Goeie middag mde-jagters
Ek is op soek na n .270, 7x64 brenneke of .300wm vir my broer se seun van 22 vir maksimum R10 000 wat ook in goeie toestand moet wees. Ek verkies om nie HOWA te koop nie (moet dit asb nie n besprekingspunt hier maak nie).
Beste groete
Nico Jooste
Wie het een van die te koop
-
jooste
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Wie het een van die te koop
Nico Jooste
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wie het een van die te koop
Jooste, wat het jy teen die seun dat jy nie 'n Howa wil koop nie? 
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Wie het een van die te koop
Hier onder is twee advertensies op die forum. Gaan loer maar vir nog ander onder: viewforum.php?f=19&start=100
viewtopic.php?p=805636#p805636
viewtopic.php?f=19&t=76358
viewtopic.php?p=805636#p805636
viewtopic.php?f=19&t=76358
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
WihandV
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Sun Jan 17, 2016 9:03 pm
Re: Wie het een van die te koop
Hallo Nico,
Het vir jou ’n PM gestuur.
Groete
Wihan
Het vir jou ’n PM gestuur.
Groete
Wihan
22-250 Savage VLP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
-
jooste
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
-
jooste
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: Wie het een van die te koop
More Johan Nel.
Baie dankie vir die links.
Ek volg die Musgrave .270 op.
Beste groete.
Baie dankie vir die links.
Ek volg die Musgrave .270 op.
Beste groete.
Nico Jooste
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 304
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Wie het een van die te koop
Ae ek kyk na al die gespot van n sekere kaliber vra eerderPWV wrote: Sun Apr 26, 2020 3:03 pm Jooste, wat het jy teen die seun dat jy nie 'n Howa wil koop nie?![]()
"wat het jy teen die seun dat jy vir hom n .270 will koop?"
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wie het een van die te koop
Zuku, ek wou dit ook vra, maar ek is nie meer so vinnig nie en jooste kan my dalk kom verniel.
