Om 243 te Ackley of nie
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Om 243 te Ackley of nie
Hello manne,
Die vraag is seker al baie bespreek, maar ek kry nie links nie....
Ek het nuwe Sako 243 Varminter gekoop en was lus om hom te AI.
My enigste regte rede was dat AI blykbaar nie doughnuts maak in dop nie.
Hoër spoed klink maar relatief weglaatbaar as 'n geldige rede.
Die AI is darem ook net erg sexy...
Wat sou julle aanbeveel, Ackley of nie... met paar redes asb.
Lekker dag,
Cheers,
Leon.

Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Ackley een maal en kry klaar want jou gat gaan nie ophou jeuk nie. Doplewe is beter, dop lyk baie mooier en dis altyd lekker om te se jy het 'n ackley...
Daai ekstra 100fps maak ook 'n verskil.
Ek was in dieselfde bootjie so ruk terug en kyk nie vir 'n sekonde terug nie
Daai ekstra 100fps maak ook 'n verskil.
Ek was in dieselfde bootjie so ruk terug en kyk nie vir 'n sekonde terug nie
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Om 243 te Ackley of nie
Is daar 'n verskil aan akuraatheid of inhirente akuraathei(hoe maklik om lading te kry)?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Yogi dit is moeilik om te se maar ek sou se die 243AI het die "potensiaal" om makliker te laai as die 243win, wat nou ook n ander groter faktor met n AI kamer is jy het die vermoe om jou reamer te kies vir die koel wat jy gaan skiet en n goeie GS gaan seker maak die kamer is mooi gesny. Met die Sako se 1/10 twist loop kan jy hom nou op stel vir n 87gr klas koel as dalk n jag roer is of as jy goed se gatte bq wil warm maak kan jy hom met so n kort freebore sny dat jy lekker 55gr koels skiet en soos die lands later weg brand jy dan langer goed soos n 87gr kan skiet.
Met die AI soos reeds gese gaan jy ook nie sukkel met donuts nie en jy gaan nooit jou doppe se lengtes hoef te trim nie
Daai Sako sal daai AI dop ook baie maklik voer net soos hy is, gooi daai roer in n boks laat hy Bloemfontein toe ry laay Truworx hom sny

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Om 243 te Ackley of nie
Ag nou ja, julle my klaar oorreed
Die in die boks gooi is niks Cappie, maar met wat de ... gaan hy soontoe ry?
Cheers julle.
Die in die boks gooi is niks Cappie, maar met wat de ... gaan hy soontoe ry?
Cheers julle.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Net om n spanner in die wiel te gooi. Sako lope is so donners kort dat jy regtig niks wen behalwe vir die sexy dop nie. Volgens my is jy beter af om hom net so std uit te skiet en die nuwe loop te ackley. As ek dit nie mis het nie is die sako varmint loop net oor die 23”. Nou verloor jy amper nog n duim en om n 22” en n bietjie ackley te hê laat hom nie eers amper tot sy volle reg kom nie.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Savage, my ackley is by trueworx gesny en ek het niks loop lengte verloor nie
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Hang ook af waarvoor.jy hom gebruik en watter punte jy gaan skiet. As dit by jakkalsjag kom raak dit 'n ander debat...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Pietersavage(P Coetzer) wrote: Tue May 19, 2020 10:48 am Net om n spanner in die wiel te gooi. Sako lope is so donners kort dat jy regtig niks wen behalwe vir die sexy dop nie. Volgens my is jy beter af om hom net so std uit te skiet en die nuwe loop te ackley. As ek dit nie mis het nie is die sako varmint loop net oor die 23”. Nou verloor jy amper nog n duim en om n 22” en n bietjie ackley te hê laat hom nie eers amper tot sy volle reg kom nie.
My 243 Ackley het n 20 duim loop en ek skiet 70gr Noslers teen presies dieselfde spoed as wat n 243 Win doen uit n 24 duim loop. Hierdie doen ek in n hele paar van my Ackleys. So dit tel vir my baie en is vir my een van die beter redes hoekom n mens die omskakeling sal oorweeg en dan sit n mens nog met al die ander voordele.
Leon ek het hierdie al baie gese en sal dit weer se, as jy nie op standaard is in die herlaai departement nie, dan moet n mens liewer nie n Ackley omskakeling oorweeg nie.
Groetnis
Wouter
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Dankie Wouter. Ek sit self met n howa varmint waaroor ek nog moer besluit wat hy gaan word.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Wouter jy som dit nou mooi op. Horses for coursesWouter Roets wrote: Tue May 19, 2020 11:07 amPietersavage(P Coetzer) wrote: Tue May 19, 2020 10:48 am Net om n spanner in die wiel te gooi. Sako lope is so donners kort dat jy regtig niks wen behalwe vir die sexy dop nie. Volgens my is jy beter af om hom net so std uit te skiet en die nuwe loop te ackley. As ek dit nie mis het nie is die sako varmint loop net oor die 23”. Nou verloor jy amper nog n duim en om n 22” en n bietjie ackley te hê laat hom nie eers amper tot sy volle reg kom nie.
My 243 Ackley het n 20 duim loop en ek skiet 70gr Noslers teen presies dieselfde spoed as wat n 243 Win doen uit n 24 duim loop. Hierdie doen ek in n hele paar van my Ackleys. So dit tel vir my baie en is vir my een van die beter redes hoekom n mens die omskakeling sal oorweeg en dan sit n mens nog met al die ander voordele.
Leon ek het hierdie al baie gese en sal dit weer se, as jy nie op standaard is in die herlaai departement nie, dan moet n mens liewer nie n Ackley omskakeling oorweeg nie.
Groetnis
Wouter
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Pieter
n Mens vergeet vinnig van hierdie voordeel veral op n geweer wat jy vir n spesifieke doel wil gebruik. Ons het oes werk met quads gedoen en die gewere was dwars oor die handlebars gestoor as jy ry. Met silencers op het selfs 24 duim gewere redelik ver uitgesteek en ek onthou n hele paar gevalle waar ek n oordentlike p-klap van die geweer gekry het waar hy aan n tak vasgehaak het in die hitte van jaagtog. Toe ek destyds op die 243 Tactical afkom met sy 20 duim loop was ek nie baie happy met sy balisties nie, maar toe ek die Ackley syfers nagaan toe sien ek ek is op die nommer met die standaard 243 uit n 24 loop, wat ek weet baie goed vir ander manne gewerk het. My 22-250 se loop kon ek ook verkort na 23 duim vir dieselfde redes. Die verdere voordeel, behalwe vir hantering is ook dat jou nodebande nader aan mekaar sit met korter lope.
Hierdie voordele is natuurlik nog meer van toepassing met gewere wat n mens in die bos gebruik. My 7x57 Ackley het ook n 20 duim loop en selfs in die konfigurasie skop hy die standaard 7x57 se gat in 24 duim formaat. Selfs my 375 Ackley met n 23 duim loop wen amper 200ft/sek bo die standaard 275 24 duim loop se fabriekssyfers.

Wouter hoe lyk die spoed met die swaarder 87gr klas koeels in die 20” ackley vs die 24” std?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Pieter
Met daai koeels moet jy stadiger verbrandende poeier gebruik as iets soos S365 en dit kan n probleem raak in terme van ontbranding. So al kan jy in teorie by dieselfde spoed uitkom kan goed soos ES n probleem raak. Onthou op overbore rondtes soos die 243 Ackley tesame met die gebruik van stadige verbrandende en ultra stadig verbrandende poeiers kry jy n dramatiese afname in spoed hoe korter jou loop word. Kalibers soos n 308 en die gebruik van meduim en vinnig meduim verbrandende poeiers is dit nie so groot probleem nie. So dit is maar iets om in gedagte te hou.

Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Manne, 'n vinnige vraag oor Ackley vs Win in die 243.
Hoe lyk die loop lewe van die Ackley teenoor die Win? My 243win se loop is uitgeskiet en ek wil hom vervang met 'n Ackley loop,maar wil nie hê hy moet na 1500 skote op wees nie. Ek beoog om 108gr koeëls in die nuwe loop te skiet.
Hoe lyk die loop lewe van die Ackley teenoor die Win? My 243win se loop is uitgeskiet en ek wil hom vervang met 'n Ackley loop,maar wil nie hê hy moet na 1500 skote op wees nie. Ek beoog om 108gr koeëls in die nuwe loop te skiet.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Hang af van bitter baie faktore, maar ek sou nie my kop daaroor breek nie. As.jy hom teen regte spoed skiet behoort die verskille marginaal te wees. Ackley bied baie ander voordele wat dit uit en uit die moeite werd maak.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Maroelas wrote: Mon Aug 24, 2020 10:14 am Manne, 'n vinnige vraag oor Ackley vs Win in die 243.
Hoe lyk die loop lewe van die Ackley teenoor die Win? My 243win se loop is uitgeskiet en ek wil hom vervang met 'n Ackley loop,maar wil nie hê hy moet na 1500 skote op wees nie. Ek beoog om 108gr koeëls in die nuwe loop te skiet.
As jy performance soek, betaal jy daarvoor. 108 eldm gaan swaar wees op n loop as jy hom in die rooi skiet. Loop lengte 28 duim minimum.Kyk na vitha woerwoer N 165 of N 560 laasgenoemde is dubbel basis kruid en gaan keel lekker brand. Ek skiet n 105 rdf teen 3260 v/sek. met mrp. Ek beskou my roer as n gong gun en dis n tool. Loop is n consumable. Speed kills, vra maar vir Geno. As jy laer node gaan skiet gaan jou loop +- 2000 skote hou. Hang af hoe jy die roer skiet. Ek skiet tot 1224m gonge. Wanneer die wind pomp raak dit lekker ineressant. Maar ai daai 40grade skouers is super sexy.
Last edited by joe rocket on Mon Aug 24, 2020 10:49 am, edited 1 time in total.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Met die AI en die bq ekstra dop volume sit jy met die voordeel dat jy genoeg (koel) stadig verbrandende kruit in hom kan gooi om nog goeie spoed te kry, met n 108gr koel sou ek N165 gebruik en ek glo as jy hom teen normale vlakke skiet gaan jy bitter verbaas wees oor jou loop lewe. Ek sou raai jy kan kyk na so 2500 skote sonder om te optimisties te wees.Maroelas wrote: Mon Aug 24, 2020 10:14 am Manne, 'n vinnige vraag oor Ackley vs Win in die 243.
Hoe lyk die loop lewe van die Ackley teenoor die Win? My 243win se loop is uitgeskiet en ek wil hom vervang met 'n Ackley loop,maar wil nie hê hy moet na 1500 skote op wees nie. Ek beoog om 108gr koeëls in die nuwe loop te skiet.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Wat ons almal probeer se is dat as jy die AL teen normale drukvlakke skiet gaan daar nie groot verskil in looplewe wees teenoor normale 243 nie
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Kerels ek is glad nie kenner op roere wat duskant 100m skiet nie. So verskoon maar die vraag... Maar as jy die roer so ream en verander is dit selfde proses (DFO ens) as met bv loop vervang/ander kaliber veranderinge?
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Dankie manne! Waardeer die inligting.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Jy kan mos nog n 243 patroon by die koperasie koop en net so in hom skiet..saswart wrote: Mon Aug 24, 2020 11:11 am Kerels ek is glad nie kenner op roere wat duskant 100m skiet nie. So verskoon maar die vraag... Maar as jy die roer so ream en verander is dit selfde proses (DFO ens) as met bv loop vervang/ander kaliber veranderinge?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Daar is nie n kaliber 243 Ackley Improved op die SAPS lys van kalibers nie. Jou lisensie gaan 243 wincester lees. Jy mag ook nie meer 6mm lisensieer nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
In die geval is die teendeel waar. Die AI se loop gaan meer skote gee as die standaard 243.Malan123 wrote: Mon Aug 24, 2020 10:49 am Wat ons almal probeer se is dat as jy die AL teen normale drukvlakke skiet gaan daar nie groot verskil in looplewe wees teenoor normale 243 nie
My ondervinding met 87 Vmaxe teen 3130 vps is dat my standaard 24 duim Howa teen 2100 skote gegroet het.
My 24 duim Howa met 'n AI kamer staan na die naweek op 2600 skote. Ek ry maar die 7mm saam as impakspeler, want die pad tussen Ceres en Calvinia lyk beter as die .243 AI se loop op die oomblik.
...en tog skiet hy nog onder 'n duim op 100m. Goed genoeg vir makoue tot op 400m.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Om 243 te Ackley of nie
Gawie ek stem 100% saam jou. Ek het net al geleer om polities te antwoord op hierdie goed reeds oordat daar so baie veranderlikes is as dit by loop lewe kom. Party van die ouens hou jou accountable as dinge nie so lekker uitwerk nie. Under promice en over deliver 