Slip ring op skietstoel
-
Pieter 300wm
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 06, 2016 9:49 am
Slip ring op skietstoel
Naand manne. Waar in SA Kan ek 'n groot slip ring kry wat oor' n 40mm as sal gaan? Ek heg 'n foto aan. Ek soek iets soortgelyk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Glock 19 9mm
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 958
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Slip ring op skietstoel
Begin dalk om by hierdie ouens navraag te doen, tensy iemand van iets spesifiek weet:
https://www.carboquip.co.za/products/slip-rings.html
http://www.electrographite.co.za/produc ... ssemblies/
https://www.carboquip.co.za/products/slip-rings.html
http://www.electrographite.co.za/produc ... ssemblies/
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Slip ring op skietstoel
Pieter
Jy kan my kontak op 08vier 592 7vier7vier dan kan ek jou vertel wat ek gebruik vir 'n slip-ring.
Jy kan my kontak op 08vier 592 7vier7vier dan kan ek jou vertel wat ek gebruik vir 'n slip-ring.
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Slip ring op skietstoel
Al die pivots vir besproeing het op hul centers slip rings. Jg sal by 'n plek soos Agrico of so wat pivot parte verskaf regkom
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Slip ring op skietstoel
Nou hoekom mag die res van ons nie ook weet wat jy gebruik nie ?wlm wrote: Mon May 18, 2020 5:31 pm Pieter
Jy kan my kontak op 08vier 592 7vier7vier dan kan ek jou vertel wat ek gebruik vir 'n slip-ring.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Slip ring op skietstoel
Albert
Weet jy dalk wat die buite- en binne-mate van die pivots se slipringe sal wees?
Weet jy dalk wat die buite- en binne-mate van die pivots se slipringe sal wees?
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Slip ring op skietstoel
Ek sal gou môre vir jul die mates kry en laat weetwlm wrote:Albert
Weet jy dalk wat die buite- en binne-mate van die pivots se slipringe sal wees?
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
-
Pieter 300wm
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 06, 2016 9:49 am
Re: Slip ring op skietstoel
Dankie ek kontak jou more oor jou boere plan. Ek het vandag met agrico Bloemfontein gepraat. Die man het glo al 'n klomp sliprings aan die die skietstoel manne verkoop. Al probleem is die binne maat is 30mm teen R480. Talbert In Bloem verkoop een wat se binne maat 34mm is teen R600. Altwee sluit borsels in.wlm wrote: Mon May 18, 2020 5:31 pm Pieter
Jy kan my kontak op 08vier 592 7vier7vier dan kan ek jou vertel wat ek gebruik vir 'n slip-ring.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Glock 19 9mm
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Slip ring op skietstoel
Pieter
die ringe op die fotos lyk netjies. Praat more met jou.
die ringe op die fotos lyk netjies. Praat more met jou.