Goeie dag
Ek het 'n gebruikte Lyman Gen 5 gekoop wat in puik toestand is en goed werk. Ek sien wel dat the flow restrictor plug en J hook verlore is.
Ek vermoed dit is eenvoudige goedjies wat ek self sal kan maak indien iemand vit my fotos jan stuur asb.
Indien jy kan help stuur asb fotos na O83455365l
Groete
Johan
Lyman Gen 5 eienaars help asb.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1117
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Lyman Gen 5 eienaars help asb.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lyman Gen 5 eienaars help asb.
Die J hook kan moontlik deur 'n "paper clip" vervang word.
Ek weet nie of jy nog 'n plastiese strooitjie van McDonalds gaan kry nie. Dit help met die vertraging van die dryfmiddel vloei. Enige dunwand plastiekpyp wat voor in kan pas sal moontlik die doel kan dien.
Gaan loer hoe die vermiste dele gebruik word in die PDF handleiding onder.
https://www.lymanproducts.com/media/use ... 5-230v.pdf

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br