dag almal.
Ekw il net weet kan n ou 303 gewere nog nuut koop?
nuwe .303 ?
-
ArnoldM
Re: nuwe .303 ?
Hi Jody,
Nie sover ek weet nie, dink hulle was laas in die 1800's nuut gemaak

Grap sommer.... Wat is jou plan?
Groete,
AM.
Nie sover ek weet nie, dink hulle was laas in die 1800's nuut gemaak
Grap sommer.... Wat is jou plan?
Groete,
AM.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: nuwe .303 ?
Ek weet Remington het 'n plan gehad om 303 Kaliber gewere te vervaardig het die artikel laas jaar gelees, of hulle sover gegaan het weet ek nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Jodyc
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Thu Jul 21, 2011 9:00 am
Re: nuwe .303 ?
HI julle
geen plan nie, net vanoggend gesit en wonder, en kon niks op google sien nie
dankie
geen plan nie, net vanoggend gesit en wonder, en kon niks op google sien nie
dankie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: nuwe .303 ?
Gaan kyk op Ruger se website. Ek dink hulle het 'n 303 in No. 1 formaat wat nuut op die mark is.Jodyc wrote: HI julle
geen plan nie, net vanoggend gesit en wonder, en kon niks op google sien nie
dankie
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: nuwe .303 ?
Yes driepoot ek het van die Ruger vergeet
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
ArnoldM
Re: nuwe .303 ?
Het ook gaan kyk, nogal 'n oulik en unieke geweertjie daai .303 Ruger....
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: nuwe .303 ?
Enige ruger is uniek 