Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Cappie, ek reken met huidige wisselkoers gaan daai roertjie nader aan R80k wees.
As jy die Carbon Wolf vat bv is hulle alreeds teen ou pryse R53k+. Hierdie outjie is die up-grade..
Maar ek stem, dis donners nice!
As jy die Carbon Wolf vat bv is hulle alreeds teen ou pryse R53k+. Hierdie outjie is die up-grade..
Maar ek stem, dis donners nice!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Teen 80k dink ek nie ek sal iemand ken met een nie maar mens kan seker net raai wat ons gaan betaal met ons sterk rand. Die carbon wolf se RRP in die res van die wereld is wel meer as 2 keer die van die S20 en Varmint laminates.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Kom kom, bly asb in jou baan!sako 30-06 wrote: Thu May 14, 2020 11:12 am Dis so vrek moeilik, want vir een of ander rede trek die Ruger ook my aandag.
Maar dit voel so verkeerd om iets anders te koop as Sako.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Wouter ek het gedink jy sal trots wees op myWouter Roets wrote: Fri May 15, 2020 9:19 amKom kom, bly asb in jou baan!sako 30-06 wrote: Thu May 14, 2020 11:12 am Dis so vrek moeilik, want vir een of ander rede trek die Ruger ook my aandag.
Maar dit voel so verkeerd om iets anders te koop as Sako.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Ek is, maar dink nou net wat dit jou gaan kos as jy eers al jou roere moet vervang met Rugers!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Die weerk was rof, dis nie so lekker om n geweer te soek nie. My kop is nou al lekker deurmekaar.
Hier is van die opsies waarna ek moontlik kyk.
Ek het maar besluit om by Sako te bly.
Vraag, hoe verskil die recoil tussen n .260 met n 120gr koeel en n .308 met n 120gr koeel?
Sako 85 Hunter .260
Sako 85 Varmint .260
Sako A7 Roughtech 6.5 Creedmoor.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Ek het 308 en 6.5 Sweed. Die skop verskil glo ek gaan minimaal wees, beide geskik vir vrou en kind.
As jy 120gr as voorkeur oorweeg, sal ek ernstig kyk na watter BC en vps is die beste vir jou doel in die onderskeie kaliber en daarvolgens besluit.
Beste.
As jy 120gr as voorkeur oorweeg, sal ek ernstig kyk na watter BC en vps is die beste vir jou doel in die onderskeie kaliber en daarvolgens besluit.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Wouter Roets wrote: Fri May 15, 2020 10:19 am Ek is, maar dink nou net wat dit jou gaan kos as jy eers al jou roere moet vervang met Rugers!
Jis die man gaan klomp geld oor he om die rugers te vat vir jag
Vat daai Hunter as dit vir n kind of vrou ook is, die varmint is n swaar dukloop roer en die RT is maar n Tikka vir paar rand meer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
As jy moet kies tussen 'n A7 en 'n 85... sou ek 'n 85 koop sonder twyfel. Persoonlik sal ek 'n tikka bo 'n a7 ook vat, ten minste het jy dan darem meer opsies as die kolf nie vir jou werk nie.
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Nota aan self...............NEE jy kort nie nog 'n geweer nie !!!

-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Ek het n 260 Var Lam SS.
Dit is ‘n bitter baie lekker geweer.
Die gewig pla my nie en ek stap met myne in die berge. Die gewig kwessie is maar relatief na my mening binne redelike perke. Ek gaan byvoorbeeld nie ‘n TRG in die berge dra nie, maar 'n Varmint, enige tyd.

Last edited by Sako75 on Fri May 15, 2020 1:26 pm, edited 1 time in total.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Dis wat ek ook n week terug gese het, maar hoe meer ek kyk hoe meer oortuig ek myself ek kort verseker een.Basjan123 wrote: Fri May 15, 2020 12:31 pm Nota aan self...............NEE jy kort nie nog 'n geweer nie !!!![]()
![]()
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Daarshy Sako, 'n borsel om van die jeukery ontslae te raak is baie goedkoper!!! 
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Sako , my vrou se Tikka 260 skiet die swaarder koeels mooier as die 120gr'ers, miskien kan Sako 260 manne sê hoe hul gewere doen met ligter koele. Daai 260 Tikka met 143gr'ne skop ook maar baie soos my Tikka 308 met 155gr'ne. Tussen A7 en mod 85 hou ek meer van A7, sy slot lyk nog soos mod 75 Sako's soos n regte pushfeed wat dop se hele agterkant toemaak en plunger ejector, die 85 is vir my so saamgeflansde poging om n pushfeed n controled feed te maak. Ek besit ongelukkig nie self n sako 75 of 85 nie so of al daai goed enige verskil in die regte lewe maak kan ek nie sê nie.
-
Skieter
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Sat May 09, 2020 8:57 am
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Sako is over rated en over prized. Punt. Howa skiet net so goed indien nie beter.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Ek stem dat hulle deesdae te duur is. Maar ek dink nie ek stem saam dat hulle overrated is nie.Skieter wrote: Fri May 15, 2020 4:58 pm Sako is over rated en over prized. Punt. Howa skiet net so goed indien nie beter.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Ek het nou lekker gelag, dankie vir die goeie advies.Skieter wrote: Fri May 15, 2020 4:58 pm Sako is over rated en over prized. Punt. Howa skiet net so goed indien nie beter.
Jy het my naweek gemaak
-
willemw
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Nov 16, 2015 9:31 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Tikka Varmint blued vir rondom R22 000?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Duur gewere, vinnige vrouens en stadige perde. Dis maar hoe ons ons geld morsSkieter wrote: Fri May 15, 2020 4:58 pm Sako is over rated en over prized. Punt. Howa skiet net so goed indien nie beter.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
EN op die huidige oomblik ou drank en swartmark siggies ook Cappie....
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Hahahahahaha net so
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Ek het vandag na die Tikka T3X super varmint 6.5 creedmoor gekyk. Ek moet erken ek hou baie van die geweer.
Enige iemand advies of raad oor die geweer?
Enige iemand advies of raad oor die geweer?
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Ek het 'n Tikka 260 Supervarmint gehad...sako 30-06 wrote: Tue May 19, 2020 8:48 pm Ek het vandag na die Tikka T3X super varmint 6.5 creedmoor gekyk. Ek moet erken ek hou baie van die geweer.
Enige iemand advies of raad oor die geweer?
Huil nounog omdat ek hom verkoop het!!!
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Het jy n silencer opgehad? Hoe was die recoil met en sonder?6.5/284Norma wrote: Fri May 22, 2020 10:19 amEk het 'n Tikka 260 Supervarmint gehad...sako 30-06 wrote: Tue May 19, 2020 8:48 pm Ek het vandag na die Tikka T3X super varmint 6.5 creedmoor gekyk. Ek moet erken ek hou baie van die geweer.
Enige iemand advies of raad oor die geweer?
Huil nounog omdat ek hom verkoop het!!!
Ek dink ek moet hom vat en klaar kry.
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?
Ek hou weer van die ctr wat n boks magesyn en threaded barrel alreeds het. Maar as die prys reg is... go for it!