Doppe skoonmaak

Post Reply
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Doppe skoonmaak

Post by PWV »

User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Doppe skoonmaak

Post by Hein M. »

Goeie kykstof en interessant. Ek kan ure lank na die ou se YouTube videos op X-Ring kyk. Goeie aanbieder ;)

Mooi dag daar!
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 960
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Doppe skoonmaak

Post by OosKaapJagter »

Dankie vir die skakel. Dit is lekker om nuwe kwaliteit kykmateriaal te kry.
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: Doppe skoonmaak

Post by knipmes »

Dankie Goeie vergelykende aanbieding.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Doppe skoonmaak

Post by PWV »

Baie innoverende maniere om doppe skoon te kry. Vriend van my het hierdie gadget op sy buurman se plaas raakgeloop. Coca-cola bottel waarin die doppe en skoonmaakgoed gegooi word en aan sy bakkiewiel vasgemaak word. Nadat hy 'n paar draaie op die plaas gery het, is die doppe silwerskoon.
Boere-tumbler.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Doppe skoonmaak

Post by win270 »

;D ;D

Sal doppe nie beskadig raak as dit so heftig geskud word nie? Watter spoed werk in hierdie geval? ;D ;D
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Doppe skoonmaak

Post by Hein M. »

Nou het ek alles gesien. Net vir HARDCORE RELOADERS ++>:
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Doppe skoonmaak

Post by PWV »

Ek glo as hy die bottel vol water maak, gaan die doppe nie so hardhandig hanteer word nie?
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Doppe skoonmaak

Post by Basjan123 »

Met my geluk sal die prop afskiet en ek met 'n lee houer by die huis aankom.......sal seker kan spoorsny so met die doppe langs !!
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 478
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm

Re: Doppe skoonmaak

Post by Sean3006 »

AI June.
n Boer maak mos n plan jong.
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Doppe skoonmaak

Post by Supacow »

Daai Goodyear hou
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Post Reply