Middag manne. Soos julle weet kry jy nie meer GS Customs te koop nie so nou met ek die molly verwyder. Wat is die beste manier en wat kan ek gebruik?
Groete SmitH
Molly verwyder uit loop
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Molly verwyder uit loop
Iosso op n patch wat om n ou borsel gedraai is en tyd
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Molly verwyder uit loop
Help my reg. Hoekom die molibdeen uithaal?
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Molly verwyder uit loop
Hy skiet nie uit soos HBN nie.wlm wrote:Help my reg. Hoekom die molibdeen uithaal?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Molly verwyder uit loop
jankraay wrote: Wed Apr 22, 2020 4:56 pmHy skiet nie uit soos HBN nie.wlm wrote:Help my reg. Hoekom die molibdeen uithaal?
Okay, maar watter negatiewe effek het die molibdeen in die loop?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Molly verwyder uit loop
Vir normale jag nie baie nie hou maar net die loop geoli en weg van vog af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.