by tripodmvr »

Regulasies belet of alle bedrywighede of het 'n "maar" daarby. Die "maar" beteken dat jy 'n toestemming in 'n skriftelike formaat moet kry as jy die beletting wil omseil.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Hulp met interpretasie van nuwe regulasie

Post by 30-06 »

Ek verstaan daar is permitte betrokke. Maar dit is nie wat die nuusbrief se nie. Dit se jy mag nie na 8 culling doen nie. Dit se nie jy kan dit net doen met die nodige permitte nie. Dit maak tog nie sin om vir n oesspan te se julle mag werk maar net tot 8 uur nie. Hulle operasie vind dan in nag plaas.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met interpretasie van nuwe regulasie

Post by tripodmvr »

Indien jy soiets wil onderneem, skakel Boetie Kirchner op die epos adres onder. Daar is maar baie onsekerhede synde die' regulasies op kort kennisgewing verander

boetiek@sahunt.co.za
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Hulp met interpretasie van nuwe regulasie

Post by 30-06 »

Dankie ek sal so maak.
Ek wil net weet of ek die regulasie verkeerd verstaan en of dit werklik verskil met die inligting in die brief.
Post Reply