6.5 Creed 139 gr scenars peterson doppe en s365 lading hulp.
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Naand manne ek wil my howa 24" met 139 gr scenars begin laai. Is hier iemand wat met die resep, Peterson doppe, 365 lot 91 en lapua 139 scenars n lading het? Aangesien die dop volume van peterson teenoor lapua so groot verskil weet ek nie 100% waar om te begin nie
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5 Creed 139 gr scenars peterson doppe en s365 lading hulp.
Hier is Somchem se aanbevelings met 24 duim loop
139gr Lapua OTM Scenar
69.0
Start 38.7 2 380 61.5
Max 43.0 2 708 63.0
139gr Lapua OTM Scenar
69.0
Start 38.7 2 380 61.5
Max 43.0 2 708 63.0
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6.5 Creed 139 gr scenars peterson doppe en s365 lading hulp.
Hi Jacques
'n Tikkie advies...Die woord "resep" in 'n navraag ontstig sekere mense. Jy moet maar eers 'n paar skote skiet (met jou EIE geweer en jou EIE patrone) en baie meer detail gee voordat iemand jou werklik goeie advies sal kan gee.
As ek jy is, begin ek deur die maksimum TPL te bepaal. Laai dan patrone wat sommer 0.5-1mm korter is, m.a.w. 'n sprong van 0.5-1mm. Ek sal voorstel dat jy 3-5 patrone elk van 39.5, 40.0 en 40.5gr laai, dit gaan skiet, die spoed meet, die dopvolume van 'n geskiete dop meet en dan weer jou navraag plaas.

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6.5 Creed 139 gr scenars peterson doppe en s365 lading hulp.
Ek sal so paar rand daarop wed dat as jy hier rondom 2725fps kom jou geweer baie mooi sal skiet
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6.5 Creed 139 gr scenars peterson doppe en s365 lading hulp.
Apie ek stem nogals saam (enigiets net net bo 2700fps), maar die Peterson doppe is 'n onbekende. Jacques gee ook nie sy TPL aan nie en ek't geen vars detail van S365/Lot 91 nie. 40.5gr sal hom darem nie seer maak nie. LOL. Ten minste kan hy dan vir Oom Tripod meer data gee.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: 6.5 Creed 139 gr scenars peterson doppe en s365 lading hulp.
Huidige lading is op 123gr Scenars
Peterson Dop volume H20: 51gr
Looplengte: 610mm
TPL: 71.8mm
Maks TPL: 72mm
S365 lot 91 dev -0.2
Lading: 42gr
Die 123 maak mooi ek wil net oor skyf na 139gr
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Peterson Dop volume H20: 51gr
Looplengte: 610mm
TPL: 71.8mm
Maks TPL: 72mm
S365 lot 91 dev -0.2
Lading: 42gr
Die 123 maak mooi ek wil net oor skyf na 139gr
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5 Creed 139 gr scenars peterson doppe en s365 lading hulp.
Watter spoed met daardie lading vir die 123gr?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: 6.5 Creed 139 gr scenars peterson doppe en s365 lading hulp.
2820 fpstripodmvr wrote:Watter spoed met daardie lading vir die 123gr?
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 6.5 Creed 139 gr scenars peterson doppe en s365 lading hulp.
Hy gaan skiet daar waar Apie se hy gaan skiet. 2730 is sy nommer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6.5 Creed 139 gr scenars peterson doppe en s365 lading hulp.
Jacques
Jy moet die 123gr Scenars omtrent 250fps vinniger skiet as die 139 greiners om dieselfde windskuif te hê
Hier by 2960fps op die 123gr het jy dieselfde windskuif as die 139greiners teen 2720fps.
Ek is seker as jy die 139 teen rofweg 2720fps skiet(node sal daar naby wees met die 24 duim loop) sal jou loop en jou doppe lekker lank hou
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jy moet die 123gr Scenars omtrent 250fps vinniger skiet as die 139 greiners om dieselfde windskuif te hê
Hier by 2960fps op die 123gr het jy dieselfde windskuif as die 139greiners teen 2720fps.
Ek is seker as jy die 139 teen rofweg 2720fps skiet(node sal daar naby wees met die 24 duim loop) sal jou loop en jou doppe lekker lank hou
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5 Creed 139 gr scenars peterson doppe en s365 lading hulp.
My berekeninge gee syfers wat afwyk van die aanbevelings deur die ander manne. Ek bereken 2 nodes soos hieronder as ek die 123gr se brandtempo gebruik.
40,4gr en spoed van 2680vps
42,2gr en spoed van 2790vps - Hier bereken druk by maks.
Die 6,5 Creed het al getoon dat daar drukprobleme is naby 2800vps, so kom ons kyk na die laer node.
Ek wil aanbeveel dat jy vanaf 40,4 tot en met 41,4gr laai (0,2gr inkremente) en dan prakties kyk wat die geweer van hou. Mikpunt is die 2680vps en dan volle brieke as 2750vps verskyn. Jy kan ook net 3 skote van 40,4gr skiet sodat ons weer kan kalibreer.
40,4gr en spoed van 2680vps
42,2gr en spoed van 2790vps - Hier bereken druk by maks.
Die 6,5 Creed het al getoon dat daar drukprobleme is naby 2800vps, so kom ons kyk na die laer node.
Ek wil aanbeveel dat jy vanaf 40,4 tot en met 41,4gr laai (0,2gr inkremente) en dan prakties kyk wat die geweer van hou. Mikpunt is die 2680vps en dan volle brieke as 2750vps verskyn. Jy kan ook net 3 skote van 40,4gr skiet sodat ons weer kan kalibreer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: 6.5 Creed 139 gr scenars peterson doppe en s365 lading hulp.
Oom Tripod ek het 3 skote met 40,5gr geskiet met 139gr scenar spoed loop soos volg.tripodmvr wrote:My berekeninge gee syfers wat afwyk van die aanbevelings deur die ander manne. Ek bereken 2 nodes soos hieronder as ek die 123gr se brandtempo gebruik.
40,4gr en spoed van 2680vps
42,2gr en spoed van 2790vps - Hier bereken druk by maks.
Die 6,5 Creed het al getoon dat daar drukprobleme is naby 2800vps, so kom ons kyk na die laer node.
Ek wil aanbeveel dat jy vanaf 40,4 tot en met 41,4gr laai (0,2gr inkremente) en dan prakties kyk wat die geweer van hou. Mikpunt is die 2680vps en dan volle brieke as 2750vps verskyn. Jy kan ook net 3 skote van 40,4gr skiet sodat ons weer kan kalibreer.
2614
2617
2615
Sal Oom hom dalk weer inlees? Groepering is baie mooi half duim op 200 meter spoed is vir my net bietjie laag. Chrony was 5 meter voor loop
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5 Creed 139 gr scenars peterson doppe en s365 lading hulp.
Jy het nie TPL gegee nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: 6.5 Creed 139 gr scenars peterson doppe en s365 lading hulp.
Net ñ voorstel!
Ek het dieselfde geweer geskiet laasjaar met diesefde komponente (net lapua doppe) ek weet mens kannie twee gewere vergelyk nie maar dis wat ek gevind het.
Ek sal voorstel jy gebruik dieselfde TPL as die 123 scenars as hulle mooi geskiet het. Hulle “ogives” is dieselfde.
Ek het gevind dat daai lot 91 S365 baie stadiger brand as normaal. Ek moes 43.2 gooi om 2730fps te bereik in my geweer.
Ek het nie quickload gehad nie en het maar so voort gegaan. Die geweer het baie mooi geskiet met daai lading. Die manne met Qload sal nou beter kan sê.
Ek het intussen ñ nuwe langer loop op en skiet nogsteeds 139 scenars. Hulle is maklik on aan die skiet te kry. Ek gebruik net nou ander kruit!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het dieselfde geweer geskiet laasjaar met diesefde komponente (net lapua doppe) ek weet mens kannie twee gewere vergelyk nie maar dis wat ek gevind het.
Ek sal voorstel jy gebruik dieselfde TPL as die 123 scenars as hulle mooi geskiet het. Hulle “ogives” is dieselfde.
Ek het gevind dat daai lot 91 S365 baie stadiger brand as normaal. Ek moes 43.2 gooi om 2730fps te bereik in my geweer.
Ek het nie quickload gehad nie en het maar so voort gegaan. Die geweer het baie mooi geskiet met daai lading. Die manne met Qload sal nou beter kan sê.
Ek het intussen ñ nuwe langer loop op en skiet nogsteeds 139 scenars. Hulle is maklik on aan die skiet te kry. Ek gebruik net nou ander kruit!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5 Creed 139 gr scenars peterson doppe en s365 lading hulp.
Met data soos nou gegee (ek het TPL van 71,8mm gebruik) probeer 41,7gr en trompspoed van 2690vps. Druk by 49K psi.