Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post Reply
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by Jacques.308 »

Middag

Ek het raad nodig, die Hornady digitale caliper kos R700 waar n goedkoop (R250) torkcraft caliper dieselfde lyk.

Is daar n verskil? Wie gebruik die hornady een?

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by Capt. Yoda »

[quote=Jacques.308 post_id=811141 time=1588086528 user_id=10370
Is daar n verskil?

Sent from my SM-G960F using Tapatalk
[/quote]

Nie vir normale mates neem nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by Jacques.308 »

Capt. Oblivious wrote:[quote=Jacques.308 post_id=811141 time=1588086528 user_id=10370
Is daar n verskil?

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Nie vir normale mates neem nie[/quote]Oky maar vir TPL meet?

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by wlm »

Jacques
Indien jy TPL akkuraat wil meet moet jy van die koeel se ogief meet. Jy het dus 'n "comparator" nodig. Indien jy (soos ek :( ) van die punt van die koeel meet gaan jy in elk geval genoeg variasie kry tussen die koeels se punte dat die caliper wat jy mee meet se akkuraatheid nie van belang gaan wees nie.

Ek glo in elk geval hoe eenvoudiger die instrument hoe beter. Gewone Vernier skaal werk baie maklik.
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by wlm »

Ek weet ek vereenvoudig dalk maar jou TPL word deur jou "seat"-matrys bepaal. Tydens ladingontwikkeling is die laaste stap gewoonlik om die TPL te verander. Wanneer die TPL wat die beste resultaat t.o.v akkuraatheid lewer bereik word moet jy net die sluitring op die "seat"-matrys vasdraai en nie weer aan die matrys stel nie. Jou TPL vir die bepaalde koeel sal dan konstant bly. Onthou jou "seat" in die matrys druk op die koeel se ogief en nie die punt nie.
Oelala, GS Custom se oubaas sal dan spog met my koeels en punte!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by Capt. Yoda »

Jacques jy kan alles wat jy moet meet behalwe nek wande met n R250 se verniet meet.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by Pappabeer »

Capt. Oblivious wrote: Tue Apr 28, 2020 8:29 pm Jacques jy kan alles wat jy moet meet behalwe nek wande met n R250 se verniet meet.
n R250 se verniet klink soos ietsie wat jy net na lockdown in Voortrekkerstraat gaan optel Kaptein
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by Capt. Yoda »

Hahahah sorry ja, VERNIERRRRRR
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by andre007 »

Ons gebruik maar Adendorf se digitale vernier, manne wat ek ken gebruik Cassie van Mamba se 'in-size'. Bly maar weg van Chinatown se goeters....
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Jaco V
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm

Re: Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by Jaco V »

Hou die pandjies winkels dop, kry gereeld baie goeie meet instrumente daar vir appels en uie. Hou oog oop vir Mitutoyu of Tesa, ek sal ook eerder vir 'n dial Vernier gaan as digitaal, maar dis maar net ek :D
Groete
Jaco

CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by wlm »

Pappabeer wrote: Tue Apr 28, 2020 9:03 pm
Capt. Oblivious wrote: Tue Apr 28, 2020 8:29 pm Jacques jy kan alles wat jy moet meet behalwe nek wande met n R250 se verniet meet.
n R250 se verniet klink soos ietsie wat jy net na lockdown in Voortrekkerstraat gaan optel Kaptein
Pappabeer
Klink my dis nie net die manne wat by Tygerberg geswot het wat van Voortrekkerstraat weet nie.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by Pappabeer »

wlm wrote:

Nee bleikbaar het Kaptein daai tyd tussen Gringos en Teazers rondgesluip terwyl ek voorbeeldig gesit en swot het...

Sent from my iPhone using Tapatalk
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by Capt. Yoda »

Daai arme Teazers girls trek seker swaar nou met die lockdown crap
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by SakoTrippel2 »

Jacques.308 wrote:Middag

Ek het raad nodig, die Hornady digitale caliper kos R700 waar n goedkoop (R250) torkcraft caliper dieselfde lyk.

Is daar n verskil? Wie gebruik die hornady een?

Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Jakkals... Spaar Jouself baie frustrasie (glo my ek is in dieselfde bootjie as jy) haal maar die geld uit vir 'n Comparator Set en 'n Stel HSG's vir al jou kalibers (Sudami/Hornady) en koop 'n ordentlike Vernier (In-Size is redelik goed geprys en populêr) ek verkies digital, lees net makliker.

Ek het ook huidiglik 'n Tork Craft Digital en hys oraait maar hy het sy geite!

Dis wat ek gaan koop na lockdown voor ek enige iets anders doen.

Groete
Frans

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by Pappabeer »

Mens sien gereeld Mitutoyo verniers en micrometers (ball en tube) in pandjieswinkels teen goeie pryse. Dit is die goue standaard
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: Hornady digitale caliper vs Goedkoop digitale caliper?

Post by SakoTrippel2 »

Pappabeer wrote:Mens sien gereeld Mitutoyo verniers en micrometers (ball en tube) in pandjieswinkels teen goeie pryse. Dit is die goue standaard
+1 Ekt op GumTree ook 'n spul gesien, maar soos altyd wees versigtig met die tipe sites.